Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Gediggie vir Royleen
'n Gediggie vir Royleen [boodskap #23456] So, 30 Mei 1999 00:00
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
wrote in message
news:7inj0l$ibn$1@nnrp1.deja.com...
En ek sal nog harder lag as die grappe teen
> ons "reine" ou nasie gemik word.
>
Hierdie is nie 'n 'grap' nie.........8>)

''dis 'n skande wat die goed nou weer kos
die prys van alles is weer op
en dis alles, alles te veel
die prys van vleis, die prys van brood
die petrolprys die is verhoog
en dis alles, alles te veel

en 'n witvrou moet dit alles vat
'n witvrou moet haar pligte ken
en 'n witvrou moenie kla, na-na-na

terwyl die broeders daar op tv lieg
en die polisie weer betogers skiet
en die taxis die stad blokkeer
klink die skreeu uit die lokasie uit
en die huishulp het die pil vergeet
en dis alles, alles te veel

en 'n swartvrou moet dit alles vat
'n swartvrou moet haar pligte ken
en 'n swartvrou moenie kla, na-na-na

daai kind wat daar sy nerf afval
daai kind wat daar sy boetie terg
daai kind wat skoolgeld vra
tot by die tou wat voor die kitsbank wag
die man wat by die robot lag
dis alles, dis te veel gevra
vir 'n vrou in afrika, na-na-na''

(te veel vir 'n witvrou in afrika - teks en musiek ook deur johnnyK)
Vorige onderwerp: Re: 'n Gediggie vir Royleen
Volgende onderwerp: rut antjie krog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 10:50:44 MGT 2024