Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Bandwydte
Bandwydte [boodskap #23915] So, 13 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Ek kry hierdie naweek ernstige probleme met bandwydte op die www, veral op
webgoed wat in die VSA sit.

Ek kry die indruk dat telkom se naweektarief vir plaaslike oproepe miskien
die verkeer op die internet geweldig opgejaag het. Maar ek het dit nie
tevore ervaar nie

Weet iemand miskien meer hiervan?
Re: Bandwydte [boodskap #23916 is 'n antwoord op boodskap #23915] So, 13 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Jun 1999 21:58:50 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

|Ek kry hierdie naweek ernstige probleme met bandwydte op die www, veral op
|webgoed wat in die VSA sit.
|
|Ek kry die indruk dat telkom se naweektarief vir plaaslike oproepe miskien
|die verkeer op die internet geweldig opgejaag het. Maar ek het dit nie
|tevore ervaar nie
|
|Weet iemand miskien meer hiervan?
|
|
Ek het nie probleme met plaaslike bandwydte nie, maar weer wel SA
websites en ons het vermoed dat dit die krieket is wat maak dat almal
vanoor die wereld SA krieket websites probeer bykom vir wat aangaan.

Disclaimer: Wat ek hier beskryf is my eie observasies en word hier vertel om
dalk vir iemand intersant te wees en nie om enige persoon, godsdiensgroep,
bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging, nasie, land, kontinent, buitenaardse
wezens of enige ander ongenoemde groep af te skiet of te verneder of hofvaardig op
neer te sien nie; en verder is dit nie bedoel om as aanval te dien op enige sodanige
persoon, godsdiensgroep, bevolkingsgroep, rassegroep, seksuele oortuiging,
nasie, land, kontinent, buitenaardse wezens of enige ander ongenoemde groep nie.
Laaste het dit ook nie ten doel om akademiese proefskrifte te wees nie - meerderwaardige
kritiek is dus onvanpas.

=|:^)

Johan
Re: Bandwydte [boodskap #23952 is 'n antwoord op boodskap #23915] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Ek kry hierdie naweek ernstige probleme met bandwydte op die www, veral op
> webgoed wat in die VSA sit.
>
> Ek kry die indruk dat telkom se naweektarief vir plaaslike oproepe miskien
> die verkeer op die internet geweldig opgejaag het. Maar ek het dit nie
> tevore ervaar nie
>
> Weet iemand miskien meer hiervan?

Telkom se ondersese kabel het so 'n paar probleme en hulle 'route'
blykbaar deur ander infrastruktuur. Behoort die week 'reg' te wees.
Re: Bandwydte [boodskap #23953 is 'n antwoord op boodskap #23915] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
ferdinand  is tans af-lyn  ferdinand
Boodskappe: 1462
Geregistreer: September 1997
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 13 Jun 1999 21:58:50 +0200, "Leendert van Oostrum"
wrote:

webgoed wat in die VSA sit.>>[/color]

Ek het Sondagaand vinniger as gewoonlik gekontak.
Miskien is dit 'n local ding in jou omgewing of iets by jou ISP.
Re: Bandwydte [boodskap #23954 is 'n antwoord op boodskap #23915] Ma, 14 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
ferd...@icon.co.za (Ferdi Greyling) wrote:
> On Sun, 13 Jun 1999 21:58:50 +0200, "Leendert van Oostrum"
> wrote:
>
> veral op
>> webgoed wat in die VSA sit.>>
>
> Ek het Sondagaand vinniger as gewoonlik gekontak.
> Miskien is dit 'n local ding in jou omgewing of iets by jou ISP.
>
Dit was by my ISP

Ek het baklei, nou's dit reg.

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: milleniumvieringe
Volgende onderwerp: Wat doen 'n mens in Wenen?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 22:39:47 MGT 2024