Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Terug van weggeweest
Terug van weggeweest [boodskap #2438] Wo, 03 September 2003 19:29 na volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hardeskyf geformateer, en nou 85 briewe gekry hier.
Eers gou uitsorteer wat nuwe nuus is en nie

DD
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2439 is 'n antwoord op boodskap #2438] Wo, 03 September 2003 19:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 03 Sep 2003 21:29:07 +0200, DD wrote:
>
> Hardeskyf geformateer, en nou 85 briewe gekry hier.
> Eers gou uitsorteer wat nuwe nuus is en wat nie.
>
> DD
>

LOL...Ou nuus is steeds lekker nuus:-)))
en 'n nuwe lag:-)

Lorinad
> Ek stem saam. Maar sy strategie is baie keer om homself verder in te
> praat, om hom dan sodoende daar uit te praat....:-)

> Katryn
> Dit is sooooo waar. :-)
> Het jy byvoorbeeld gesien wat hy nou weer aangevang het in SCSAA?
> En daar trap ek sowaar daar in!! :-))
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2440 is 'n antwoord op boodskap #2438] Wo, 03 September 2003 19:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:0pfclvsudp6qacqqiadecv2k6uo3ntkefh@4ax.com...
>
> Hardeskyf geformateer, en nou 85 briewe gekry hier.
> Eers gou uitsorteer wat nuwe nuus is en nie
>
> DD
>

Hoekom formateer jy so knaend??

Lorinda
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2441 is 'n antwoord op boodskap #2439] Wo, 03 September 2003 19:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:gbgclvoac35fpokc98mdkus21cm61ivebt@4ax.com...
> LOL...Ou nuus is steeds lekker nuus:-)))
> en 'n nuwe lag:-)
>
> Lorinda
>> Ek stem saam. Maar sy strategie is baie keer om homself verder in te
>> praat, om hom dan sodoende daar uit te praat....:-)
>
>> Katryn
>> Dit is sooooo waar. :-)
>> Het jy byvoorbeeld gesien wat hy nou weer aangevang het in SCSAA?
>> En daar trap ek sowaar daar in!! :-))

Wel, dis waar. En 'n strategie wat duidelik vir jou werk...:-)

Lorinda
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2443 is 'n antwoord op boodskap #2440] Wo, 03 September 2003 19:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Sep 2003 20:35:34 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:0pfclvsudp6qacqqiadecv2k6uo3ntkefh@4ax.com...
>>
>> Hardeskyf geformateer, en nou 85 briewe gekry hier.
>> Eers gou uitsorteer wat nuwe nuus is en nie
>>
>> DD
>>
>
> Hoekom formateer jy so knaend??
>
> Lorinda
>

uit gewoonte. Gisteraand het ek gesê
dat ek 'n probleem daarmee het dat ek
Norton Antivirus 2004 geïnstalleer het,
en to uitgevind het dat dit 'n Beta is.

Ek het begin om dit te uninstall en toe besluit
om 'n nuwe blaadjie om te slaan:-)

Dit klink na groter werk as wat dit is, want
(en ek moet bieg - miskien het ek dit vroeër
al aan julle vertel) ek gebruik Norton Ghost.

As jy Ghost regtig ken, sal jy weet hoe maklik
en vinnig dit is om 'm 'image' terug te sit. Vir
ingeval jy dit nie ken nie, hier's 'n beskrywing:

Die 25ste Augustus het ek geformateer en toe
'n nuwe(r) 'Image' (kompleet backup by gebrek
aan 'n beter woord) gemaak. Antivirus ge'update' ens.
So daar lê 'n splinternuwe hardeskyf op my D dryf.
(en onthou dat Norton Antivirus 2003 opgegradeer
tot en met 25/08 daarop is.)

Netnou 'n beker koffie geskink, en terwyl ek 'n
lekker beker swart koffie drink, die image terug
'geinstalleer' wat beteken dat ek slegs 20 min later
en geen moeite nie, 'n nuwe (en baie reg)
hardeskyf het.

Ghost is 'n program wat my so bederf het omdat
ek weet dat dit makliker is om 'image' terug te sit
asom askanne leeg te maak.

opsomming:
Ek het vinniger en met minder moeite die hele dryf
oorgedoen as wat dit sou geneem het om NA 2004
met NA 2003 te vervan.
Nou, update ek virus definitions en maak weer 'n
nuwe image wat wag op volgende vervanging:-)

Dave
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2444 is 'n antwoord op boodskap #2441] Wo, 03 September 2003 19:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Sep 2003 20:42:02 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:gbgclvoac35fpokc98mdkus21cm61ivebt@4ax.com...
>> LOL...Ou nuus is steeds lekker nuus:-)))
>> en 'n nuwe lag:-)
>>
>> Lorinda
>>> Ek stem saam. Maar sy strategie is baie keer om homself verder in te
>>> praat, om hom dan sodoende daar uit te praat....:-)
>>
>>> Katryn
>>> Dit is sooooo waar. :-)
>>> Het jy byvoorbeeld gesien wat hy nou weer aangevang het in SCSAA?
>>> En daar trap ek sowaar daar in!! :-))
>
> Wel, dis waar. En 'n strategie wat duidelik vir jou werk...:-)
>
> Lorinda
>

en dankie vir die onsensitiewe spelfout (uit vinnig skryf, ekskuus)
wat jy reggemaak het:-)

DD
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2445 is 'n antwoord op boodskap #2443] Wo, 03 September 2003 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:5qgclvs61ba8u4m0t0bala562o5ef3893l@4ax.com...

> ....en toe besluit
> om 'n nuwe blaadjie om te slaan:-)
>

Hmm. Dit sal ons met aandag dophou... :-). Ek neem aan dit sluit nie die eet
van vetkoek in nie?

Lorinda
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2446 is 'n antwoord op boodskap #2445] Wo, 03 September 2003 20:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Sep 2003 21:11:47 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:5qgclvs61ba8u4m0t0bala562o5ef3893l@4ax.com...
>
>> ....en toe besluit
>> om 'n nuwe blaadjie om te slaan:-)
>>
>
> Hmm. Dit sal ons met aandag dophou... :-). Ek neem aan dit sluit nie die eet
> van vetkoek in nie?
>
> Lorinda
>
>

Lorinda! Ek het nie 'n nuwe boek begin lees nie,
slegs 'n nuwe bláádjie, vroumens!

DD
wat vanaand vir die eerste keer sedert verlede Donderdag
énigiets anders as water en koffie ingekry het - wat nog
van vetkoek!
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2447 is 'n antwoord op boodskap #2443] Wo, 03 September 2003 20:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> Dit klink na groter werk as wat dit is, want
> (en ek moet bieg - miskien het ek dit vroeër
> al aan julle vertel) ek gebruik Norton Ghost.
>
> As jy Ghost regtig ken, sal jy weet hoe maklik
> en vinnig dit is om 'm 'image' terug te sit.

Ek het gedink dat jy òf gaan sê dat jy dit ken,
of meer gaan uitvra. Gehoop dat ek jou kan inligting
oor 'n fantastiese program gee.

DD
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2448 is 'n antwoord op boodskap #2446] Wo, 03 September 2003 20:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:r9jclv068mgpfl1bjtlt7a87jc4dqvecq3@4ax.com...
> Lorinda! Ek het nie 'n nuwe boek begin lees nie,
> slegs 'n nuwe bláádjie, vroumens!

LOL. Ek is bly hieroor, ons wil nie te veel veranderings hê nie..:-)

> DD
> wat vanaand vir die eerste keer sedert verlede Donderdag
> 'nigiets anders as water en koffie ingekry het - wat nog
> van vetkoek!
>

Waarom dan? Was jy siek?

Lorinda
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2449 is 'n antwoord op boodskap #2448] Wo, 03 September 2003 20:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Sep 2003 21:32:26 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Waarom dan? Was jy siek?
>
> Lorinda
>
>

Nee, fit en gesond. Sommer 'n gewoonte
wat ek het om somtyds op 'n week vas te
gaan.
Hoekom? Ek weet nie of ek reg is nie
maar ek dink dat dit baie gesond is.
Iets wat ek al dekades lank doen.
Hoe gereeld? Kwartaaliks - halfjaarliks -
hang af hoe ek voel.


DD
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2452 is 'n antwoord op boodskap #2447] Wo, 03 September 2003 20:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:jljclv0t8ct1fqjggj52kfitcnuqfsn4sv@4ax.com...
>
>>
>> Dit klink na groter werk as wat dit is, want
>> (en ek moet bieg - miskien het ek dit vroeër
>> al aan julle vertel) ek gebruik Norton Ghost.
>>
>> As jy Ghost regtig ken, sal jy weet hoe maklik
>> en vinnig dit is om 'm 'image' terug te sit.
>
> Ek het gedink dat jy óf gaan sê dat jy dit ken,
> of meer gaan uitvra. Gehoop dat ek jou kan inligting
> oor 'n fantastiese program gee.
>
> DD

Jy het my al hiervan vertel. Maar jy kan gerus weer vertel.

Lorinda
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2455 is 'n antwoord op boodskap #2452] Wo, 03 September 2003 21:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 3 Sep 2003 21:51:40 +0100, "Lorinda" wrote:

>
> "DD" wrote in message
> news:jljclv0t8ct1fqjggj52kfitcnuqfsn4sv@4ax.com...
>>
>>>
>>> Dit klink na groter werk as wat dit is, want
>>> (en ek moet bieg - miskien het ek dit vroeër
>>> al aan julle vertel) ek gebruik Norton Ghost.
>>>
>>> As jy Ghost regtig ken, sal jy weet hoe maklik
>>> en vinnig dit is om 'm 'image' terug te sit.
>>
>> Ek het gedink dat jy òf gaan sê dat jy dit ken,
>> of meer gaan uitvra. Gehoop dat ek jou kan inligting
>> oor 'n fantastiese program gee.
>>
>> DD
>
> Jy het my al hiervan vertel. Maar jy kan gerus weer vertel.
>
> Lorinda
>

Daar is nie regtig veel te vertel nie
maar ek het 'n paar vertellers hier
gekry omaan jou te verduidelik:-)

http://www.ghost.com/sabu/ghost/ghost_personal/

http://accessories.us.dell.com/sna/productdetail.aspx?sku=A0 059610&cs=19&c=us&l=en

http://elmo.vinden.nl/ghost2.htm
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2457 is 'n antwoord op boodskap #2455] Wo, 03 September 2003 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 03 Sep 2003 23:03:38 +0200, DD wrote:


Ek weet nie of dit jou regtig interesser nie, Lorinda,
maar hier is ook 'n geselsie oor Ghost

http://groups.yahoo.com/group/xosl/message/2847
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2459 is 'n antwoord op boodskap #2457] Wo, 03 September 2003 21:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda  is tans af-lyn  Lorinda
Boodskappe: 557
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:u3mclv4tog2s6vqlg2rd8f6h433m833u8v@4ax.com...
> On Wed, 03 Sep 2003 23:03:38 +0200, DD wrote:
>
>
> Ek weet nie of dit jou regtig interesser nie, Lorinda,
> maar hier is ook 'n geselsie oor Ghost
>
> http://groups.yahoo.com/group/xosl/message/2847

Dankie, ek sal gaan kyk. Ek hou van spoke..:-)

Lorinda
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2468 is 'n antwoord op boodskap #2446] Wo, 03 September 2003 23:22 Na vorige boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
> Lorinda! Ek het nie 'n nuwe boek begin lees nie,
> slegs 'n nuwe bláádjie, vroumens!

Maar ek dink nogsteeds jy moet die boek omdraai, DD. Nuwe bláádjie of
te not - dis nogsteeds onderstebo!
:-))
Vorige onderwerp: raak gesê:-)
Volgende onderwerp: Nuwe goeters
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:32:27 MGT 2024