Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoop almal gaan stem...
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #23643 is 'n antwoord op boodskap #22793] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
Pijotter  is tans af-lyn  Pijotter
Boodskappe: 107
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Senior Lid
Ek sien jy beskik oor 'n verskriklike redenasie vermoee...

Hoekom gee jy my nie liewer jou mening en ons vergeet hierdie kinderagtige
naam noemery nie. Wat ek gepos het is my mening, wat is joune?

Ek sal dit interesant vind en miskien iets daaruit leer...

met vriendelijke groet
Pijotter die marplotter

Frikkie Potgieter wrote in message ...
> Jammer dat ek inmeng, maar ek sal graag wil weet wat jy is, want as
> mens na jou e-posadres kyk... Pijotter... Klink dit maar na `n
> marplotter...
>
> Groete
> Frikkie
>
> On Mon, 31 May 1999 12:41:23 +0200, "Pijotter"
> wrote:
>
>> Jy het omtrent 'n minderwaardigheids kompleks oor die CapeDutch-Boere...
>>
>> Die Boere het nog nooit 'n identiteit gehad nie, hulle was maar net 'n
>> baster groep met 'n ontwikkelde baster kultuur. Soos enige ander "nuwe"
>> kultuur wat ontstaan het.
>>
>
Vorige onderwerp: Afrikaners. Landgenote!
Volgende onderwerp: Afrikaners and infighting
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 11:58:28 MGT 2024