Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » @igs=vigs
@igs=vigs [boodskap #24118] Di, 22 Junie 1999 00:00
Pierre Conradie  is tans af-lyn  Pierre Conradie
Boodskappe: 11
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Junior Lid
Ek glo dat ek die "normaal" is.- m.a.w. gatvol vir die negatiewe hovaardige
poste wat Gloudina op hierdie nuusgroep plaas - en die mislikte pogings van
menigte om van die kanker ontslae te raak.

Soos talle voor my (wat geen pos geplaas het om dit permanent te verlaat
nie), sê ek hiermee totsiens uit North Carolina aan bydraers wat probeer het
om die ng opbouend te hou - dit was vir my aangenaam om julle humor en nuus
van oral te kon deel.
Vorige onderwerp: Re: Oor dit en dat.......
Volgende onderwerp: Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 21:08:26 MGT 2024