Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hande in die lug......
Hande in die lug...... [boodskap #23397] Vr, 28 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
....van die wat wil hoor van Togetherness Tshabalala en sy Toyota
Hi-Ace Taxi...............

Ummmm...........niemand nie?

Frikkie, sit neer jou hand............., jy ook Boerseun,
.............julle hande tel nie. Ferdi, hou op praat.

Gloudina, moenie so dikbek daar sit nie, en jy Leswin, kom terug in
die klas! Shannon, PAT, .......pay attention!

Leendert en Henri, maak toe julle boeke........

.......en Lou, jy en die ander daar in die hoek, hou op giggel, ek
weet julle het die storie al gehoor.............
Re: Hande in die lug...... [boodskap #23398 is 'n antwoord op boodskap #23397] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
new2USA  is tans af-lyn  new2USA
Boodskappe: 6
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
my hand is op - gaan voort - ek luister

nomad wrote in message ...
> ....van die wat wil hoor van Togetherness Tshabalala en sy Toyota
> Hi-Ace Taxi...............
>
>
>
> Ummmm...........niemand nie?
>
> Frikkie, sit neer jou hand............., jy ook Boerseun,
> .............julle hande tel nie. Ferdi, hou op praat.
>
> Gloudina, moenie so dikbek daar sit nie, en jy Leswin, kom terug in
> die klas! Shannon, PAT, .......pay attention!
>
> Leendert en Henri, maak toe julle boeke........
>
> .......en Lou, jy en die ander daar in die hoek, hou op giggel, ek
> weet julle het die storie al gehoor.............
>
Re: Hande in die lug...... [boodskap #23429 is 'n antwoord op boodskap #23397] Sa, 29 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
roy...  is tans af-lyn  roy...
Boodskappe: 68
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Volle Lid
In article ,
"nomad" wrote:

> ....van die wat wil hoor van Togetherness Tshabalala en sy Toyota
> Hi-Ace Taxi...............

> Ummmm...........niemand nie?

> .......en Lou, jy en die ander daar in die hoek, hou op giggel, ek
> weet julle het die storie al gehoor.............

Nou wonder ek of ek ook in die hoek is... My ou vriend, dit lyk my of
ek en jy twee van die min mense is wat Suid-Afrika met 'n onbeskadigde
sin vir humor verlaat het. Ek lag lekker, want ek kan die humor in
enige situasie sien. En ek sal nog harder lag as die grappe teen
ons "reine" ou nasie gemik word.

Ek giggel in afwagting, en steek my hand op. Vertel voort, ou Maat...

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Vorige onderwerp: PASELLA
Volgende onderwerp: WAAROM
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 21 20:29:41 MGT 2024