Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » So in die verbygaan
So in die verbygaan [boodskap #24089] Ma, 21 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Strand Jakkals  is tans af-lyn  Strand Jakkals
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Vir almal wat wil antwoord.

Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????

Die antwoord sal binnekort gepos word, maar intussen laat
ons hoor wat die humoristiese mense, die gekwestes, en die
morbiedes tesê het.

My "disclaimer"
Die persone wat 'n Jakkals wil skiet oor sy streke,
ken geen Jakkals en Wolf storie nie. Bobbejaan
het partymaal goeie raat.

--
Net nog 'n Jakkals op die
strand by Skuimpoot se gat
(myl 100)
Re: So in die verbygaan [boodskap #24090 is 'n antwoord op boodskap #24089] Ma, 21 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Jun 1999 00:14:32 -1000, "Strand Jakkals"
wrote:

[/color]
> Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
> kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
> een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
> aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????>>

Ek dink nie dis die dokter se besluit nie.
Hy moet haar inlig oor keuses tot haar beskikking en dan haar besluit
respekteer.
Re: So in die verbygaan [boodskap #24091 is 'n antwoord op boodskap #24089] Ma, 21 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 21 Jun 1999 14:44:49 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:

|>Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
|>kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
|>een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
|>aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????>>
|
|Ek dink nie dis die dokter se besluit nie.
|Hy moet haar inlig oor keuses tot haar beskikking en dan haar besluit
|respekteer.
|
|
Sou jy sê landswette moet hieroor 'n sê hê? Moet jy jou berus by wat die land
se wette oor so iets sê?

Nog 'n interesante een: sê noumaar my staat land/laat aborsies nie toe nie.
Sou dit "reg" wees vir 'n vrou om oor grens te gaan, daar die aborsie te hê, en
dan weer terug te kom?

Verskil hierdie situasie van die een wat ons in die kerk gehad het waar dit een
dag sonde was vir vroue om sonder hoedens kerk toe te kom (ek dink dit was
onderdrukking) en die volgende dag besluit die sinode anders en toe is dit
skielik nie meer sonde nie!

=|:^)

Johan
Re: So in die verbygaan [boodskap #24092 is 'n antwoord op boodskap #24089] Ma, 21 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 21 Jun 1999 00:14:32 -1000, "Strand Jakkals"
wrote:

> Vir almal wat wil antwoord.
>
> Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
> kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
> een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
> aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????
>

Aha, ken hierdie ene. My vraag is, wat _haar_ antwoord was?

'n Hippokratiese dokter sou nie aborsie aanraai nie.
Re: So in die verbygaan [boodskap #24093 is 'n antwoord op boodskap #24089] Ma, 21 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
rosenveer  is tans af-lyn  rosenveer
Boodskappe: 6
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Strand Jakkals wrote in article
...
> Vir almal wat wil antwoord.
>
> Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
> kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
> een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
> aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????
> "disclaimer"
>

Die antwoord wat jy soek is of Beethoven se ma,
of Churchill se ma, of Helen Keller se ma, ek kan nou nie mooi onthou nie.
Re: So in die verbygaan [boodskap #24123 is 'n antwoord op boodskap #24089] Di, 22 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Oom Hans  is tans af-lyn  Oom Hans
Boodskappe: 83
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Volle Lid
Julle klomp blikslaers is ALWEER die spoor byster - ek het oorspronklik vir
vir die LIGTERE sy van sake gevra, die noot ingesit, en , en , en kyk
waarmee hou julle julself nou besig. !!@!!!!!! %^&$#@

Selfs die thread verander........

Dankie vir die wat probeer het - ek "sort" nog so bietjie aan my voorraad
dat ek nie per ongeluk te verkeerd raak nie.

Omie

Volgende keer die een oor die drie oukêrels met hulle
prostaatprobleme...........
Re: So in die verbygaan [boodskap #24124 is 'n antwoord op boodskap #24089] Di, 22 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Strand Jakkals" wrote:

Dit hang nou natuurlik af van waar sy woon en haar omstandighede. As
sy 'n Katoliek is, het sy in elk geval nie 'n keuse nie. As sy enige
inligting oor voorbehoedmiddels tot haar beskikking gehad het, sou sy
nie die probleem gehad het nie. En as sy heeltemal dom is, sal sy in
elk geval die verkeerde keuse maak!

> Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
> kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
> een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
> aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????

Gekwets is ek nie, morbied definitief nie - humoristies? Wel, ja...

> Die antwoord sal binnekort gepos word, maar intussen laat
> ons hoor wat die humoristiese mense, die gekwestes, en die
> morbiedes tesê het.

Is jy nou Jakkals of Bobbejaan? Ek het 'n goeie storie oor 'n baie
slim bo'jaan...

Groete
Royleen

> My "disclaimer"
> Die persone wat 'n Jakkals wil skiet oor sy streke,
> ken geen Jakkals en Wolf storie nie. Bobbejaan
> het partymaal goeie raat.
>
> --
> Net nog 'n Jakkals op die
> strand by Skuimpoot se gat
> (myl 100)
>
>

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: So in die verbygaan [boodskap #24125 is 'n antwoord op boodskap #24089] Di, 22 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Strand Jakkals  is tans af-lyn  Strand Jakkals
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hannes Cilliers wrote in message ...
> Dit hang alles af van wat Ludwig se MA se
> besluit was.
>
>
> Op Mon, 21 Jun 1999 00:14:32 -1000 skryf
> "Strand Jakkals"
> :
>
Dit is nou die tweede antwoord wat weet waaroor dit gaan.
Vir Omie wat my so lekker uittrap, en al die ander lesers,
die storie is 'n werklikheid. Die dame was Beethoven se ma,
en hy was die negende kind.

Almal wat ja gedink het, as jy in die regte tydperk die dokter was,
dan het jy dalk vir Ludwig vermoor.

Gehoor dat poker speel onwettig is vir melaatses. Partykeer
gooi een ou sy hand in, dan lag die ander hulle g...e af. :o)))

Net voor ek gaan, twee oumans sit en gesels oor hulle seks lewe,
die een is heel mismoedig want hy kan die bedryf net nie op aandag
kry nie. Probeer viagra sê sy maat, dit werk ou neef !!! Vra sy maat,
"vir hoe lank en hoe standvastig is hy dan??" sê sy vriend, " ou swaer
laat ek vir jou vertel, ek het dit die anderdag geprobeer toe ek vir Sarie
loop kuier het. Die bedryf was so standvastig , toe ek probeer water aftap,
het my hakskene skoon van die grond af gelig !!! "

Goetnis
Re: So in die verbygaan [boodskap #24126 is 'n antwoord op boodskap #24089] Di, 22 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hancil  is tans af-lyn  hancil
Boodskappe: 28
Geregistreer: Augustus 1998
Karma: 0
Junior Lid
Dit hang alles af van wat Ludwig se MA se
besluit was.

Op Mon, 21 Jun 1999 00:14:32 -1000 skryf
"Strand Jakkals"
:

-> Vir almal wat wil antwoord.
->
-> Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
-> kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
-> een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
-> aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????
->
-> Die antwoord sal binnekort gepos word, maar intussen laat
-> ons hoor wat die humoristiese mense, die gekwestes, en die
-> morbiedes tesê het.
->
-> My "disclaimer"
-> Die persone wat 'n Jakkals wil skiet oor sy streke,
-> ken geen Jakkals en Wolf storie nie. Bobbejaan
-> het partymaal goeie raat.

...sonder die umlaut sal e-pos my bereik...
Re: So in die verbygaan [boodskap #24127 is 'n antwoord op boodskap #24089] Di, 22 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Strand Jakkals  is tans af-lyn  Strand Jakkals
Boodskappe: 13
Geregistreer: Maart 1999
Karma: 0
Junior Lid
roy...@my-deja.com wrote in message ...
> In article ,
> "Strand Jakkals" wrote:
>
> Dit hang nou natuurlik af van waar sy woon en haar omstandighede. As
> sy 'n Katoliek is, het sy in elk geval nie 'n keuse nie. As sy enige
> inligting oor voorbehoedmiddels tot haar beskikking gehad het, sou sy
> nie die probleem gehad het nie. En as sy heeltemal dom is, sal sy in
> elk geval die verkeerde keuse maak!

> Gekwets is ek nie, morbied definitief nie - humoristies? Wel, ja...
>
> Is jy nou Jakkals of Bobbejaan? Ek het 'n goeie storie oor 'n baie
> slim bo'jaan...
>
> Groete
> Royleen
>
Jy sien Royleen, dit is nou juis die ding van 'n jakkals. Hy gooi altyd
iets in om vir wolf en bobbejaan aan die dink te sit, gewoontlik in
die verkeerde rigting. Ou Kaspaas en Neefie? was nog nooit die
lig van die lewe nie.

Laat ons hoor hoe die storie van die bobbejaan gaan asseblief !! aagtoeee
groooooot 'seblief !!!! :o))))

Flink dink
Jakkals
Re: So in die verbygaan [boodskap #24145 is 'n antwoord op boodskap #24089] Wo, 23 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jakes  is tans af-lyn  Jakes
Boodskappe: 41
Geregistreer: Oktober 2002
Karma: 0
Volle Lid
Hans wrote:
>
> Volgende keer die een oor die drie oukêrels met hulle
> prostaatprobleme...........

Laat my dink aan die twee oukêrels wat op die stoep gesit en toe vra
die een: "Wanneer laas het jy die ding gedoen?"
"Drie maal laas nag" kom die antwoord.
"Wat?" vra die eerste. "Drie maal? Hoe de hel het jy dit reggekry?"
"Maklik man. Drie maal ingesit en drie maal het hy uitgeval!"

Jakes
Re: So in die verbygaan [boodskap #24149 is 'n antwoord op boodskap #24089] Wo, 23 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Dit laat my dink aan 'n vriend van my wat so 'n jaar gelede vir my gesê het
hy het amper elke aand van die week seks.

Amper Maandagaand, amper Dinsdagaand, amper Woensadagaand, amper.....

Johann

Jakes skryf in boodskap news:3770F772.1E30@bake.cookie.com...
>
> Laat my dink aan die twee oukêrels wat op die stoep gesit en toe vra
> die een: "Wanneer laas het jy die ding gedoen?"
Re: So in die verbygaan [boodskap #24186 is 'n antwoord op boodskap #24089] Do, 24 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Strand Jakkals wrote:
>
> Gehoor dat poker speel onwettig is vir melaatses. Partykeer
> gooi een ou sy hand in, dan lag die ander hulle g...e af. :o)))
>
Ek ken dit bietjie anders:

Twee melaatses Hitchike en toe gooi die een rerig sy duim dat dit daar
trek. Toe hy buk om dit op te tel val sy oog uit ... dis toe dat die
ander een sy alie aflag.
Re: So in die verbygaan [boodskap #24188 is 'n antwoord op boodskap #24089] Do, 24 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Johann de Jager" wrote:

Dis seker die arme man wie se vrou 'n non geword het - "non tonight,
non tomorrow night, non at all!"

Groete
Royleen

> Dit laat my dink aan 'n vriend van my wat so 'n jaar gelede vir my gesê het
> hy het amper elke aand van die week seks.
>
> Amper Maandagaand, amper Dinsdagaand, amper Woensadagaand, amper.....
>
> Johann

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: So in die verbygaan [boodskap #24217 is 'n antwoord op boodskap #24089] Vr, 25 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
afro...  is tans af-lyn  afro...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Die boere omie en sy vrou kom by die poorte en staan in 'n ry. Voor
hulle is Engel Gabriel besig met 'n Amerikaanse paartjie. Die engel se
aan die Amerikaners "Nee, hier is nie plek vir julle nie. Julle
Amerikaners dink heeldag net aan geld. Tot jou vrou se naam is Penny"
Daarmee draai die twee maar om. Die volgende paartjie is Brits. Die
engel se aan hulle: " Julle Engelse dink heeldag en aldag net aan
blomme. Tot jou vrou se naam is Daisy. Julle is nie welkom nie." Die
boer luister die storie so, draai na sy vrou en se: "Kom Koekie, Kom
ons loop"

Groete

Beslis ook 'n Omie

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: Re: So in die verbygaan - kommunisme
Volgende onderwerp: Re: Een Afrikaanse olifantentand te koop !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 22:57:36 MGT 2024