Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaners and infighting
Afrikaners and infighting [boodskap #23557] Wo, 02 Junie 1999 00:00 na volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Nou sit ek hier in die Kaap en wonner, sommer plain en wonner, uit watter
gat het tog nou weer sy sielsalige vervelige
wit-lemmetjiesdraadheining-baie-trek-laer deuntjie uitgekrap?

Seker op Radio-sonner-mense, want net hy sal weet watter klomp snert hy elke
keer so kwytraak.

Maybe squirrel should grow up, look over the fence through you 10 foot (3 m)
razor wire fence and actually see that the sun is shining outside there, and
by the way: You coffee got cold, and your subs to the white lager, into
which you so dearly want to 'pull', has just expired! The fact that he
still talks in 'feet' just tells me that he left South Africa before 1971,
or that he doesn't know that we are actually using the metric system...

Yes you're right:

Ons sal oorleef, en sonder jou klomp snert. Net vir jou inligting: Die
Suid-Afrikaanse volkere oorleef al die afgelope 347 jaar, en ons het nog
altyd daarin geslaag om ons probleme die hoof te kon bied.
Ten minste het ons nie ons inheemse volkere in hierdie land uitgemoor tot
die vlak van 'n paar duisend oorblywendes nie, maar het ons, wit en nie-wit
groepe, daarin geslaag om 'n demokrasie te laat werk.

En as jy dan nou so wonder oor die wittes in Suid-Afrika, het jy al kom kyk
hoe dit hier lyk? Of is jy ook te banggat om jou 80% te verloor?

Squirrel wrote in message
...
> The only real way in which the so-called Afrikaner nation will be
> able to ward off the relentless onslaught by the enemy in SAfrica
> is bys ticking together.
>
> There appears to be a vast amount of infighting amongst the group
> at this point in time - particularly faced with the diminished
> status in SA society.
>
> One surely wonders what this very ominous election spells for the
> whites in general as they huddle together behind their 10 foot
> high, razor wire topped fences. They are after all the only ones
> with something to loose, as owners of 80% of the property, wealth
> and businesses there.
>
> Pull in the laagers chaps ... you're very much on your own now!
>
> Squirrel
>
Re: Afrikaners and infighting [boodskap #23598 is 'n antwoord op boodskap #23557] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
De Waal Venter  is tans af-lyn  De Waal Venter
Boodskappe: 62
Geregistreer: April 1996
Karma: 0
Volle Lid
Ja vergeet van ons ander Afrikaanse kolonie da' onner! Nog ook met die
snaakse stelsel. Wonder net: Wie kan nog onthou van die ponde, sjielings en
pennies dae? En van ou Daan Desimaal die Rand-Sent man?

Maar wag net nou verklap ek my ouderdom!!

> |
> En in Australië???
>
Re: Afrikaners and infighting [boodskap #23599 is 'n antwoord op boodskap #23557] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 3 Jun 1999 00:11:37 GMT, wrote:

|"Thys de Wet" writes:
|
|> Nou sit ek hier in die Kaap en wonner, sommer plain en wonner, uit watter
|> gat het tog nou weer sy sielsalige vervelige
|> wit-lemmetjiesdraadheining-baie-trek-laer deuntjie uitgekrap?
|
| The fact that he
|> still talks in 'feet' just tells me that he left South Africa before 1971,
|> or that he doesn't know that we are actually using the metric system.
|
| Hulle gebruik natuurlik nog voete en
| duime, en myle en galonne in die VSA.
|

En in Australië???
Re: Afrikaners and infighting [boodskap #23600 is 'n antwoord op boodskap #23557] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
"Thys de Wet" writes:

> Nou sit ek hier in die Kaap en wonner, sommer plain en wonner,
uit watter
> gat het tog nou weer sy sielsalige vervelige
> wit-lemmetjiesdraadheining-baie-trek-laer deuntjie uitgekrap?

The fact that he
> still talks in 'feet' just tells me that he left South Africa before 1971,
> or that he doesn't know that we are actually using the metric system.

Hulle gebruik natuurlik nog voete en
duime, en myle en galonne in die VSA.

Gloudina
Re: Afrikaners and infighting [boodskap #23601 is 'n antwoord op boodskap #23557] Do, 03 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
Squirrel wrote in message
...
> The only real way in which the so-called Afrikaner nation will be
> able to ward off the relentless onslaught by the enemy in SAfrica
> is bys ticking together.

Nonsense!

For 300 years they repeatedly conquered the country by fighting one another!

(Or, perhaps, that is what you mean by the curious phrase "ticking together"
:-)
Re: Afrikaners and infighting [boodskap #23634 is 'n antwoord op boodskap #23557] Vr, 04 Junie 1999 00:00 Na vorige boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"Thys de Wet" wrote:
> Ja vergeet van ons ander Afrikaanse kolonie da' onner! Nog ook met die
> snaakse stelsel

'Askies tog dat ek hier van Onder Af onderbreek, maar ons gebruik nie
die ou stelsel nie - lankal van die Britse stelsel afgesien! Ons doen
alles in liters, kilometers, ens. Darem nie so agteraf soos baie mense
dink nie! En wat praat jy van "Afrikaanse kolonie"? Ons is op die
punt om te stem om 'n Republiek te word! Baie Suid-Afrikaners woon nou
wel hier, maar ons praat almal die Rooitaal...

Groete uit Queensland
Royleen
Vorige onderwerp: Hoop almal gaan stem...
Volgende onderwerp: Kuber-skisofrene kom uit die kas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 06:59:55 MGT 2024