Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » milleniumvieringe
Re: milleniumvieringe [boodskap #23944 is 'n antwoord op boodskap #23659] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Johan (sks) skryf:

> On Mon, 14 Jun 1999 05:33:42 GMT, Leendert van Oostrum
> wrote:
>
> |> Die Ordnung waaronder sy leef.
> |
> |Het die vrou 'n keuse om daaronder te leef?
>
> Nee

Watter wet in die VSA verhoed haar om 'n ander keuse uit te oefen?

>
> |>
> |> Ek sou dink sy moet die vryheid hê om te kies hoe sy haar kinders wil
> |> grootmaak.
> |
> |Wat gaan jy daaromtrent doen?
>
> Is nie my plek om iets daaraan te doen nie.

Maar dit is "jou plek" om haar lewenskeuses te kritiseer en haar
lewenswyse te verguis?

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: milleniumvieringe [boodskap #23945 is 'n antwoord op boodskap #23659] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
e...@dot.com wrote:
> On Sun, 13 Jun 1999 22:16:05 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> |Wie dwing die vrou om haar dogters so op te voed?
>
> Die Ordnung waaronder sy leef.

Het die vrou 'n keuse om daaronder te leef?

> |
> |Moet hy/sy/dit/hulle toegelaat word om dit te doen?
>
> Ek sou dink sy moet die vryheid hê om te kies hoe sy haar kinders wil
> grootmaak.

Wat gaan jy daaromtrent doen?

> |
> |En waarom nie? Of is dit slegs "mens" se plek om neerbuigende kommentaar te
> |lewer oor die lewenswyse van die vrou?
> |
> Ja, ek mag maar opmerk hoe die mense om my leef en ander vertel wat ek
> gesien het en wat ek daarvan dink - as jy dit as neebuigend ervaar, is
> dit jou probleem.
>

Nee, soos Leswin opgemerk het, vertel jy nie net wat jy gesien het nie.
Jy vertel ook, soos jy nou erken, wat jy daarvan dink.

Maar dit is nie al nie. Jy vertel nie "ek dink die vrou is onderdruk"
nie. Jy vertel vir ons almal "Die vrou is onderdruk".

Tensy die vrou self verklaar het "ek is onderdruk" tree jy hier,
objektief gesien, neerbuigend op.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: milleniumvieringe [boodskap #23946 is 'n antwoord op boodskap #23659] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jun 1999 05:33:42 GMT, Leendert van Oostrum wrote:

|Maar dit is nie al nie. Jy vertel nie "ek dink die vrou is onderdruk"
|nie. Jy vertel vir ons almal "Die vrou is onderdruk".
|
Ek sien nie die woorde "ek dink" baie voorkom in jou plasings nie.....

=|:^)

Johan
Re: milleniumvieringe [boodskap #23947 is 'n antwoord op boodskap #23659] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jun 1999 05:33:42 GMT, Leendert van Oostrum
wrote:

|> Die Ordnung waaronder sy leef.
|
|Het die vrou 'n keuse om daaronder te leef?

Nee

|>
|> Ek sou dink sy moet die vryheid hê om te kies hoe sy haar kinders wil
|> grootmaak.
|
|Wat gaan jy daaromtrent doen?

Is nie my plek om iets daaraan te doen nie.
|

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is my eie observasies en word hier vertel om
dalk vir iemand intersant te wees en nie om enige persoon, godsdiensgroep,
bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging, nasie, land, kontinent, buitenaardse
wezens of enige ander ongenoemde groep af te skiet of te verneder of hofvaardig op
neer te sien nie; en verder is dit nie bedoel om as aanval te dien op enige sodanige
persoon, godsdiensgroep, bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging,
nasie, land, kontinent, buitenaardse wezens of enige ander ongenoemde groep nie.
Laaste het dit ook nie ten doel om akademiese proefskrifte te wees nie - meerderwaardige
kritiek is dus onvanpas.

=|:^)

Johan
Re: milleniumvieringe [boodskap #23948 is 'n antwoord op boodskap #23659] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jun 1999 13:38:53 GMT, Leendert van Oostrum wrote:

|Johan (sks) skryf:
|
|> On Mon, 14 Jun 1999 05:33:42 GMT, Leendert van Oostrum
|> wrote:
|>
|> |> Die Ordnung waaronder sy leef.
|> |
|> |Het die vrou 'n keuse om daaronder te leef?
|>
|> Nee
|
|Watter wet in die VSA verhoed haar om 'n ander keuse uit te oefen?
|
Geen wet nie, maar wel ....

|> |> Die Ordnung waaronder sy leef.
|> |
|> |Het die vrou 'n keuse om daaronder te leef?
|>
|> Nee
|
|Watter wet in die VSA verhoed haar om 'n ander keuse uit te oefen?
|
Geen wet nie, maar wel ....

|> |> Die Ordnung waaronder sy leef.
|> |
|> |Het die vrou 'n keuse om daaronder te leef?
|>
|> Nee
|
|Watter wet in die VSA verhoed haar om 'n ander keuse uit te oefen?
|
Geen wet nie, maar wel ....

|> |> Die Ordnung waaronder sy leef.
|> |
|> |Het die vrou 'n keuse om daaronder te leef?
|>
|> Nee
|
|Watter wet in die VSA verhoed haar om 'n ander keuse uit te oefen?
|
Geen wet nie, maar wel ....

So 'n tipiese Leendert gesprek......
Re: milleniumvieringe [boodskap #23949 is 'n antwoord op boodskap #23659] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 14 Jun 1999 13:38:53 GMT, Leendert van Oostrum wrote:
|> |> Ek sou dink sy moet die vryheid hê om te kies hoe sy haar kinders
|wil
|> |> grootmaak.
|> |
|> |Wat gaan jy daaromtrent doen?
|>
|> Is nie my plek om iets daaraan te doen nie.
|
|Maar dit is "jou plek" om haar lewenskeuses te kritiseer en haar
|lewenswyse te verguis?
|
Wat bedoel jy met verguis - ek ken nie die woord nie - ek is maar 'n eenvoudige
ou met 'n beperkte woordeskat.

Maar, ja, ek is heeltemaal geregtig om my opinie uit te spreek en hopelik kan
dit mense bewus maak van 'n ander standpunt as hulle eie en so kan ons dalk
sinvol die ding bespreek. As ouens soos jy nie die gesprek "clutter" met klein
persoonlike aanvalletjies en niksseggende kommentare soos 'n klein keffer
brakkie nie.

Maak eerder 'n sinvolle bydrae en vertel ons van die Amish gemeenskappe wat jy
al besoek het en hou jou ervaring van myne verskil en wat jou opinie is.

=|:^)

Johan
Vorige onderwerp: Verkiesing Ervaring in SA
Volgende onderwerp: Bandwydte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 08:40:54 MGT 2024