Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Ruil, koop & verkoop » Privaat wynversameling van 1200 bottels rooiwyn te koop
Privaat wynversameling van 1200 bottels rooiwyn te koop [boodskap #23662] Sa., 05 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
Key Bored  is tans af-lyn  Key Bored
Boodskappe: 84
Geregistreer: September 1997
Volle Lid
Privaat wynversameling van ongeveer 1200 bottels rooiwyn van 1939 tot
1990 (baie KWV) te koop. Kies wat jy wil uit die versameling of neem
die lot.
Tel 021-9885815
of 083 2830798
Eben
Re: Privaat wynversameling van 1200 bottels rooiwyn te koop [boodskap #23791 is 'n antwoord op boodskap #23662] Di., 08 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Joachim D Abrahams  is tans af-lyn  Joachim D Abrahams
Boodskappe: 1
Geregistreer: Junie 1999
Junior Lid
hoeveel kos dit?
kan dit besigtig word?
is dit in die Kaap streek?

joachim

mtar...@global.co.za

Herman wrote in message ...
> Privaat wynversameling van ongeveer 1200 bottels rooiwyn van 1939 tot
> 1990 (baie KWV) te koop. Kies wat jy wil uit die versameling of neem
> die lot.
> Tel 021-9885815
> of 083 2830798
> Eben
Vorige onderwerp: Sit jou besigheid op die internet
Volgende onderwerp: Een Afrikaanse olifantentand te koop !
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di. Aug. 04 11:01:39 UTC 2026