Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Gloudina beweer sy is 'n "dame"
Gloudina beweer sy is 'n "dame" [boodskap #24249] So, 27 Junie 1999 00:00
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
>

> Ja, en dit het tyd geword om op te
> hou om vir my te skilder as 'n
> weerwolf. Dis nie snaaks nie. Dis
> snert. Dis onbeskof. Hoekom laat
> jy jouself sulke onbeskofte maniere
> toe teenoor 'n dame? Ou wit omie,
> wat "weier om op te hou om deure
> oop te maak vir vroumense." Almal
> kan die kontradiksie in jou geskrifte
> sien, behalwe jyself.

Margaret Thacher het verklaar:

"Being powerful is like being a lady; if you have to tell people you are,
you aren't."

Vriendelike groete, Leendert
Vorige onderwerp: toets ek se
Volgende onderwerp: The Long Walk of Nelson Mandela
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 23 20:44:35 MGT 2024