Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » President
President [boodskap #23999] Wo, 16 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
J. van Noordt  is tans af-lyn  J. van Noordt
Boodskappe: 3
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Wat vinden jullie van de nieuwe president van SA?

groeten uit Holland
Re: President [boodskap #24022 is 'n antwoord op boodskap #23999] Do, 17 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Kwarantyn wrote in article
...
> Interessant, Leendert, van die profesieë waarna jy verwys. Vertel meer van
> die Siener van Rensburg s'n, asseblief?
>
> Hier lees ek nou die dag 'n ander een - die bron ontsnap my nou - waar die
> "siener" ('n swart vrou in Johannesburg, dink ek) glo gesien het hoe Mbeki
> sterf en vervang word deur 'n (tot nog toe) onbekende swart vrou wat glo
> besig is om op grondvlak groot steun te versamel.
>

Ek ook, en ek wed jou daardie vrou is Me. Carolus, die huidige
Hicom te London. Daar is n skerp vrou, en ek het hoë agting vir haar.
Sy het die guts om die land te lei.

Wotch maar vir haar, en sien wat gebeur

Pat
Re: President [boodskap #24023 is 'n antwoord op boodskap #23999] Do, 17 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Kwarantyn  is tans af-lyn  Kwarantyn
Boodskappe: 171
Geregistreer: Junie 1997
Karma: 0
Senior Lid
Interessant, Leendert, van die profesieë waarna jy verwys. Vertel meer van
die Siener van Rensburg s'n, asseblief?

Hier lees ek nou die dag 'n ander een - die bron ontsnap my nou - waar die
"siener" ('n swart vrou in Johannesburg, dink ek) glo gesien het hoe Mbeki
sterf en vervang word deur 'n (tot nog toe) onbekende swart vrou wat glo
besig is om op grondvlak groot steun te versamel.

Dis maar seker 'n refleksie van iets in my persoonlikheid, maar ek vind
sulke "profesieë" nogal interessant. Sensasioneel en so aan, ja. En ek
vergeet dit gewoonlik netso gou. Maar dit bly interssant - "of passing
interest".

Henry / Kwarantyn

Leendert van Oostrum skryf:
>
> (Daar is natuurlik voorspellings, byvoorbeeld op grond van Siener van
> Rensburg, dat hy nie sy termyn sal voltooi nie. 'n Xhosa-vriendin van
> ons het 'n profesie ontvang dat Mbeki voor die einde van sy termyn
> vervang sal word deur 'n ongeduldige jong diktator wat 'n baie
> onderdrukkende regime sal vestig. Nou ja - ons sal maar sien.)
>
Re: President [boodskap #24024 is 'n antwoord op boodskap #23999] Do, 17 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Kwarantyn" skryf:

>
> Hier lees ek nou die dag 'n ander een - die bron ontsnap my nou - waar die
> "siener" ('n swart vrou in Johannesburg, dink ek) glo gesien het hoe Mbeki
> sterf en vervang word deur 'n (tot nog toe) onbekende swart vrou wat glo
> besig is om op grondvlak groot steun te versamel.
>

Hmmmm.... ek hoop nie dis nog 'n Nonkawuse nie.
Re: President [boodskap #24025 is 'n antwoord op boodskap #23999] Do, 17 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
"Kwarantyn" skryf:
> Interessant, Leendert, van die profesieë waarna jy verwys. Vertel meer van
> die Siener van Rensburg s'n, asseblief?
>

Nee, jong, moet my nie vra nie. Daar's ander hier wat jou meer sal kan
vertel. Ek dink daar is ook 'n webblad oor Siener iewers.

In die algemeen dink ek die dinge van Siener is maar soos met
Nostradamus - elkeen doen sy eie uitlegte van wat die profesieë sou
beteken.

Groete, Leendert
Vorige onderwerp: Melbourne is ook 'n Paradys
Volgende onderwerp: Die Lande waarin Ons Bly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 28 21:06:16 MGT 2024