Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » So in die verbygaan
So in die verbygaan [boodskap #24089] |
Mon, 21 June 1999 00:00  |
Strand Jakkals
Boodskappe: 13 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Vir almal wat wil antwoord.
Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????
Die antwoord sal binnekort gepos word, maar intussen laat
ons hoor wat die humoristiese mense, die gekwestes, en die
morbiedes tesê het.
My "disclaimer"
Die persone wat 'n Jakkals wil skiet oor sy streke,
ken geen Jakkals en Wolf storie nie. Bobbejaan
het partymaal goeie raat.
--
Net nog 'n Jakkals op die
strand by Skuimpoot se gat
(myl 100)
|
|
|
|
Re: So in die verbygaan [boodskap #24091 is 'n antwoord op boodskap #24089] |
Mon, 21 June 1999 00:00   |
Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029 Geregistreer: August 1996
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 21 Jun 1999 14:44:49 GMT, ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
|>Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
|>kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
|>een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
|>aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????>>
|
|Ek dink nie dis die dokter se besluit nie.
|Hy moet haar inlig oor keuses tot haar beskikking en dan haar besluit
|respekteer.
|
|
Sou jy sê landswette moet hieroor 'n sê hê? Moet jy jou berus by wat die land
se wette oor so iets sê?
Nog 'n interesante een: sê noumaar my staat land/laat aborsies nie toe nie.
Sou dit "reg" wees vir 'n vrou om oor grens te gaan, daar die aborsie te hê, en
dan weer terug te kom?
Verskil hierdie situasie van die een wat ons in die kerk gehad het waar dit een
dag sonde was vir vroue om sonder hoedens kerk toe te kom (ek dink dit was
onderdrukking) en die volgende dag besluit die sinode anders en toe is dit
skielik nie meer sonde nie!
=|:^)
Johan
|
|
|
Re: So in die verbygaan [boodskap #24092 is 'n antwoord op boodskap #24089] |
Mon, 21 June 1999 00:00   |
Key Bored
Boodskappe: 84 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Mon, 21 Jun 1999 00:14:32 -1000, "Strand Jakkals"
wrote:
> Vir almal wat wil antwoord.
>
> Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
> kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
> een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
> aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????
>
Aha, ken hierdie ene. My vraag is, wat _haar_ antwoord was?
'n Hippokratiese dokter sou nie aborsie aanraai nie.
|
|
|
Re: So in die verbygaan [boodskap #24093 is 'n antwoord op boodskap #24089] |
Mon, 21 June 1999 00:00   |
rosenveer
Boodskappe: 6 Geregistreer: June 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Strand Jakkals wrote in article
...
> Vir almal wat wil antwoord.
>
> Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
> kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
> een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
> aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????
> "disclaimer"
>
Die antwoord wat jy soek is of Beethoven se ma,
of Churchill se ma, of Helen Keller se ma, ek kan nou nie mooi onthou nie.
|
|
|
|
Re: So in die verbygaan [boodskap #24124 is 'n antwoord op boodskap #24089] |
Tue, 22 June 1999 00:00   |
roy...
Boodskappe: 68 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In article ,
"Strand Jakkals" wrote:
Dit hang nou natuurlik af van waar sy woon en haar omstandighede. As
sy 'n Katoliek is, het sy in elk geval nie 'n keuse nie. As sy enige
inligting oor voorbehoedmiddels tot haar beskikking gehad het, sou sy
nie die probleem gehad het nie. En as sy heeltemal dom is, sal sy in
elk geval die verkeerde keuse maak!
> Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
> kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
> een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
> aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????
Gekwets is ek nie, morbied definitief nie - humoristies? Wel, ja...
> Die antwoord sal binnekort gepos word, maar intussen laat
> ons hoor wat die humoristiese mense, die gekwestes, en die
> morbiedes tesê het.
Is jy nou Jakkals of Bobbejaan? Ek het 'n goeie storie oor 'n baie
slim bo'jaan...
Groete
Royleen
> My "disclaimer"
> Die persone wat 'n Jakkals wil skiet oor sy streke,
> ken geen Jakkals en Wolf storie nie. Bobbejaan
> het partymaal goeie raat.
>
> --
> Net nog 'n Jakkals op die
> strand by Skuimpoot se gat
> (myl 100)
>
>
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|
Re: So in die verbygaan [boodskap #24125 is 'n antwoord op boodskap #24089] |
Tue, 22 June 1999 00:00   |
Strand Jakkals
Boodskappe: 13 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hannes Cilliers wrote in message ...
> Dit hang alles af van wat Ludwig se MA se
> besluit was.
>
>
> Op Mon, 21 Jun 1999 00:14:32 -1000 skryf
> "Strand Jakkals"
> :
>
Dit is nou die tweede antwoord wat weet waaroor dit gaan.
Vir Omie wat my so lekker uittrap, en al die ander lesers,
die storie is 'n werklikheid. Die dame was Beethoven se ma,
en hy was die negende kind.
Almal wat ja gedink het, as jy in die regte tydperk die dokter was,
dan het jy dalk vir Ludwig vermoor.
Gehoor dat poker speel onwettig is vir melaatses. Partykeer
gooi een ou sy hand in, dan lag die ander hulle g...e af. :o)))
Net voor ek gaan, twee oumans sit en gesels oor hulle seks lewe,
die een is heel mismoedig want hy kan die bedryf net nie op aandag
kry nie. Probeer viagra sê sy maat, dit werk ou neef !!! Vra sy maat,
"vir hoe lank en hoe standvastig is hy dan??" sê sy vriend, " ou swaer
laat ek vir jou vertel, ek het dit die anderdag geprobeer toe ek vir Sarie
loop kuier het. Die bedryf was so standvastig , toe ek probeer water aftap,
het my hakskene skoon van die grond af gelig !!! "
Goetnis
|
|
|
Re: So in die verbygaan [boodskap #24126 is 'n antwoord op boodskap #24089] |
Tue, 22 June 1999 00:00   |
hancil
Boodskappe: 28 Geregistreer: August 1998
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Dit hang alles af van wat Ludwig se MA se
besluit was.
Op Mon, 21 Jun 1999 00:14:32 -1000 skryf
"Strand Jakkals"
:
-> Vir almal wat wil antwoord.
->
-> Kom ons sê jy was 'n dokter, en 'n vrou wat verwagtend is
-> kom soek raad. Sy het agt kinders, drie doof, twee blind,
-> een verstandelik gestrem en sy het syphilis, sal jy haar
-> aanraai om 'n aborsie te kry, of nie????
->
-> Die antwoord sal binnekort gepos word, maar intussen laat
-> ons hoor wat die humoristiese mense, die gekwestes, en die
-> morbiedes tesê het.
->
-> My "disclaimer"
-> Die persone wat 'n Jakkals wil skiet oor sy streke,
-> ken geen Jakkals en Wolf storie nie. Bobbejaan
-> het partymaal goeie raat.
...sonder die umlaut sal e-pos my bereik...
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: So in die verbygaan [boodskap #24217 is 'n antwoord op boodskap #24089] |
Fri, 25 June 1999 00:00  |
afro...
Boodskappe: 23 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Die boere omie en sy vrou kom by die poorte en staan in 'n ry. Voor
hulle is Engel Gabriel besig met 'n Amerikaanse paartjie. Die engel se
aan die Amerikaners "Nee, hier is nie plek vir julle nie. Julle
Amerikaners dink heeldag net aan geld. Tot jou vrou se naam is Penny"
Daarmee draai die twee maar om. Die volgende paartjie is Brits. Die
engel se aan hulle: " Julle Engelse dink heeldag en aldag net aan
blomme. Tot jou vrou se naam is Daisy. Julle is nie welkom nie." Die
boer luister die storie so, draai na sy vrou en se: "Kom Koekie, Kom
ons loop"
Groete
Beslis ook 'n Omie
Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sun Mar 09 02:07:02 UTC 2025
|