Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Navraag aan Nederlanders /Belge
Navraag aan Nederlanders /Belge [boodskap #24721] Wo, 14 Julie 1999 00:00 na volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Hallo al die Neerlandse en Belgiese ng lesers/sluipers

Ek moet namens 'n vriend navraag doen oor wat die huidige lewenskoste in
Nederland/België is. Die ou kan moontlik 'n werkskontrak kry, en sal graag
wil weet wat sy maandelikse of weeklikse uitgwawes (ongeveer,so min of meer)
sal wees betreffende huisvesting vir 2 persone, ens....

Gegroet uit 'n koue winter Kaap!

Thys
Re: Navraag aan Nederlanders /Belge [boodskap #24728 is 'n antwoord op boodskap #24721] Do, 15 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hellin Gervaas  is tans af-lyn  Hellin Gervaas
Boodskappe: 191
Geregistreer: Januarie 1998
Karma: 0
Senior Lid
Belgische newsgroups zijn er weinig (be.*).

Belgische newsgroups zijn er weinig (be.*).

> Belgische newsgroups zijn er weinig (be.*).
Wel, er is soc.culture.belgium - dat is de enige die ik al bezocht heb.
Groeten.
Hilda.

--
E- mail :gervaas...@ping.be en hilda....@ping.be
Homepage: http://www.ping.be/hilda-gervaas en
http://www.oocities.org/SoHo/Square/7005 en
http://myhuisie.webjump.com en
http://www.oocities.org/EnchantedForest/Tower/9054
Re: Navraag aan Nederlanders /Belge [boodskap #24730 is 'n antwoord op boodskap #24721] Do, 15 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Willem-Jan Markerink  is tans af-lyn  Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Thys de Wet" wrote:
> Hallo al die Neerlandse en Belgiese ng lesers/sluipers
>
> Ek moet namens 'n vriend navraag doen oor wat die huidige lewenskoste in
> Nederland/België is. Die ou kan moontlik 'n werkskontrak kry, en sal graag
> wil weet wat sy maandelikse of weeklikse uitgwawes (ongeveer,so min of meer)
> sal wees betreffende huisvesting vir 2 persone, ens....
>
> Gegroet uit 'n koue winter Kaap!
>
> Thys
>
>

Thys, je zou dit in soc.culture.netherlands kunnen navragen, en in iets
mindere mate nl.markt.banen
Belgische newsgroups zijn er weinig (be.*).

--
Bye,

Willem-Jan Markerink

The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand


[note: 'a-one' & 'en-el'!]
Re: Navraag aan Nederlanders /Belge [boodskap #24731 is 'n antwoord op boodskap #24721] Do, 15 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Gideon  is tans af-lyn  Gideon
Boodskappe: 194
Geregistreer: Januarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Thys de Wet" wrote:
> Hallo al die Neerlandse en Belgiese ng lesers/sluipers
>
> Ek moet namens 'n vriend navraag doen oor wat die huidige lewenskoste in
> Nederland/België is. Die ou kan moontlik 'n werkskontrak kry, en sal graag
> wil weet wat sy maandelikse of weeklikse uitgwawes (ongeveer,so min of meer)
> sal wees betreffende huisvesting vir 2 persone, ens....
>
Thys

Ek is 'n Suid-Afrikaner wat in Nederland woon (so iets meer as 'n
jaar). Die vraag is redelik breed, maar ek sou sê dat die beste is as
hy aan my op my e-mail skryf dan kan ek kyk wat ek vir hom bymekaar kan
skraap.

Dit hang af wat jy doen, hoe jy dit doen en wat jou normale
uitgawepunte in SA is. 'n Paar dinge om in gedagte te hou is die pryse
van behuising, koste van brandstof, algemene kostes van vervoer
(wegenbelasting kan 'n riller wees) ensovoorts.

So ongeveer sou ek sê dat jy sal regkom op so 3/4 in Guldens wat jy
betaal in SA in Rande.

So, as jy in SA regkom met netto R 10000, sal jy hier kan regkom met
netto ongeveer Fl 7500. Om jou netto bedrag uit te werk sal jy moet kyk
na jou bruto en dan is afhangede van die salaris, of jy 'n 35% regeling
kan kry ensovoorts, maar jy kan ntto na so ongeveer 60% van jou bruto
kyk.

Dan hang dit af van hoe groot huis jy nodig het, hoe groot jou gesin is
ensovoorts hoe jou ander uitgawes lyk.

As jy tevrede is met min luukses, nie 'n motor besit nie, nie 'n gesin
het nie ensovoorts, kan jy op redelik min soos 'n koning lewe.

In elk geval, laat hom aan my 'n e-mailtjie stuur met meer info, dan
kan ek meer intelligente antwoorde gee.

Groete

-Gideon-

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Navraag aan Nederlanders /Belge [boodskap #24742 is 'n antwoord op boodskap #24721] Vr, 16 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Mike Erasmus  is tans af-lyn  Mike Erasmus
Boodskappe: 5
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Junior Lid
AL die klas info sal jy op my webblad vind. http://home.wanadoo.nl/mier

Sukses.

Thys de Wet schreef:

> Hallo al die Neerlandse en Belgiese ng lesers/sluipers
>
> Ek moet namens 'n vriend navraag doen oor wat die huidige lewenskoste in
> Nederland/België is. Die ou kan moontlik 'n werkskontrak kry, en sal graag
> wil weet wat sy maandelikse of weeklikse uitgwawes (ongeveer,so min of meer)
Re: Navraag aan Nederlanders /Belge [boodskap #24769 is 'n antwoord op boodskap #24721] Ma, 19 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
jeroen crabbe  is tans af-lyn  jeroen crabbe
Boodskappe: 7
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Gervaas Hellin skryf in boodskap news:7mjqr7$kbh$1@news3.Belgium.EU.net...
> Belgische newsgroups zijn er weinig (be.*).

> Wel, er is soc.culture.belgium - dat is de enige die ik al bezocht heb.
> Groeten.
> Hilda.

In be.jobs kan je ook wel iets posten. Maar soc.culture.belgium is wellicht
het beste startpunt.

Sites:

Op deze site kan je een appartement of woning zoeken om te kopen of huren
http://www.immoweb.be (met ingave zoekcriteria), wat je een idee over
huisvestingskost kan geven.
Op deze site (nationaal Belgisch instituut voor de statistiek) kan je onder
andere gemiddelde huishoudbudget data in excel formaat afladen :
http://statbel.fgov.be (zie: downloadbare statistische tabellen). Op
http://gallery.uunet.be/didiercoeurnelle/sitesfederaux.htm vind je een lijst
met 10tallen links naar Belgische instellingen van min of meer publieke
aard. Kan eventueel van pas komen.

Greetz uit het subtropische Belgie, Jeroen.
Vorige onderwerp: Respek en relegie
Volgende onderwerp: 'n Briefie van Gloudina uit haar verlede
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 23:53:22 MGT 2024