Tuis » Taal » Afrikaans, ons taal » Re: Die oorsprong van "corral."
Re: Die oorsprong van "corral." [boodskap #24558] |
Wed, 07 July 1999 00:00 |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
[originele posting in soc.culture.south-africa.afrikaans, crosspost naar nl.taal]
In article , wrote:
> Nou die dag maak ek 'n interessante taalondekking.
> In ons American Heritage Dictionary word die oorsprong
> van die woord "corral" as volg verklaar:
> "An enclosure for confining livestock...to drive into or
> hold in a corral.... Spanish, probably of Hottentot
> origin. See also "kraal."
> Ek het altyd gedink dat die Amerikaanse "corral" van Spaanse
> afkoms is. Van Spanje, en van die Amerikas. Nooit gedink dit
> het verband met Suidelike Afrika nie.
> Ek slaan toe 'kraal' in die Heritage Dictionary na. Die
> oorsprong daarvan word aangedui as 'from Portuguese "curral",
> perhaps of Hottentot origin. So die redakteurs van die Heritage
> Dictionary wys op Hottentot oorspronge vir beide die Portugese
> en Spaanse woorde.
> Die English South African Dictionary dui die oorsprong van
> 'kraal' net aan as "Afrikaans, from early Dutch 'koraal' from
> Portuguese curral/corral...." Dit lyk vir my hulle dink die woord
> het uit Portugees in Hollands en dus in Afrikaans ingekom. Ek
> wonder wie is reg.
>
> Gloudina
Fascinerende materie....betekent dit dat corral *en* kraal in het
Engels/Amerikaans gebruikelijk zijn? En koraal alleen als Nederlands?
Btw, kraal (sierraad, ronde steen/stenen aan ketting) en koraal (leven
organisme of steen) en nog steeds gangbaar in het Nederlands.
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
Re: Die oorsprong van "corral." [boodskap #24559 is 'n antwoord op boodskap #24558] |
Wed, 07 July 1999 00:00  |
Gerrit de Blaauw
Boodskappe: 38 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Willem-Jan Markerink wrote:
> Fascinerende materie....betekent dit dat corral *en* kraal in het
> Engels/Amerikaans gebruikelijk zijn? En koraal alleen als Nederlands?
Ik ruik een misverstand. Het Engelse "corral" en "kraal" (beide vooral
Amerikaans Engels volgens mijn woordenboeken) betekenen geen van beide
"koraal" of "sieraad". Het gaat hier om het Afrikaanse woord "kraal",
dat is een omheining voor paarden of vee (in de Amsterdamse
Transvaalbuurt is nog een Paardekraalstraat). "kraal" (sieraad) is in
het Engels "bead"; "koraal" is in het Engels "coral" met één r.
--
gdb
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 15:40:31 UTC 2025
|