Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Eksamentyd
Eksamentyd [boodskap #23663] Sa, 05 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek weet ons mag nie Engels skryf, rassisties wees ensovoorts nie. Ongelukkig
het dié vraestel in my hande beland en ek wil dit graag deel met diegene wat
dit sal waardeer. Dit is eintlik 'n Word 97 dokument, maar aanvaar dit maar
soos dit is.

Gauteng Province
Department of Education
New Maths Exam
Examination Time: 3 Hours or so

Please read all the instructions carefully!
1. Please write all the answers between the lines.
2. No part of the answer book may be rolled and smoked.
3. No children of students are allowed to participate.
4. Please leave firearms with the Parole Officer.
5. Bribes will be accepted at a minimum of R100-00.
6. Please notify the Examiner if this exam paper does not match the one you
bought in advance.

Question 1
Philamon has an AK47 with 2 magazines taped together, each holding 30
rounds.
If he misses 8 out of 10 shots, how many drive-by taxi shootings can he
attend before reloading?

Question 2
Phineas has a 12-seater mini-bus, but to avoid any discomfort he never
carries more than 23 people. Assuming each passenger weighs 85Kg and piles
35Kg of luggage on the roof, he drives at 140 km/h and that his brakes are
25% efficient, what would his stopping distance be?
A - 300 M
B - 600 M
C - 10 M as there is another passenger to pick up.

Question 3
Jacob is employed as a garden boy for one day a week at 5 households.
Assuming that he can make a lawnmower last three months, how many lawn
mowers will the households have to buy over a period of 2 years?

Question 4
In standard 6 Jackson has made 4 girls out of his class pregnant and another
6 from other classes. How many girls will he have got pregnant before he
leaves school when he matriculates on his 29th birthday?

Question 5
Samuel and his friends, altogether 6 of them, can each drink 35 bottles of
Castle Lager per day before falling over. How many SAB trucks will they need
to hijack per year to remain permanently pissed?
Re: Eksamentyd [boodskap #23707 is 'n antwoord op boodskap #23663] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>
> Ek lag wel, maar my sin vir humor is ontwikkeld en gesofistikeerd genoeg sodat
> dit nie platvloerse, common, etniese, kleinlike en kleinburgerlike snert soos
> hierdie amusant vind nie.

> Daai paradys deel is regtig vreeslik
> irriterend.
>
> leswin

Nou hoe klink 'n mens nou as jy "gesofistikeerd" lag? En is alle
grappe nie maar platvloers en common nie? Dis tog waarom ons eintlik
lag...

Soos iemand reeds voorheen opgemerk het, jy klink vreeslik gespanne.
Miskien het jy 'n vakansie in my Paradys nodig... Die slagspreuk vir
Queensland is mos "beautiful one day, perfect the next!" Klink dit dan
nie vir jou ook na 'n Paradys nie?

Vriendelike groete uit my Paradys
Royleen

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Eksamentyd [boodskap #23708 is 'n antwoord op boodskap #23663] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Johann de Jager" wrote:

> het dié vraestel in my hande beland en ek wil dit graag deel met diegene wat
> dit sal waardeer.

Koes, kerel! Ek is een van die min met 'n sin vir humor, maar soos jy
seker al gesien het uit die reaksie op Nomad se vraestel, daar is nie
baie mense hier wat nog kan lag nie.

Groete
Royleen

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Eksamentyd [boodskap #23709 is 'n antwoord op boodskap #23663] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> roy...@my-deja.com

> Ek is een van die min met 'n sin vir humor

Is dit wat jy dit noem? Jy weet al te goed by watter naam dit vir my gaan.

> , maar soos jy
> seker al gesien het uit die reaksie op Nomad se vraestel, daar is nie
> baie mense hier wat nog kan lag nie.
>

Ek lag wel, maar my sin vir humor is ontwikkeld en gesofistikeerd genoeg sodat
dit nie platvloerse, common, etniese, kleinlike en kleinburgerlike snert soos
hierdie amusant vind nie.

> Groete
> Royleen

Goddank. Wil jy dit nie maar so hou nie. Daai paradys deel is regtig vreeslik
irriterend.

leswin
Re: Eksamentyd [boodskap #23710 is 'n antwoord op boodskap #23663] So, 06 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Ek hoop jy het darem jou mondhoeke so itewat getrek in 'n poging om te
glimlag..........

roy...@my-deja.com wrote in message ...
> In article ,
> "Johann de Jager" wrote:
>
>> het dié vraestel in my hande beland en ek wil dit graag deel met
> diegene wat
>> dit sal waardeer.
>
> Koes, kerel! Ek is een van die min met 'n sin vir humor, maar soos jy
> seker al gesien het uit die reaksie op Nomad se vraestel, daar is nie
> baie mense hier wat nog kan lag nie.
>
> Groete
> Royleen
>
>
> Sent via Deja.com http://www.deja.com/
> Share what you know. Learn what you don't.
Re: Eksamentyd [boodskap #23757 is 'n antwoord op boodskap #23663] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote in message

> Ek lag wel, maar my sin vir humor is ontwikkeld en gesofistikeerd genoeg sodat
> dit nie platvloerse, common, etniese, kleinlike en kleinburgerlike snert soos
> hierdie amusant vind nie.
>
> leswin

Hmmmm..... Pieter-Dirk Uys se jongste show heet "Dekaffirnated".

Maar, nou ja. Evita Bezuidenhoudt is sekerlik nie daarvoor bekend dat sy 'n
"ontwikkelde en gesofistikeerde" sin vir humor het nie :-)
Re: Eksamentyd [boodskap #23792 is 'n antwoord op boodskap #23663] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "Riaan" & andere

Ek het by vorige geleentheid gesê dat daar 'n wesenlike verskil is tussen
grappe wat satire, ironie en dies meer inspan (soos Pieter Dirk Uys geredelik
doen) selfs al gebruik hulle etniese of rassige materiaal. Weliswaar probeer
diesulke grappe stereotipe en etniese tipering bevraagteken en/of kritiseer
deur humor in te span. Hierdie tipe grappe verskil daadwerklik van die
nomad-variasie waar die grap ten koste van ander vertel word. Die Madam & Eve
strokie behandel rassige en etniese materiaal, maar doen dit op 'n manier wat
rassisme bevraagteken. Ek lag wel hiervoor. Jy sal saamstem, Riaan, dat
sodanige kreatiwiteit allesbehalwe platvloers is.
Re: Eksamentyd [boodskap #23793 is 'n antwoord op boodskap #23663] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote in message

Ek lag wel, maar my sin vir humor is ontwikkeld en gesofistikeerd genoeg
sodat dit nie platvloerse, common, etniese, kleinlike en kleinburgerlike
snert soos hierdie amusant vind nie.

"Nenna" van Egoli het so jaar of wat terug die volgende te sê gehad:

"Ek is te wit om kaffer genoem te word, en te swart om die miesies genoem te
word."

Sy het dit gesê in 'n grap en haarself amper dood gelag toe sy dit gesê het.
Maar ek neem aan volgens jou humor is dit so platvloers as wat kan kom.

Humor, net soos kos en klere is 'n tipe voorkeur. En soos jy weet smaak
verskil.

Riaan
Re: Eksamentyd [boodskap #23794 is 'n antwoord op boodskap #23663] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> ProPacem wrote in message
>
>> Ek lag wel, maar my sin vir humor is ontwikkeld en gesofistikeerd genoeg
> sodat
>> dit nie platvloerse, common, etniese, kleinlike en kleinburgerlike snert
> soos
>> hierdie amusant vind nie.
>>
>> leswin
>
> Hmmmm..... Pieter-Dirk Uys se jongste show heet "Dekaffirnated".
>
> Maar, nou ja. Evita Bezuidenhoudt is sekerlik nie daarvoor bekend dat sy 'n
> "ontwikkelde en gesofistikeerde" sin vir humor het nie :-)

En PDU is dié een waarvoor Leswin gelag het - sjym. Miskien moet iemand
hom kielie anders gaan hy in 'n ou suurpruim verander.
Re: Eksamentyd [boodskap #23795 is 'n antwoord op boodskap #23663] Di, 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jean-Pierre Botha  is tans af-lyn  Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In skrywe het
prop...@aol.com die volgende te sê gehad ...
>
> Ek lag wel, maar my sin vir humor is ontwikkeld en gesofistikeerd genoeg sodat
> dit nie platvloerse, common, etniese, kleinlike en kleinburgerlike snert soos
> hierdie amusant vind nie.
>

Shame. Jy lag seker maar min.

___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
Re: Eksamentyd [boodskap #23827 is 'n antwoord op boodskap #23663] Wo, 09 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Proppie,

Dit sê vir my jy lag met jou mond maar nie met jou hart nie.

Alwyn - uit Perth

ProPacem wrote in message

Ek lag wel, maar my sin vir humor is ontwikkeld en gesofistikeerd
genoeg
sodat dit nie platvloerse, common, etniese, kleinlike en
kleinburgerlike
snert soos hierdie amusant vind nie.
Re: Eksamentyd [boodskap #23853 is 'n antwoord op boodskap #23663] Do, 10 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"Leendert van Oostrum" wrote:
>
[color=blue]> ProPacem wrote in message ...
>>> "Riaan" & andere
>>
>> Ek het by vorige geleentheid gesê dat daar 'n wesenlike verskil is tussen
>> grappe wat satire, ironie en dies meer inspan (soos Pieter Dirk Uys
> geredelik
>> doen) selfs al gebruik hulle etniese of rassige materiaal. Weliswaar
> probeer
>> diesulke grappe stereotipe en etniese tipering bevraagteken en/of kritiseer
>> deur humor in te span. Hierdie tipe grappe verskil daadwerklik van die
>> nomad-variasie waar die grap ten koste van ander vertel word
>
> Jy is natuurlik heeltemal reg.
>
> Ek skep groot behae in die laasgenoemde soort, die soort wat ten koste van
> ander vertel word

En, daarbenewens:

Gelukkig het ek nie nodig om 'n denkbeeldige persona soos die dooie
"sizwe" te skep, sodat ek onder 'n ander identiteit my rassistiese
verbeeldingsvlugte kan uitleef nie.

Ek is heel gemaklik dat daardie aspek van my persoonlikheid, selfs al
wil jy dit "rassisme" of "platvloers" noem, nie onversoenbaar is met 'n
beeld van opgeblase politieke korrektheid wat ek van myself voorhou nie.

Ek het dus nie nodig om aan die een kant te poets aan die skyn van
politeke korrektheid, terwyl ek 'n geheime rassitiese kant onder
skuilname moet bevredig nie.

Sies!

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: Eksamentyd [boodskap #23854 is 'n antwoord op boodskap #23663] Do, 10 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
C  is tans af-lyn  C
Boodskappe: 2
Geregistreer: Junie 1999
Karma: 0
Junior Lid
Proppie !

Alwyn Nel wrote:

> Proppie,
>
> Dit sê vir my jy lag met jou mond maar nie met jou hart nie.
>
> Alwyn - uit Perth
>
> ProPacem wrote in message
>
> Ek lag wel, maar my sin vir humor is ontwikkeld en gesofistikeerd
> genoeg
> sodat dit nie platvloerse, common, etniese, kleinlike en
> kleinburgerlike
> snert soos hierdie amusant vind nie.
Re: Eksamentyd [boodskap #23855 is 'n antwoord op boodskap #23663] Do, 10 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem wrote in message ...
>> "Riaan" & andere
>
> Ek het by vorige geleentheid gesê dat daar 'n wesenlike verskil is tussen
> grappe wat satire, ironie en dies meer inspan (soos Pieter Dirk Uys geredelik
> doen) selfs al gebruik hulle etniese of rassige materiaal. Weliswaar probeer
> diesulke grappe stereotipe en etniese tipering bevraagteken en/of kritiseer
> deur humor in te span. Hierdie tipe grappe verskil daadwerklik van die
> nomad-variasie waar die grap ten koste van ander vertel word

Jy is natuurlik heeltemal reg.

Ek skep groot behae in die laasgenoemde soort, die soort wat ten koste van
ander vertel word, as ek op pad werk toe vir die vierde keer in twee dae by
'n stopstraat opgehou is deur 'n taxi wat die dwarsstraat gebruik as 'n
taxistop. Veral taxis in Kerkstraat doen dit graag. As jy uit 'n dwarsstraat
probeer om Kerkstraat te kruis vind jy 'n groot wit ding wat reg voor jou
stop om eers sy passasier af te laai.

En hulle kies altyd die oomblik wanneer jy die enigste gaping in die
kerstraat verkeer kry om oor te steek wat jy vir die volgende tien minute
gaan hê.

As jou vrou dan nog die vorige week met R500 (R500!!!!) beboet is omdat sy
nie doodgestop het by 'n stopstraat nie ('n stopstraat waar minder as 10%
van die verkeer doodstop, en waar daar in menseheugenis nog nie 'n ongeluk
was nie, omdat dit nooit 'n stopstraat moes gewees het nie) en die
verkeersman (uit dieselfde kultuurgroep as die taxibestuurders) gebruik die
geleentheid om haar voor haar kinders op die gruwelikste manier te verneder
en beledig (onder voorwendsel dat hy haar die leviete voorlees) - ten
aanskoue van die een taxi na die ander wat oor die stop ry asof dit nie
bestaan nie.

Nee, wat, Leswin, dan geniet jy rassistiese grappies wat ten koste van
taxibestuurders vertel word, met oorgawe. Dit help om die impuls te
onderdruk om te begin skiet op die volgende taxi wat dwars voor jou intrek
of om reg in die ding vas te ry uit frustrasie.

En, wat meer is, jy vervies jou gruwelik vir 'n verloopte Amerikaner soos
jy, wat wil kom voorskryf hoe ek moet reageer op my daaglikse omgewing.

Ek beskou daardie soort preutse en pedantiese politieke korrektheid as, om
die minste te sê, teenproduktief. Dis die soort ding wat my laat soek vir 'n
politieke party ver regs van die HNP waarby ek kan aansluit.
Re: Eksamentyd [boodskap #23856 is 'n antwoord op boodskap #23663] Do, 10 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lou[1]  is tans af-lyn  lou[1]
Boodskappe: 579
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote:
>
> Ek beskou daardie soort preutse en pedantiese politieke korrektheid as, om
> die minste te sê, teenproduktief. Dis die soort ding wat my laat soek vir 'n
> politieke party ver regs van die HNP waarby ek kan aansluit.

Probeer die DP hulel is nog nie daar nei maar vinnig op pad :)
Re: Eksamentyd [boodskap #23857 is 'n antwoord op boodskap #23663] Do, 10 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Saix  is tans af-lyn  Saix
Boodskappe: 119
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum wrote in message 7jnlpc$3fi$1...@kendy.up.ac.za>...

Veral taxi's in Kerkstraat doen dit graag. As jy uit 'n dwarsstraat
probeer om Kerkstraat te kruis vind jy 'n groot wit ding wat reg voor jou
stop om eers sy passasier af te laai.

Jy moet nie vergeet van die taxi's wat in die regterbaan ry, dan skielik in
die linkerbaan indruk en dat net so sy vier flikkers aansit en dood stop om
sy reeds oorlaaide taxi nog verder vol te prop nie.

Oor die R500 boete.......'n vriend van my het dieselfde oorgekom. Hy gaan
toe hof toe. Hy redeneer toe aangesien daar slegs een konstabel teenwoordig
was is dit sy woord teen syne, en net om die pap so bietjie dikker te maak
voeg hy by dat die konstabel gesê het as hy hom R100 nou gee, dan kan hy
maar verder ry.

Dit was die laaste sien van sy boete.
Re: Eksamentyd [boodskap #23897 is 'n antwoord op boodskap #23663] Sa, 12 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Johann de Jager  is tans af-lyn  Johann de Jager
Boodskappe: 30
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
Kobus Pietersen wrote in message ...
> !! Niemand kan kapsie maak nie, want dit beeld eintlik niks van waarde uit
> nie!!

Haai
Jy maak 'n fout, Kobus.
Iemand gaan wel weer kapsie maak teen die feit dat daar net Ingels op die
noot is! Miskien kan jy darem nog wegkom met die "10" en die woord
President. Dié is darem soort van tweetalig......
Onthou hierdie is 'n Afrikaanse nuusgroep en almal kan nie op Engels lag
nie.

Groetnis

Johann
Vorige onderwerp: Hoe Nederlands in suidelike Afrika versprei het
Volgende onderwerp: GRATIS AFRIKAANSE ADVERTENSIEBLAD
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 20:50:52 MGT 2024