Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 'n Gediggie vir 2 Junie
'n Gediggie vir 2 Junie [boodskap #23416] |
Sat, 29 May 1999 00:00  |
crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
''Lente in die ou transvaal
môredou en oggendlig
eerste son op sink en staal
en kolle nat groen gras
klavier se note hou my vas
gisteraand weer donderweer
in niemandsland het ek verdwaal
sal ons ooit weer daglig haal
die toergids gee die reisplan aan
sê totsiens azani�
ek groet my vriende een vir een
versigtig elke tree
ek ek stap deur die spieël se raam
die derde wêreld in''
(derde wêreld deur JK) - voeg net die musiek by.
Die trane die rol oor jou, Bokkie...........
|
|
|
|
|
Re: 'n Gediggie vir 2 Junie [boodskap #23449 is 'n antwoord op boodskap #23416] |
Sun, 30 May 1999 00:00  |
crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
PAT skryf in boodskap news:01bea9e7$c5dd3260$11f210d1@ms660966.mindspring.com...
> Dis baie sweet Nomad, kom dit uit ou eie pen? Wie is JK, of behoort ek dit
> te weet?
>
Vir 'n oomblik het ek gedink jy bedoel sweet (soos in harde
werk)............LOL
JK= Johannes Kerkorrel
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 16:04:29 UTC 2025
|