Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die WAARHEID
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die WAARHEID [boodskap #24446 is 'n antwoord op boodskap #24256] |
Fri, 02 July 1999 00:00   |
Jakes
Boodskappe: 41 Geregistreer: October 2002
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
Thys de Wet wrote:
>
> Wie onthou nog die ou oom op Bog met Bloumaandag jare terug toe die berge
> nog effens jonger was as nou?
>
> Hy't moes altyd so 'n rympie gehad:
> "Ag buurman, de pynen en de ellenden der mensdom die er niet toegerekenend
> zijn"
> En dan as die tante nader kom: "Ek kom Hessie vrou! Ek kom! Ag buurman kom
> kuier indie hospitaal en bring tog sigrets saam"
>
> Hy't eenkeer gesê oor sy ander buurman, ou Frikkie Vlakfontein:
> "Ou Vlak Frikkie, hou jou bekkerasie uit my politiekerasie uit eerdat ek dan
> nou hierdie pasta van tamaties en eier van gevorderde leeftyd in jou baard
> in aanmaak!"
>
Ai, watter stuk nostalgie het jy nou oor my gebring. (snik!)
Ek onthou dit baie goed. Wonderlike programme, maar vandag?
Aldus oom Jan Salie: "Ewe vrinlik, ewe vrinlik seg ek jou buurman,
trek ek hom aan sy baard nader en sê: luister ou Daantjie Klipgat,
hou jy jou bekkerasie van my draadspannerasie af. En net om te wys dat
ek nie kwaad is vir die man nie, druk ek die draadtang in sy mond
en gee sy linker mangel so 'n ligte knypie. En toe raak die man
slaterig. Wat kon ek toe doen buurman? Ek moes hom maar regsien.
En met my eie kruiwa en my eie klonkie het ek hom huistoe laat stoot.
Nou hoor ek die man wil prosedeer sodra hy uit die hospitaal kom.
Ai, die ondankbaarheid van die mensdom darem!"
En oor Tant Hessie: "Sien buurman, sy is 'n nooi van Helsdingen.
Wille mense buurman, willlle mense! As die dag breek, dan maak hulle
hom heel, as die son sak, dan tel hulle hom weer op."
Daar was ook die twee boemelaars, Hans en Maans, die kraaie
van die nasionale paaie. Altyd sop gekook van 'n ou skoen.
En die oom in die park met die Engelsman en sy hond en die
juffrou en haar klein apie met die taai handjies?
Jurie Ferreira, Nico Carstens, Boeremusiek!
Weet iemand wat van Hein Toerien en die ander manne geword het?
Al wat ons nou maar kan doen is daardie pragtige herinneringe te
koester en om terug te verlang - programme vir die volk soos
"Bog met Blou Maandag" en "Vrolikheid se Moses" is vir goed verby.
Ek is sommer lus en tjank nou!
Groetnis
Jakes
|
|
|
|
|
|
Re: Die WAARHEID [boodskap #24948 is 'n antwoord op boodskap #24256] |
Tue, 27 July 1999 00:00  |
Krokkie
Boodskappe: 478 Geregistreer: July 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Jy't reg Frikkie, die klomp dink mens kan saam die JACK'S leef, wie wil nou?
Hulle verander net om "in" te wees, maar spaar my dit, wie wil nou in wees
bu die klomp goed ?
Ek kry nie baie tyd om te die nuusgroep te lees nie, maar wanneer ek lees
sien ek dieselfde ou storie, ou Glods... dink sy is "GODS GIFT TO THIS NG' ,
maar sy is maar net 'n verveelde onderwyseres wat nie meer 'n klas het om
gedigte voor te lees nie.
Maar genoeg daarvan, jy moet sien hoe plak die goed hier in die ooste van
Pretoria. Hulle plak teen Mooikloof se mure tot teen die pad. Skokkend.
Groete
Krokkie
Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Hallo Riaan,
> Ja, so gaan dit maar met die baster afrikaners....
> Sê jou sê en los die goed uit man. Moet nie eens moeite doen om te antwoord
> op hulle skrywes nie.
> Onthou net een ding?
> Hier is BAIE mede Boere op hierdie nuusgroep wat net soos ek en jy voel en
> dink en wat wel ons skrywes lees. Ek kan dit getuig uit die persoonlike
> e-pos boodskappe wat ek ontvang.
>
> E-Pos my bietjie persoonlik en laat weet waar jy is.
> Beste Boere Groete uit die Oos Kaap.
> Frikkie
>
>
> Riaan wrote in message ...
>> Frikkie Potgieter wrote in message ...
>>> Wil u weet wat die waarheid is aangaande Suid Afrika.
>>
>>
>> Frik
>>
>> Los die klomp kaffer boeties alleen. Hulle sal self hulle deuntjie verander
>> as die boere terug vat wat hulle toekom.
>>
>> Probleem is net dat hulle dan sal sê maar dit is wat hulle nog altyd gesê
>> het gaan gebeur. Hulle is net 'n klomp slapgatte wat net soos die NG kerk
>> hulle mening verander om by die hoofstroom te pas..........of dit nou reg is
>> of nie
>>
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 02:09:46 UTC 2025
|