Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die WAARHEID
Die WAARHEID [boodskap #24256] So, 27 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Wil u weet wat die waarheid is aangaande Suid Afrika.
Sluit aan by die Fryheid2000 Nuuslys wat eenkeer per week uitgestuur
word en waarin artikels en nuus geplaas word oor die ware
omstandighede in Suid Afrika wat die linkse liberake koerante weier om
te publiseer.

http://Freedom2000News.listbot.com

Beste Groete
Frikkie

http://members.tripod.com/Vryheid2000/
http://www.niemoller.co.za
Re: Die WAARHEID [boodskap #24257 is 'n antwoord op boodskap #24256] So, 27 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ja Nee Onse frind Vrikkie met sy ferkeerde spelling het toe meer as 'n
finger lekker se frot freeslike vlippin boodskappe onteketen! Myne ook!!
Maar dan weer rym Fryheid mos met Freedom!!!

Gehoor van die man met skrefiesogies wat van nie 'n R kon uitspreek nie, en
dit met 'n L vervang het:

Koop elke dag sy koerant by die Stavros-oppie-hoek. Stavros vra hom dan
"Tel me what day is it today?",
en dan lag stavros tog te lekker by die Thulsday. So oefen onse oosterse
vrind toe sy uitspraak en daar kry dit toe reg om FRIDAY te besig. Volgende
oggend weer stavros se vra en die antwoord:
"FRIDAY you frippen gleek!"

@igs.net wrote in message ...
> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:
>
>> Wil u weet wat die waarheid is aangaande Suid Afrika.
>> Sluit aan by die Fryheid2000 Nuuslys wat eenkeer per week uitgestuur
>> word en waarin artikels en nuus geplaas word oor die ware
>> omstandighede in Suid Afrika wat die linkse liberake koerante weier om
>> te publiseer.
>>
>> http://Freedom2000News.listbot .com
>>
>> Beste Groete
>> Frikkie
>>
>> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
>> http://www.niemoller.co.za
>
>
> Kyk nou hoe het ou Frikkie al vergeet
> om "vryheid" in sy eie moedertaal te
> skryf. Gelukkig is dit darem reg gespel
> op die site. Gelukkig is die "liberake"
> Afrikaanse koerante se Afrikaans darem
> nog goed. Dit lyk vir my dat mense soos
> Frikkie al half-pad verengels het. Dis
> nou omdat hulle gedwing word om hulle
> geestesgenote (mede regse reaksioneres)
> in Noord-Amerika en seker ook in Europa
> in Engels aan te spreek.
>
> Die tannie op die taalkomitee
> van die derde Afrikaanse taalbeweging
> in die Derde anglo-boere oorlog om
> die moedertaal te beskerm teen die
> hanskakies soos Frikkie wat hulle
> taal vir 'n pot lensiesop verkoop.
>
Re: Die WAARHEID [boodskap #24258 is 'n antwoord op boodskap #24256] So, 27 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 27 Jun 1999 13:17:29 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
Potgieter) wrote:
|.... wat die linkse liberake koerante weier om
|te publiseer.
|
As 'n mens eers twee jaar uit die kand weg is, wonder jy soms wat
verskyn akkes in 'n liberake koerant in SuidAfrika......

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is ..... die res ken julle.

=|:^)

Johan
Re: Die WAARHEID [boodskap #24298 is 'n antwoord op boodskap #24256] Ma, 28 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Koos Greeff wrote in message ...
> Ag Frikkie, kry tog 'n lewe. Wanneer sal ons Afrikaners tog leer om minder
> behep te wees met spoke en goeters wat bang maak in die nag en begin lewe.
> Of anders - emigreer en word 'n rooinek
>
> Koos

Ek neem ook nie al Frikkie se dinge ernstig op nie.

Maar ek dink dat spookstories en gerugte juis sal prolifereer, nou dat amper
al die groot Afrikaanse koerante die SABC se weg van politieke korrektheid
ingeslaan het.

En onthou: die een enkele rede waarvoor Chamberlain in die geskiedenis
onthou word is dat hy voor die Tweede Wêreldoorlog ook nie die
bangmaakstories oor die Nazis wou glo nie. "Peace in our time" was sy
gevolgtrekking nadat hy Hitler ontmoet het.

En nee, ek loop nie rond, sidderend van vrees nie. Maar ek reken dis wys om
jou "environment scanning" te doen en te let op tendense.
Re: Die WAARHEID [boodskap #24342 is 'n antwoord op boodskap #24256] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek wil asseblief vir al die persone vra wat e-pos stuur met die woord
SUBSCRIBE om dit nie te doen nie.
Gaan asseblief na die adres
http://Freedom2000News.listbot.com
my lys is oor die 800 sterk ek ek kan nie elkeen persoonlik insit nie.
Baie dankie
Frikkie

On Sun, 27 Jun 1999 13:17:29 GMT, rsa...@intekom.co.za (Frikkie
Potgieter) wrote:

> Wil u weet wat die waarheid is aangaande Suid Afrika.
> Sluit aan by die Fryheid2000 Nuuslys wat eenkeer per week uitgestuur
> word en waarin artikels en nuus geplaas word oor die ware
> omstandighede in Suid Afrika wat die linkse liberake koerante weier om
> te publiseer.
>
> http://Freedom2000News.listbot.com
>
> Beste Groete
> Frikkie
>
> http://members.tripod.com/Vryheid2000/
> http://www.niemoller.co.za
>
Re: Die WAARHEID [boodskap #24343 is 'n antwoord op boodskap #24256] Di, 29 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leon du Plessis  is tans af-lyn  Leon du Plessis
Boodskappe: 14
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Johan wrote in article |
> As 'n mens eers twee jaar uit die kand weg is, wonder jy soms wat
> verskyn akkes in 'n liberake koerant in SuidAfrika......

bedoel jy nie loerant nie?
Re: Die WAARHEID [boodskap #24374 is 'n antwoord op boodskap #24256] Wo, 30 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Wil u weet wat die waarheid is aangaande Suid Afrika.

Frik

Los die klomp kaffer boeties alleen. Hulle sal self hulle deuntjie verander
as die boere terug vat wat hulle toekom.

Probleem is net dat hulle dan sal sê maar dit is wat hulle nog altyd gesê
het gaan gebeur. Hulle is net 'n klomp slapgatte wat net soos die NG kerk
hulle mening verander om by die hoofstroom te pas..........of dit nou reg is
of nie
Re: Die WAARHEID [boodskap #24415 is 'n antwoord op boodskap #24256] Do, 01 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Riaan wrote in message ...
> Frikkie Potgieter wrote in message ...
>> Wil u weet wat die waarheid is aangaande Suid Afrika.
>
>
> Frik
>
> Los die klomp kaffer boeties alleen. Hulle sal self hulle deuntjie verander
> as die boere terug vat wat hulle toekom.
>

En wat is dit wat die boere toekom en wat weggevat is, Riaan?

> Probleem is net dat hulle dan sal sê maar dit is wat hulle nog altyd gesê
> het gaan gebeur. Hulle is net 'n klomp slapgatte wat net soos die NG kerk
> hulle mening verander om by die hoofstroom te pas..........of dit nou reg is
> of nie

Hmmmm...... Kom ons kyk of jy my vraag hierbo sal antwoord, en of jy te
slapgat is.

Vriendelike groete, Leendert
Re: Die WAARHEID [boodskap #24445 is 'n antwoord op boodskap #24256] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Thys de Wet  is tans af-lyn  Thys de Wet
Boodskappe: 211
Geregistreer: Desember 2002
Karma: 0
Senior Lid
Sal ook wil weet wat daar te vatte is. Die waarheid is dat die son nog
steeds skyn en dat SA nog steeds sonnige SA is! Al is dit dan nou somtyds
sonder die rugby en soms met minder braaivleis...
Rugby word verloor en vleispryse... maar nou ja! heelaas kom ons klaagdste
niet van de verdriet!

Wie onthou nog die ou oom op Bog met Bloumaandag jare terug toe die berge
nog effens jonger was as nou?

Hy't moes altyd so 'n rympie gehad:
"Ag buurman, de pynen en de ellenden der mensdom die er niet toegerekenend
zijn"
En dan as die tante nader kom: "Ek kom Hessie vrou! Ek kom! Ag buurman kom
kuier indie hospitaal en bring tog sigrets saam"

Hy't eenkeer gesê oor sy ander buurman, ou Frikkie Vlakfontein:
"Ou Vlak Frikkie, hou jou bekkerasie uit my politiekerasie uit eerdat ek dan
nou hierdie pasta van tamaties en eier van gevorderde leeftyd in jou baard
in aanmaak!"

Miskien wil hy ook kom goedkoop vleispryse terugvat?

Leendert van Oostrum wrote in message ...
>
> Riaan wrote in message ...
>
> En wat is dit wat die boere toekom en wat weggevat is, Riaan?
>
Re: Die WAARHEID [boodskap #24446 is 'n antwoord op boodskap #24256] Vr, 02 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Thys de Wet wrote:
>
> Wie onthou nog die ou oom op Bog met Bloumaandag jare terug toe die berge
> nog effens jonger was as nou?
>
> Hy't moes altyd so 'n rympie gehad:
> "Ag buurman, de pynen en de ellenden der mensdom die er niet toegerekenend
> zijn"
> En dan as die tante nader kom: "Ek kom Hessie vrou! Ek kom! Ag buurman kom
> kuier indie hospitaal en bring tog sigrets saam"
>
> Hy't eenkeer gesê oor sy ander buurman, ou Frikkie Vlakfontein:
> "Ou Vlak Frikkie, hou jou bekkerasie uit my politiekerasie uit eerdat ek dan
> nou hierdie pasta van tamaties en eier van gevorderde leeftyd in jou baard
> in aanmaak!"
>

Ai, watter stuk nostalgie het jy nou oor my gebring. (snik!)
Ek onthou dit baie goed. Wonderlike programme, maar vandag?

Aldus oom Jan Salie: "Ewe vrinlik, ewe vrinlik seg ek jou buurman,
trek ek hom aan sy baard nader en sê: luister ou Daantjie Klipgat,
hou jy jou bekkerasie van my draadspannerasie af. En net om te wys dat
ek nie kwaad is vir die man nie, druk ek die draadtang in sy mond
en gee sy linker mangel so 'n ligte knypie. En toe raak die man
slaterig. Wat kon ek toe doen buurman? Ek moes hom maar regsien.
En met my eie kruiwa en my eie klonkie het ek hom huistoe laat stoot.
Nou hoor ek die man wil prosedeer sodra hy uit die hospitaal kom.
Ai, die ondankbaarheid van die mensdom darem!"

En oor Tant Hessie: "Sien buurman, sy is 'n nooi van Helsdingen.
Wille mense buurman, willlle mense! As die dag breek, dan maak hulle
hom heel, as die son sak, dan tel hulle hom weer op."

Daar was ook die twee boemelaars, Hans en Maans, die kraaie
van die nasionale paaie. Altyd sop gekook van 'n ou skoen.

En die oom in die park met die Engelsman en sy hond en die
juffrou en haar klein apie met die taai handjies?

Jurie Ferreira, Nico Carstens, Boeremusiek!

Weet iemand wat van Hein Toerien en die ander manne geword het?

Al wat ons nou maar kan doen is daardie pragtige herinneringe te
koester en om terug te verlang - programme vir die volk soos
"Bog met Blou Maandag" en "Vrolikheid se Moses" is vir goed verby.

Ek is sommer lus en tjank nou!

Groetnis

Jakes
Re: Die WAARHEID [boodskap #24461 is 'n antwoord op boodskap #24256] Sa, 03 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Thys de Wet" wrote:

> Sal ook wil weet wat daar te vatte is. Die waarheid is dat die son nog
> steeds skyn en dat SA nog steeds sonnige SA is! Al is dit dan nou somtyds
> sonder die rugby en soms met minder braaivleis...
> Rugby word verloor en vleispryse... maar nou ja! heelaas kom ons klaagdste
> niet van de verdriet!

Haai foeitog, en nou nog die krieket ook! Julle moet maar vir ou
Donald stuur om by Forrest Gump te gaan lesse neem - hy weet darem hoe
om te hardloop... Die ergste ding hier was dat ons deur al die
histerie van die straatparades moes gaan - ons het maar probeer bly
wees, maar dit los maar 'n slegte smaak in die mond.

En gepraat van braaivleis, hier word alles mos op gas gedoen. Ons het
nog steeds ons draagbare ou braai, maar hout is 'n ander probleem. Ons
het ons maar berus by die "briquettes" - dit is darem vlambaar en mens
sien darem die vlammetjies vir so 5 minute... Gelukkig het ons van die
beste boerewors, gemaak deur ou Fred.

Hoe lyk dit deesdae op die mooiste Stellenbosch?

Groete
Royleen

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Die WAARHEID [boodskap #24914 is 'n antwoord op boodskap #24256] Ma, 26 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Frikkie Potgieter" writes:

> Hallo Riaan,
> Ja, so gaan dit maar met die baster afrikaners....
> Sê jou sê en los die goed uit man.

Sjjjt, Frikkie. Riaan sit nog en droom
van die dae toe hy die kat in die donker
geknyp het by Porkies en die Zillertal.
Ek sien hy beskou die NG Kerk ook nou
as deel van die "vyand" wat die Boere
bedreig.

> Riaan wrote in message

>> Los die klomp kaffer boeties alleen. Hulle sal self hulle deuntjie verander
>> as die boere terug vat wat hulle toekom.
>>
>> Probleem is net dat hulle dan sal sê maar dit is wat hulle nog altyd gesê
>> het gaan gebeur. Hulle is net 'n klomp slapgatte wat net soos die NG kerk
>> hulle mening verander om by die hoofstroom te pas....
......of dit nou reg > is > >of nie
Re: Die WAARHEID [boodskap #24915 is 'n antwoord op boodskap #24256] Ma, 26 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter
Boodskappe: 383
Geregistreer: Februarie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Hallo Riaan,
Ja, so gaan dit maar met die baster afrikaners....
Sê jou sê en los die goed uit man. Moet nie eens moeite doen om te antwoord
op hulle skrywes nie.
Onthou net een ding?
Hier is BAIE mede Boere op hierdie nuusgroep wat net soos ek en jy voel en
dink en wat wel ons skrywes lees. Ek kan dit getuig uit die persoonlike
e-pos boodskappe wat ek ontvang.

E-Pos my bietjie persoonlik en laat weet waar jy is.
Beste Boere Groete uit die Oos Kaap.
Frikkie

Riaan wrote in message ...
> Frikkie Potgieter wrote in message ...
>> Wil u weet wat die waarheid is aangaande Suid Afrika.
>
>
> Frik
>
> Los die klomp kaffer boeties alleen. Hulle sal self hulle deuntjie verander
> as die boere terug vat wat hulle toekom.
>
> Probleem is net dat hulle dan sal sê maar dit is wat hulle nog altyd gesê
> het gaan gebeur. Hulle is net 'n klomp slapgatte wat net soos die NG kerk
> hulle mening verander om by die hoofstroom te pas..........of dit nou reg is
> of nie
>
Re: Die WAARHEID [boodskap #24948 is 'n antwoord op boodskap #24256] Di, 27 Julie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Krokkie  is tans af-lyn  Krokkie
Boodskappe: 478
Geregistreer: Julie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Jy't reg Frikkie, die klomp dink mens kan saam die JACK'S leef, wie wil nou?

Hulle verander net om "in" te wees, maar spaar my dit, wie wil nou in wees
bu die klomp goed ?

Ek kry nie baie tyd om te die nuusgroep te lees nie, maar wanneer ek lees
sien ek dieselfde ou storie, ou Glods... dink sy is "GODS GIFT TO THIS NG' ,
maar sy is maar net 'n verveelde onderwyseres wat nie meer 'n klas het om
gedigte voor te lees nie.

Maar genoeg daarvan, jy moet sien hoe plak die goed hier in die ooste van
Pretoria. Hulle plak teen Mooikloof se mure tot teen die pad. Skokkend.

Groete
Krokkie

Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Hallo Riaan,
> Ja, so gaan dit maar met die baster afrikaners....
> Sê jou sê en los die goed uit man. Moet nie eens moeite doen om te antwoord
> op hulle skrywes nie.
> Onthou net een ding?
> Hier is BAIE mede Boere op hierdie nuusgroep wat net soos ek en jy voel en
> dink en wat wel ons skrywes lees. Ek kan dit getuig uit die persoonlike
> e-pos boodskappe wat ek ontvang.
>
> E-Pos my bietjie persoonlik en laat weet waar jy is.
> Beste Boere Groete uit die Oos Kaap.
> Frikkie
>
>
> Riaan wrote in message ...
>> Frikkie Potgieter wrote in message ...
>>> Wil u weet wat die waarheid is aangaande Suid Afrika.
>>
>>
>> Frik
>>
>> Los die klomp kaffer boeties alleen. Hulle sal self hulle deuntjie verander
>> as die boere terug vat wat hulle toekom.
>>
>> Probleem is net dat hulle dan sal sê maar dit is wat hulle nog altyd gesê
>> het gaan gebeur. Hulle is net 'n klomp slapgatte wat net soos die NG kerk
>> hulle mening verander om by die hoofstroom te pas..........of dit nou reg is
>> of nie
>>
>
Vorige onderwerp: Re: In Memoriam: Johan Combrink
Volgende onderwerp: Nuwe Artikels
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:51:35 MGT 2024