Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat om met +/- R47 miljoen te doen
Re: Wat om met +/- R47 miljoen te doen [boodskap #24077] Sa, 19 Junie 1999 00:00
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
- Aftree in een van die Paradyse wat so gereeld hier beskryf word?
- Koop 400 Toyota Hi-Ace bussies en stel Togetherness Tshabalala aan as Besturende (Vlieënde?) Direkteur.


andre wrote in message ...
Wat sou ek alles met R47 mil kon doen

- 3 133 subsidie huisies bou
- 141 nuwe werksgeleendhede skep
- 1 derde wereld afrika leier inhuldig

enige ander voorstelle?
Vorige onderwerp: Die goewerneur van Minnesota, land van n 1000 mere
Volgende onderwerp: Korder homopage
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 12 05:01:18 MGT 2024