Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Reis & vakansie » Lekker naweek aan almal
Lekker naweek aan almal [boodskap #2360] Vr, 29 Augustus 2003 21:38 na volgende boodskap
Katryn  is tans af-lyn  Katryn
Boodskappe: 962
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek gaan bietjie "berge" toe saam met 3 van my vriendinne tot Sondag
aand. My notebook gaan saam, maar ek glo nie ek sal 'n kansie kry om
in te loer nie. So, ek groet vir eers. Julle moet lekker kuier en 'n
lekker naweek hê.
Re: Lekker naweek aan almal [boodskap #2362 is 'n antwoord op boodskap #2360] Sa, 30 Augustus 2003 10:37 Na vorige boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Katryn skryf in boodskap news:...
> Ek gaan bietjie "berge" toe saam met 3 van my vriendinne tot Sondag
> aand. My notebook gaan saam, maar ek glo nie ek sal 'n kansie kry om
> in te loer nie. So, ek groet vir eers. Julle moet lekker kuier en 'n
> lekker naweek hê.

Lekker naweek Katryn, en ons will alles omtrent die "berge" hoor as jy terugkom:-)!

Lorinda
Vorige onderwerp: Feeste die naweek
Volgende onderwerp: Dag uitstappie idees
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 11:49:20 MGT 2024