Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SC=Andries?
SC=Andries? [boodskap #230] Ma, 12 Mei 2003 14:52 na volgende boodskap
jan[1]  is tans af-lyn  jan[1]
Boodskappe: 3
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Junior Lid
Of is plesierige afrikaners partykeer net nie skerp nie?

Wonder maar net hoekom ek so lekker lag. Dalk moet ek ook gaan werk totdat
iemand my lag herken sodat ek in die BMW 'notch' geplaas kan word waar mens
net afrikaans moet kan skryf om te begin skaap.

Alles van die beste by die werk SC. Ek hou van jou rooskleurige BMW.
R.F.

PS. Ek het begin met 'n afrikaanse weergawe van Turbo Pascal. (Ek wil dit
JohnDeerTurbo noem) My eerste program lyk so:

program StopSpeedyConzalesVoorEkVanLagaanvalSneuwel

begin
as SCAndries dan
begin
SC.slegtegewete.kry(Andries);
SC.krymanier.versagtend(VertelAndriesWaarheid);
SC.stop(gekskeer:-);
eindig
andersins
SC.gaanaanmetskreeusnaaksethread;
eindig;
Re: SC=Andries? [boodskap #234 is 'n antwoord op boodskap #230] Ma, 12 Mei 2003 18:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy Conzales  is tans af-lyn  Speedy Conzales
Boodskappe: 94
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Mon, 12 May 2003 16:52:17 +0200, "jan" wrote:

> Of is plesierige afrikaners partykeer net nie skerp nie?
>
> Wonder maar net hoekom ek so lekker lag. Dalk moet ek ook gaan werk totdat
> iemand my lag herken sodat ek in die BMW 'notch' geplaas kan word waar mens
> net afrikaans moet kan skryf om te begin skaap.
>
> Alles van die beste by die werk SC. Baie dankie vir jou mooi wense, Jan.
> Ek hou van jou rooskleurige BMW.
> R.F.
Is dìt 'n bestelling? Of is ek te optimisties. Wil ek besigheid
vooruitloop?


> PS. Ek het begin met 'n afrikaanse weergawe van Turbo Pascal. (Ek wil dit
> JohnDeerTurbo noem) My eerste program lyk so:
>
> program StopSpeedyConzalesVoorEkVanLagaanvalSneuwel
>
> begin
> as SCAndries dan
> begin
> SC.slegtegewete.kry(Andries);
> SC.krymanier.versagtend(VertelAndriesWaarheid);
> SC.stop(gekskeer:-);
> eindig
> andersins
> SC.gaanaanmetskreeusnaaksethread;
> eindig;
>
>

Kan ek sebliéf die eerste weergawe kry? Onderteken
deur jou? Met 'n foto van Andries se kar op die CD?

ns.
Andries het my in die gesig gevat na 'n eerlike werkaanbod.
Ek dink sy paadjie is toegemaak by ons. Nie sy kar s'n nie.

SC
Re: SC=Andries? [boodskap #236 is 'n antwoord op boodskap #234] Ma, 12 Mei 2003 18:19 Na vorige boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
(",)

"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:lqovbv0rdgpi86judl41f14gdqm0su6426@4ax.com...
> On Mon, 12 May 2003 16:52:17 +0200, "jan"
> wrote:
>
>> Of is plesierige afrikaners partykeer net nie skerp nie?
>>
>> Wonder maar net hoekom ek so lekker lag. Dalk moet ek ook gaan werk totdat
>> iemand my lag herken sodat ek in die BMW 'notch' geplaas kan word waar mens
>> net afrikaans moet kan skryf om te begin skaap.
>>
>> Alles van die beste by die werk SC.
> Baie dankie vir jou mooi wense, Jan.
>> Ek hou van jou rooskleurige BMW.
>> R.F.
> Is dít 'n bestelling? Of is ek te optimisties. Wil ek besigheid
> vooruitloop?
>
>
>> PS. Ek het begin met 'n afrikaanse weergawe van Turbo Pascal. (Ek wil dit
>> JohnDeerTurbo noem) My eerste program lyk so:
>>
>> program StopSpeedyConzalesVoorEkVanLagaanvalSneuwel
>>
>> begin
>> as SCAndries dan
>> begin
>> SC.slegtegewete.kry(Andries);
>> SC.krymanier.versagtend(VertelAndriesWaarheid);
>> SC.stop(gekskeer:-);
>> eindig
>> andersins
>> SC.gaanaanmetskreeusnaaksethread;
>> eindig;
>>
>
> Kan ek seblióf die eerste weergawe kry? Onderteken
> deur jou? Met 'n foto van Andries se kar op die CD?
>
> ns.
> Andries het my in die gesig gevat na 'n eerlike werkaanbod.
> Ek dink sy paadjie is toegemaak by ons. Nie sy kar s'n nie.
>
> SC
>
Vorige onderwerp: Re: [with Rael's comment] South Africa 'Ruining Families' By Recognizing Gay Couples Catholic Church
Volgende onderwerp: Stroop
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 08:27:01 MGT 2024