Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Tot later
Tot later [boodskap #2378] So, 31 Augustus 2003 10:59 na volgende boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal so rukkie van die groep af wees.
Die meisie wat gisteraand 3rde plek in
W.R.F. Lady's Bodybuilding Championships
gewen het, het haar trofee vir my kom wys.
Ons kuier saam vir die res van die middag.

Speedy
Re: Tot later [boodskap #2380 is 'n antwoord op boodskap #2378] So, 31 Augustus 2003 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...
> Ek sal so rukkie van die groep af wees.
> Die meisie wat gisteraand 3rde plek in
> W.R.F. Lady's Bodybuilding Championships
> gewen het, het haar trofee vir my kom wys.
> Ons kuier saam vir die res van die middag.
>
> Speedy

Waarvoor staan W.R.F.?

Lorinda
Re: Tot later [boodskap #2384 is 'n antwoord op boodskap #2380] So, 31 Augustus 2003 18:02 Na vorige boodskap
Speedy Gonzales  is tans af-lyn  Speedy Gonzales
Boodskappe: 197
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 31 Aug 2003 06:49:03 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:
> Speedy Gonzales skryf in boodskap news:...
>> Ek sal so rukkie van die groep af wees.
>> Die meisie wat gisteraand 3rde plek in
>> W.R.F. Lady's Bodybuilding Championships
>> gewen het, het haar trofee vir my kom wys.
>> Ons kuier saam vir die res van die middag.
>>
>> Speedy
>
> Waarvoor staan W.R.F.?
>
> Lorinda

'Skuus, W.P.F. veronderstel om te wees
'World Physique Federation'
(Weet nie hoe dit gekom het dat ek WRF geskryf het nie:-)

DD
Vorige onderwerp: Werel atletiek kampionskappe
Volgende onderwerp: Ferrari Formula `1
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 02 18:10:58 MGT 2024