Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Terug van weggeweest
Terug van weggeweest [boodskap #2438] |
Wo., 03 September 2003 19:29  |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Hardeskyf geformateer, en nou 85 briewe gekry hier.
Eers gou uitsorteer wat nuwe nuus is en nie
DD
|
|
|
|
|
|
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2443 is 'n antwoord op boodskap #2440] |
Wo., 03 September 2003 19:57   |
DD
Boodskappe: 1165 Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 3 Sep 2003 20:35:34 +0100, "Lorinda" wrote:
>
> "DD" wrote in message
> news:0pfclvsudp6qacqqiadecv2k6uo3ntkefh@4ax.com...
>>
>> Hardeskyf geformateer, en nou 85 briewe gekry hier.
>> Eers gou uitsorteer wat nuwe nuus is en nie
>>
>> DD
>>
>
> Hoekom formateer jy so knaend??
>
> Lorinda
>
uit gewoonte. Gisteraand het ek gesê
dat ek 'n probleem daarmee het dat ek
Norton Antivirus 2004 geïnstalleer het,
en to uitgevind het dat dit 'n Beta is.
Ek het begin om dit te uninstall en toe besluit
om 'n nuwe blaadjie om te slaan:-)
Dit klink na groter werk as wat dit is, want
(en ek moet bieg - miskien het ek dit vroeër
al aan julle vertel) ek gebruik Norton Ghost.
As jy Ghost regtig ken, sal jy weet hoe maklik
en vinnig dit is om 'm 'image' terug te sit. Vir
ingeval jy dit nie ken nie, hier's 'n beskrywing:
Die 25ste Augustus het ek geformateer en toe
'n nuwe(r) 'Image' (kompleet backup by gebrek
aan 'n beter woord) gemaak. Antivirus ge'update' ens.
So daar lê 'n splinternuwe hardeskyf op my D dryf.
(en onthou dat Norton Antivirus 2003 opgegradeer
tot en met 25/08 daarop is.)
Netnou 'n beker koffie geskink, en terwyl ek 'n
lekker beker swart koffie drink, die image terug
'geinstalleer' wat beteken dat ek slegs 20 min later
en geen moeite nie, 'n nuwe (en baie reg)
hardeskyf het.
Ghost is 'n program wat my so bederf het omdat
ek weet dat dit makliker is om 'image' terug te sit
asom askanne leeg te maak.
opsomming:
Ek het vinniger en met minder moeite die hele dryf
oorgedoen as wat dit sou geneem het om NA 2004
met NA 2003 te vervan.
Nou, update ek virus definitions en maak weer 'n
nuwe image wat wag op volgende vervanging:-)
Dave
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Terug van weggeweest [boodskap #2468 is 'n antwoord op boodskap #2446] |
Wo., 03 September 2003 23:22  |
Katryn
Boodskappe: 962 Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
DD wrote:
> Lorinda! Ek het nie 'n nuwe boek begin lees nie,
> slegs 'n nuwe bláádjie, vroumens!
Maar ek dink nogsteeds jy moet die boek omdraai, DD. Nuwe bláádjie of
te not - dis nogsteeds onderstebo!
:-))
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 15:03:14 UTC 2025
|