Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » re: vriende ?
re: vriende ? [boodskap #24698] |
Sun, 11 July 1999 00:00 |
loes&patrick
Boodskappe: 239 Geregistreer: February 2004
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Haai Hein,
Watter vriende soek jy, of soek jy "lotgenote" en so ja, watter lotgenote,
kortom regtige vriende sal jy nie vind op die internet groepe nie, slegs mense
wat jou ieder woord op 'n goudskaaltjie gaan weeg, en jou sal aanval op die
minste ongeregtigheid in hul idee, die onverdraagsaamheid straal ooral op die
aardbol.
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Mon Mar 10 11:12:46 UTC 2025
|