Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Soek Vriende
Re: Soek Vriende [boodskap #24689] So, 11 Julie 1999 00:00
Shannon  is tans af-lyn  Shannon
Boodskappe: 220
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Op die ng gaan 'n mens genoeg vriende kry en vaan 'n wye verskeidenheid, ek
meen Grumpy, Dopey, Happy e.d.m. is hier! ;-))

Hein van Wyk wrote in message ...
> Ek het so baie Afrikaanse E-Pos vriende gehad, maar almal van hulle het so
> met die tyd opgehou om te skryf. Deesdae is my posbus net vol gemorspos /
> Weet nie van jou nie, maar ek sou regtig weer 'n lekker geselsbriefie in my
> posbus wil kry. As jy net soos ek op soek is na Afrikaanse E-pos vriende,
> kontak my gerus.
>
> Dit sal goed wees om van jou te hoor; vanwaar ookal op die aardbol.
>
> Mooi Bly!
> Hein
>
> Hein & Elsje van Wyk / Port Elizabeth (S.A)
> hei...@mjvn.co.za
> els...@mjvn.co.za
> Cell: 083 310 1963
> Home/Tel: 041-733513
> Fax: 0838 310 1963
>
Vorige onderwerp: Re: Any 'maties' online??
Volgende onderwerp: Soek Vriende
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 21:46:21 MGT 2024