Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong))
'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23535] Di, 01 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
lou skryf in boodskap news:375289BE.4F06@hotmail.dinges.com...
> Pijotter wrote:
>>
>> Hey Lou,
>>
>> Dis eintlik 'n bietjie moeilik om vryheid sommer so te definieer. Maar ek
>> sal nogtans probeer. Dit is natuurlik dan maar ook maar net my siening.
>>
>> knip-knip>

> Heavy swaer - nie gedink ek vra so 'n diep vraag nie.
>
> Interesant dat mense dikwels vergeet dat 'vryheid' en
> verantwoordelikheid nogal nou saam gaan. Soos in die nuwe SA - dis nie
> te sê oor almal nou 'vry' is kan ons skielik maak en breek nie. Mense
> bly maar soos kinders - daar moet altyd 'n ou met 'n kierie wees wat
> hulle dophou wat hulle liggies oor die harspan kan kielie as hulle nou
> te 'vry' gaan staan en word.
>>

> Cheers
> Lou
>

'n Gedeeltelike definisie van vryheid (met 'n tikkie humor).

LW: Die Engels (Amerikaans) is tussen aanhalingstekens (dis mos dan
aanvaarbaar?)

''With money comes power over the world. Men are freed from drudgery,
women from exploitation. Businesses can be started, homes built,
communities formed, religions practiced, educations pursued.

But LIBERALS aren't very interested in such real and material
freedoms. They have a more innocent-not to say toddlerlike-idea of
freedom. LIBERALS want the freedom to put anything into their
mouths,to say bad words and to expose their private parts in art
museums.

That LIBERALS aren't enamored of real freedom may have something to do
with responsibility-that cumbersome backpack which all free men have
to lug on life's aerobic nature hike. The second item is the liberal
creed, after self-righteousness, is unaccountability. LIBERALS have
invented whole college majors-psychology, sociology, women's
studies-to prove that nothing is anybody's fault.

No one is fond of taking responsibility for his actions, but consider
how much you'd have to hate free will to come up with a political
platform that advocates killing unborn babies but not convicted
murderers. A callous pragmatist might favor abortion AND capital
punishment. A devout Christian would sanction neither. But it takes
years of therapy to arrive at the liberal point of view.''

Ek dink bogenoemde gee 'n redelike goeie beskrywing van die nonsens
wat op hierdie ng gelug word, waar 'name-calling' 'n gunsteling
taktiek en aan die orde van die dag is.

BTW, dis PJ O'Rourke wat bg te sê gehad het.
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23538 is 'n antwoord op boodskap #23535] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"nomad" writes: >

> ''With money comes power over the world. Men are freed from drudgery,
> women from exploitation. Businesses can be started, homes built,
> communities formed, religions practiced, educations pursued.
>
> But LIBERALS aren't very interested in such real and material
> freedoms. They have a more innocent-not to say toddlerlike-idea of
> freedom. LIBERALS want the freedom to put anything into their
> mouths,to say bad words and to expose their private parts in art
> museums.

So hoekom is dit dan die sogenaamde
Liberals soos Clinton wat die "boom"
in die ekonomie van die VSA veroorsaak
het, terwyl die ou klomp wit Republikeinse
mans gefassineer is met die private parts van
ieder en elk. Twee Republikeinse speakers
is daarmee heen, en die derde een is ook
op die pad uit. Ek dink die Republikeine
is die toddlers, en selfs die joernaliste
wat gewoonlik simpatiek is met die Republi-
keine, begin nou al met hulle die spot
dryf.

>
> Ek dink bogenoemde gee 'n redelike goeie beskrywing van die nonsens
> wat op hierdie ng gelug word, waar 'name-calling' 'n gunsteling
> taktiek en aan die orde van die dag is.

Soos wat jy, nomadiese Frikkie, aanhoudend
doen. Soos wat jou sielsbroers in SA
aanhoudend doen. Dit maak my siek dat
die sogenaamde konserwatiewes in SA
meer onder mekaar baklei as met hulle
politieke opponente. Kan hulle nie sien
hoe stupid hulle is nie? Kan jy nie
sien hoe stupid jy is as jy beledigende
rassistiese snert op die nuusgroep
plaas nie? Wat probeer jy daardeur
bewys? Lees weer daardie "Matriek-
vraestel" snert wat jy gepos het. Kan
jy daarin die fassinering sien met
seks? Waarom is die Frikkies en sy
klone altyd behep met seks, en met
gays? Vertel vir my.

Tant Hessie en haar witperd
Re: 'n Amerikaner en vryheid [boodskap #23539 is 'n antwoord op boodskap #23535] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
ProPacem skryf in boodskap news:19990531203749.27776.00003594@ng-cs1.aol.com...
>> "nomad"
>
> hoekom is ek nie verbaas dat jy 'n sigaar-in-die-mond regse konserwatiewe
> satiris en joernalis kwoteer nie. Toevallig vertel 'n vriend van my wat "asian
> studies" doseer aan 'n universiteit hier in chicago dat hy o'rourke se artikel
> "Seoul brothers" gebruik om te illustreer hoe stereotipe in die hoofstroom
> media genormaliseer word en, in hierdie geval, bydra tot die persepsie van 'n
> "model minority".

Wat ek veral amusant vind, is sy verdediging van die konserwatisme in
die lig van wat jy hierbo skryf:

''......you may be wondering - don't I sometimes get called a Nazi?
Yes, name - calling, in which conservatives
such as myself are so loath to indulge, is a favorite tactic of
liberals. I have often been called a Nazi, and, although it is unfair,
I don't let it bother me. I don't let it bother me for one simple
reason. No one has EVER had a fantasy about being tied to a bed and
sexually ravished by someone dressed as a liberal.''

Ek wonder of dit moontlik is om tergelykertyd, tongue-in-the-cheek en
sigaar-in-die-mond te wees?....8>)
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23543 is 'n antwoord op boodskap #23535] Di, 01 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ProPacem  is tans af-lyn  ProPacem
Boodskappe: 320
Geregistreer: Januarie 1999
Karma: 0
Senior Lid
> "nomad"

hoekom is ek nie verbaas dat jy 'n sigaar-in-die-mond regse konserwatiewe
satiris en joernalis kwoteer nie. Toevallig vertel 'n vriend van my wat "asian
studies" doseer aan 'n universiteit hier in chicago dat hy o'rourke se artikel
"Seoul brothers" gebruik om te illustreer hoe stereotipe in die hoofstroom
media genormaliseer word en, in hierdie geval, bydra tot die persepsie van 'n
"model minority".
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23575 is 'n antwoord op boodskap #23535] Wo, 02 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
wrote:

> mans gefassineer is met die private parts van

> toddlers

> Soos wat jy, nomadiese Frikkie, aanhoudend
> doen.
> Dit maak my siek dat
> die sogenaamde konserwatiewes in SA
> meer onder mekaar baklei as met hulle
> politieke opponente. Kan hulle nie sien
> hoe stupid hulle is nie?

> Waarom is die Frikkies en sy
> klone altyd behep met seks, en met
> gays? Vertel vir my.

Laat ek jou eers meer Afrikaans leer - jou plasings deesdae is amper
meer Engels as Afrikaans - jy wil nie die mense geleentheid gee om jou
aan te val nie, ne?

"private parts" - intieme of private dele
"toddlers" - kleuters
"stupid" - onnosel (soos jy jouself beskryf, heel gepas)

Kan jy vir ons een voorbeeld gee waar Nomad iemand name genoem het? My
geheue laat my nou in die steek.
Verder is dit 'n wereldwye verskyning - die "beheptheid" met seks.
Self glo ek dit is te wyte aan die vryheid wat deesdae bestaan - almal
kan openlik daaroor praat sonder om dit weg te steek asof dit 'n vuil
onderwerp is. Dit is tog 'n normale aktiwiteit, wat die meeste mense
nogal geniet. Waarom nie daaroor grappe vertel nie - ek kan jou ore
laat tuit met al die snaakse, skoon seksgrappe wat ek al gehoor het.

Dieselfde geval met gays of "homoseksuele" - dit word deesdae openlik
erken en daar word openlik daaroor gepraat, en hoe meer 'n mens oor
iets praat, hoe meer word dit aanvaar. Grappe sal altyd daaroor vertel
word. Hoekom? Dieselfde antwoord geld wanneer 'n mens vra waarom 'n
hond altyd sy agterkant lek. Omdat hy kan.

Groete uit my Paradys (in Queensland, onthou)
Royleen

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23616 is 'n antwoord op boodskap #23535] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
roy...@my-deja.com writes:

> Laat ek jou eers meer Afrikaans leer


Vreeslik dankie, Royleen. Jy vorder
darem vinnig. 'n Baie kort rukkie
gelede het jy vir ons vertel jou
Afrikaans is te sleg om dit op die
Afrikaanse nuusgroep te gebruik. Nou
begin jy vrye instruksie daarin
aanbied. That's my girl. Ek wonder
of ek die rede gevind het hoekom
die New Zealanders nie vir jou kon
veel nie, en jy hulle dus ook voor
die voet begin haat het.

> Verder is dit 'n wereldwye verskyning - die "beheptheid" met seks.
> Self glo ek dit is te wyte aan die vryheid wat deesdae bestaan - almal
> kan openlik daaroor praat sonder om dit weg te steek asof dit 'n vuil
> onderwerp is. Dit is tog 'n normale aktiwiteit, wat die meeste mense
> nogal geniet. Waarom nie daaroor grappe vertel nie - ek kan jou ore
> laat tuit met al die snaakse, skoon seksgrappe wat ek al gehoor het.
>
> Dieselfde geval met gays of "homoseksuele" - dit word deesdae openlik
> erken en daar word openlik daaroor gepraat, en hoe meer 'n mens oor
> iets praat, hoe meer word dit aanvaar.

Gaan vertel dit nou vir die Republikeine
in die VSA wat maande en maande vir Clinton
probeer vervolg het oor 'n doodnormale
aktiwiteit. Vertel dit vir Frikkie en sy
klone met hulle beheptheid oor gays. Weet
jy wat die woord "behep" beteken? Dis
wat jy is oor die New Zealanders.

Gloudina
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23619 is 'n antwoord op boodskap #23535] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...
>
> So hoekom is dit dan die sogenaamde
> Liberals soos Clinton wat die "boom"
> in die ekonomie van die VSA veroorsaak
> het,

Hmmm... Een van die dinge waarvan ek nie veel weet nie, is die ekonomie.

Maar ek het al gehoor dat Clinton eintlik net die ekonomiese vrugte pluk van
Reagan se beleid (en dat hy dit in hooftrekke onveranderd handhaaf).

Is dit net konserwatiewe propaganda, of steek daar iets in?
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23620 is 'n antwoord op boodskap #23535] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Leendert van Oostrum" writes: >

> @igs.net wrote in message

>> So hoekom is dit dan die sogenaamde
>> Liberals soos Clinton wat die "boom"
>> in die ekonomie van die VSA veroorsaak
>> het,
>
> Hmmm... Een van die dinge waarvan ek nie veel weet nie, is die ekonomie.
>
> Maar ek het al gehoor dat Clinton eintlik net die ekonomiese vrugte pluk van
> Reagan se beleid (en dat hy dit in hooftrekke onveranderd handhaaf).
>
> Is dit net konserwatiewe propaganda, of steek daar iets in?

Dis republikeinse propaganda wat niemand
meer glo nie, nie eens sommige van die
meer nugtere Republikeine nie. Onthou
dat Bush na Reagan gekom het. Hy sou mos
dan die erfgenaam gewees het, as Reagan
dan nou so 'n groot ekonoom was.(Reagan
wat die Amerikaners diep in die skuld
gebring het deur sy gelduitgee, in die
hoop dat die "trickle down" effek die
armer Amerikaners sou help.)

Die huidige "boom" in Amerika (en in
Kanada) is egter slegs deels te danke
aan die goeie mense wat Clinton aange-
stel het. Tot 'n groot mate is dit te
danke aan die feit dat die baby boomers
baie belasting betaal, en dat die staat
se koffers op die oomblik oorloop. Nou
wil die stupid Republikeine die belasting
drasties sny. Hulle dink nie aan die feit
dat na die baby boomers die baby bust-
generation gaan kom, waar relatief minder
mense belasting gaan betaal en die koffers
nie meer so vinnig vol gaan loop nie.

Gloudina
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23647 is 'n antwoord op boodskap #23535] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
wrote:

'n Baie kort rukkie
> gelede het jy vir ons vertel jou
> Afrikaans is te sleg om dit op die
> Afrikaanse nuusgroep te gebruik.
> aanbied. That's my girl. Ek wonder
> of ek die rede gevind het hoekom
> die New Zealanders nie vir jou kon
> veel nie, en jy hulle dus ook voor
> die voet begin haat het.
>
>
> jy wat die woord "behep" beteken? Dis
> wat jy is oor die New Zealanders.
>
> Gloudina

Jammer, my fout. Jy is beslis meer traag van verstand as wat ek gedink
het. Ek dog toe mos drie keer se verduidelik is genoeg vir selfs die
dikvelligste persoon op aarde. Maar jy is blykbaar die uitsondering.
Seker maar die Kanadese invloed - toe jy Suid-Afrika verlaat het, het
die algemene intelligensie kwosient van beide lande sekerlik die hoogte
ingeskiet... En ek wonder wie is die een wat herhaaldelik die New
Zealanders by 'n gesprek insleep. Self het ek my gevoel oor die Kiwi's
een keer genoem - en daarna op die navrae geantwoord.

Ek sou eerder dink die definisie vir "beheptheid" is jou gehamer op die
arme Johan se aliasse (volgens jou uitmuntende speurwerk, natuurlik!)
en hoe jy vir arme Henri van die groep af weggedryf het deur jou
vervolgingswaan. Kry tog 'n lewe, mens, en los ons ander wat sinvolle
gesprekke wil voer, in vrede. Johan se beskrywing van jou as 'n
Shakespeariaanse heks laat jou nogal aantreklik klink...

Groete uit my Queenslandse Paradys
Royleen

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23649 is 'n antwoord op boodskap #23535] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Die huidige "boom" in Amerika (en in
> Kanada) is egter slegs deels te danke
> aan die goeie mense wat Clinton aange-
> stel het. Tot 'n groot mate is dit te
> danke aan die feit dat die baby boomers
> baie belasting betaal, en dat die staat
> se koffers op die oomblik oorloop. Nou
> wil die stupid Republikeine die belasting
> drasties sny. Hulle dink nie aan die feit
> dat na die baby boomers die baby bust-
> generation gaan kom, waar relatief minder
> mense belasting gaan betaal en die koffers
> nie meer so vinnig vol gaan loop nie.

Aaahhh...

So die mensdom leer nou die betekenis van die Ou Testamentiese idee dat
"seuns wat gebore is toe hulle pa jonk was, is soos pyle uit 'n koker".
M.a.w. die enigste werklike pensioen wat daar is, is jou kinders?
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23771 is 'n antwoord op boodskap #23535] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Neef  is tans af-lyn  Neef
Boodskappe: 20
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
@igs.net wrote in message ...

> Gaan vertel dit nou vir die Republikeine
> in die VSA wat maande en maande vir Clinton
> probeer vervolg het oor 'n doodnormale
> aktiwiteit. Vertel dit vir Frikkie en sy
> klone met hulle beheptheid oor gays. Weet
> jy wat die woord "behep" beteken? Dis
> wat jy is oor die New Zealanders.
>
> Gloudina
>
>

Met erkenning aan die oorspronklike skrywer,
(wie dit ookal mag wees).

Bly liewer stil en laat toe dat ander mense dink dat jy dom is,
as om jou mond oop te maak en alle twyfel te laat verdwyn.

Neef (Johan?)
Re: 'n Amerikaner en vryheid (was:Ek wil huis toe (vir biltong)) [boodskap #23772 is 'n antwoord op boodskap #23535] Ma, 07 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
roy...@my-deja.com wrote in message ...

> En ek wonder wie is die een wat herhaaldelik die New
> Zealanders by 'n gesprek insleep. Self het ek my gevoel oor die Kiwi's
> een keer genoem - en daarna op die navrae geantwoord.
>

Hmmm...

Vertel Harald Pakendorf gisteraand:

Wat is die verskil tussen 'n Australiër en 'n Nieu Zeelander?

'n Nieu Zeelander is 'n Australiër wat kan lees en skryf!
Vorige onderwerp: Tipies Afrikaners
Volgende onderwerp: Post Toasties?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 17:16:48 MGT 2024