| Openbare onsedelikheid [boodskap #24301] |
Di., 29 Junie 1999 00:00  |
Jakes
Boodskappe: 41 Geregistreer: Oktober 2002
|
Volle Lid |
|
|
Vir afwisseling iets wat rerig gebeur het:
My poliesmanvriend (ek sal nie sy naam noem nie)
vertel die volgende ware verhaal.
Hy is aan diens by 'n groot winkelsentrum toe hy
'n swart vrou gewaar wie se regter bors uithang.
Hy stap agter haar aan en sê: "Verskoon my dame,
maar u regter bors steek uit."
Sy kyk hom net so agterdogtig aan en stap verder.
Hy stap weer agter haar aan en sê: "Dame, u regter
bors steek uit. In die stad word dit beskou as
openbare onsedelikheid." Maar weer kyk sy hom net
so skuins aan en loop aan.
Vir die derde keer stap hy agter haar aan, maar nou
raak hy so effe de hel in.
"Luister meid, jou blerrie tiet steek uit!" en hy wys
daarna.
Haar oë rek dat jy net wit sien en toe sê sy: "Hauw, ek
het hom die bybie by die bes galos!!"
Hy vertel ook dat die onluste geweer met gas werk
en met 'n stuk rubber so groot soos 'n flitsbattery
skiet. As jy dan die rubber met 'n Duracell vervang
en 'n betoger daarmee skiet, dan hardloop hy tot ses
keer verder.
Groetnis
Jakes
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24420 is 'n antwoord op boodskap #24301] |
Vr., 02 Julie 1999 00:00   |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: Januarie 1999
|
Senior Lid |
|
|
>
> jy noem plasings
> op wat ek NIE gedoen het nie.
Een woord, Jakes - Pateties. Presies dieselfde adres (ja...@bake.cookie.com)
en header informasie in daardie ander poste wat ek noem. Jou protes lui hol en
vals.
> Ek sal my velletjie
> nou dik maak teen al die ProPacems van die lewe en vir
> HULLE lag!
Ek moet sê, ten spyte van jou aanklag oor my sin vir humor (oftewel
klaarblyklike gebrek daaraan), dat hierdie misrabele krabbelpos van jou my wel
laat lag het - presies om daardie rede.
O, nog iets (en ek het dit verwag). So jy sê heel melodramaties en histrionies
dat jy gaan skoert, maar dan sluip jy rond om te sien hoe mense gaan reageer op
jou stelling (wat jy dus nooit regtig bedoel het nie, maar bloot vir histeriese
effek gedoen het - foei tog, jou ego is dan nou gekrenk), en wanneer hulle nie
met sakdoek en as reageer nie, spring jy heel verontwaardig uit en nou is jy
skielik "dikvellig" genoeg. Nee wat, dis soos die ou wat sy eie begrafnis wil
bywoon om te sien wie huil en wie sê wat. Doen jou woord gestand - Skoert.
|
|
|
|
| Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24421 is 'n antwoord op boodskap #24301] |
Vr., 02 Julie 1999 00:00   |
Jakes
Boodskappe: 41 Geregistreer: Oktober 2002
|
Volle Lid |
|
|
ProPacem wrote:
>
> Dieselfde jakes wat in alt.flame.niggers pos oor "dem niggers" in suid-afrika;
> dieselfde jakes wat grappies vertel in za.humour en aus.jokes en waarvan vier
> uit vyf te doen het met seks, die grootte van die penis of die "forrrce of the
> squirt"; dieslefde jakes vir wie die een grappie uit die vyf wat nie oor seks
> handel nie, wel te doen het met stereotipe - chinese wat agter 'n bos uitspring
> en "suplise" skree; dieselfde jakes wat siener van rensburg se voorspellings in
> za.xhosa voorhou as die manier waarop die boere "uit die kak" gaan kom.
>
> Dieselfde jakes vir wie ek sê - good riddance.
Ek het my aanvanklik gewip maar toe besef ek, hierdie ProPacem
volg my naam slaafs na op al die nuusgroepe (sommiges daarvan kry
ek nie eers nie) Dit kan 'n naamgenoot wees, ou pêl.
HEY, sal Jakes nr.2 asseblief opstaan sodat EK jou kan uitvreet!
Jy laat my rerig belangrik voel as jy so boekhou van al die plasings
wat Jakes doen. Baie baie dankie, jou naampie is reeds in my testament
genoem - jy kan die boek "How to flame tastefully" erf.
Jammer om jou verder teleur te stel maar jy noem plasings
op wat ek NIE gedoen het nie. Sheet, ek wens ek het, dan verdien ek
immers jou flymery!
Sorry ou pêl, dit is ook nie my skuld dat jy zielts sin vir humor het
nie. Wanneer het JY laas gelag? Het jy al OOIT gelag? Lag 'n slag vir
jouself en jy sal sien dat jou "optorektomitaitis" vinnig sal opklaar!
Verklaring: "Optorektomitaitis" 'n Virale infeksie wat slegs die senuwee
tussen die oog en die rektum aantas. Die gevolg is dat die geïnfekteerde
individu 'n k@k uitkyk op die lewe het.
Prognose: Baie goed indien daar minstens ses maal per dag gelag word.
Koste verbonde aan behandeling: R0.00
"Skeidsregter, nuwe bal asseblief!"
Groetnis
Jakes (nr.1)
ns Dankie Omie Hans vir die goeie raad. Ek sal my velletjie
nou dik maak teen al die ProPacems van die lewe en vir
HULLE lag!
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
| Re: Openbare onsedelikheid [boodskap #24562 is 'n antwoord op boodskap #24301] |
Wo., 07 Julie 1999 00:00  |
hvl
Boodskappe: 17 Geregistreer: Mei 1999
|
Junior Lid |
|
|
Shannon skryf in boodskap news:7lsaj2$2s6h$2@nnrp01.ops.uunet.co.za...
>
> hvl wrote in message ...
>> Mens gaan nie
>>> in 'ordentlike geselskap' vir ander mense laat weet in presiese terme waar
>>> hulle iets moet bêre nie.
>>
>>
>> Sorteer daai soort humor onder ordentlike geselskap?
>
> Nee, maar ek laat my nie uitlok om 'n swak uitlating te maak op iemand se
> 'daai soort humor' nie.
As ek nou weer skryf, sal ek maar my beste moet try om beskaafd en
gesiviliseerd te reageer op !@# soos die van Jakes, m.a.w. ek moet poep,
maar dit moet na laventel ruik. (Ag, daar is ek nou al wéér in die anale
fase.) Dit sal seker moeilik wees, maar soos ek sê, ek sal my bes probeer.
Ek wil darem nie weggejaag word deur al die mense wat hier so hard besig is
om beskaafd te wees nie.
> ...en nou weet ons steeds niks van jou af nie, hoe lank woon jy al daar?
> Hoe lyk jou omgewing, vertel, vertel...
>
> Groete
>
> Shannon
Ek bly al sewe jaar in Holland, vettes 'n mares. Ag askies, ek bedoel
Néderland.
En Londen is 'n baie duur stad.
-H.
|
|
|
|