Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Veel later...
Veel later... [boodskap #2387] |
So., 31 Augustus 2003 19:03  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Speedy Gonzales wrote:
>>
>> Waarvoor staan W.R.F.?
>>
>> Lorinda
>
> 'Skuus, W.P.F. veronderstel om te wees
> 'World Physique Federation'
> (Weet nie hoe dit gekom het dat ek WRF geskryf het nie:-)
>
> DD
Dis te verstane dat jy bietjie deurmekaar was, die opgewondenheid en so aan...:-)
Sy het derde gekom in 'n internasionale kompetisie! Het jy 'n foto van haar?
Lorinda
|
|
|
|
Re: Veel later... [boodskap #2401 is 'n antwoord op boodskap #2392] |
Di., 02 September 2003 00:10  |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
"DD" skryf in boodskap news:9jl4lv0r914h8rr8jtvq00tsiu6eciani1@4ax.com...
>
> Nie 'n kompetisie foto nie. Ek is gevra om by
> 'n kompetisie te wees Saterdagaand. Nee,
> gesê om daar te wees.
> Ek sal my kamera saam neem.
>
> DD
Moenie vergeet nie! Jy kry ook al die interessante assignments...:-)
Lorinda
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Vr. Apr. 18 15:03:14 UTC 2025
|