Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Informazioni
Re: Informazioni [boodskap #24713] Di, 13 Julie 1999 00:00
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Si! Bellissimo! Maar dis omtrent al Italiaans wat ek ken! Hier te lande
eet ons ook spaghetti, pasta en pizza, so dit sal seker ook in Durban
beskikbaar wees. Maar dan kan mens altyd in Durban gaan kerrie eet as jy
wil!

ssimonte wrote in message ...
> Cerco Amici che parlano Italiano per informazioni su parenti che vivono a
> Durban.
>
Vorige onderwerp: Voordat jy die Serbiers veroordeel, dink hieroor.
Volgende onderwerp: Sommige Ou Tannies-Blues - Koos Kombuis
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Jun 06 22:37:44 MGT 2024