Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Tipies Afrikaners
Tipies Afrikaners [boodskap #23341] |
Thu, 27 May 1999 00:00  |
Theo Holtzhausen
Boodskappe: 4 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Is die deelnemers aan hierdie NG nie die tipiese voorbeeld van Afrikaners
nie?
Hy kan met homself (en ander ) spot, soos die talle Boere, Kleurlinge, Van
Der Merwe, Mike Schutte ens ens grappe getuig.
Wee egter die een wat nie met hom saamstem nie, of moet nie dat die son oor
ander skyn nie. Saamstem oor n onderwerp (veral n politieke siening) is so
uit soos Engels praat op n Afrikaanse NG.
Hou so aan mede Afrikaners. Netnou verlang ek huis toe.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Tipies Afrikaners [boodskap #23753 is 'n antwoord op boodskap #23341] |
Mon, 07 June 1999 00:00  |
Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In skrywe het w.j.ma...@a1.nl die volgende
te sê gehad ...
>>
>> Miskien 'n bietjie raad hoe om sê re g te tik
>> Probeer Alt-136 = �
>
> Officieel mag dat niet op Usenet....Alt-136 is high-ASCII, en niet alle
> karaktersets/landen/systemen gaan daar op dezelfde manier mee om.
> Headers van Duitse nieuwsgroepen zijn op mijn scherm ook vaak een puinhoop,
> door de umlauten en sz ('ringel-s').
>
Alt-0234 sal dalk verder gaan as Alt-136
___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:47:03 UTC 2025
|