Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat 'n sirkus
Wat 'n sirkus [boodskap #23295] |
Wed, 26 May 1999 00:00  |
Alwyn Nel
Boodskappe: 174 Geregistreer: March 2006
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Die landjie aan die suidpunt van Afrika was in sy kort bestaan nog
nooit so verdeeld as nou nie. Daar is nie minder as 41 politieke
partye wat geregistreer het vir die komende verkiesing. Ongelooflik.
http://www.travel-international.com/vote-za/petition.html vertel als,
en jy kan ook jou stem (probeer) dik maak as jy in die buiteland is en
aan die sirkus wil deelneem. Die partye is:
Africa Moral Party (AMP)
Africa Muslim Party
African Christian Democratic Party (ACDP)
Azanian People's Organisation (AZAPO)
Afrikanerbond
Afrikaner Eenheidsbeweging
African National Congress (ANC)
Afrikaner Weerstandsbeweging
Boer Nation
Boerestaat Party (BSP)
Christian Democratic Party (CDP)
Congress of Traditional Leaders of South Africa (Contralesa)
Conservative Party (CP)
Dabalarovhiwa Patriotic Front (DPF)
Democratic Party (DP)
Federal Alliance (FA)
Freedom Front Vryheidsfront (FF/VF)
Gay and Lesbian Alliance (GLA)
God's People's Pary (GPP)
Herstigte Nasionale Party (HNP)
Inkatha Freedom Party (IFP)
Insindiso Salvation Christian Voice Organisation (ISVCO)
Justice and Freedom Alliance (JAFA)
Keep It STRAIGHT and SIMPLE (KISS)
Mass United Movement (MUM)
Merit Party (MP)
Nasionale Kleurling Party
New National Party (New NP)
Pan Africanist Congress (PAC)
Progressive People's Party (PPP)
Right Party (RP)
Socialist Party of Azania (SOPA)
Sofasonke
South African Communist Party (SACP)
South African Freedom Alliance (SAFA)
South African Woman's Party (SAWP)
The New Earth Party (NEP)
United Christian Democratic Party (UCDP)
United Democratic Alliance (UDA)
United Democratic Movement (UDM)
Vukuzenzele Sekusile Party (VSP)
Alwyn - uit Perth
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23637 is 'n antwoord op boodskap #23295] |
Fri, 04 June 1999 00:00   |
G.B.
Boodskappe: 2172 Geregistreer: May 1997
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lou writes:
> @igs.net wrote:
>>
>> lou writes:
>>
>>> Net een statistiek Gloudina - 66.66666667%
>>
>> En waar kry jy die 7 vandaan?
>>
>> Ou Lou, kom ons gaan 'n weddenskap aan.
>> Die ANC gaan omtrent 55 % kry. As ek
>> reg is, eet jy jou hoed op. As hulle
>> meer as 66.6666666666666666666666...
>> kry, gooi ek my hoed in die lug op.
>>
>> Gloudina
>
>
> Afgerond my ou dier. Vra jou man - 2/3 gee nooit 'n heel getal nie, hy
> repeteer in sy .. uh repeteer tot in oneindigheid in!.
Ou Lou, ek weet dit repeteer in die
oneindigheid in. Dus is jou keuse
om dit af te rond, arbitrer. Wat
het jou laat besluit om dit na sewe
desimale punte af te rond? As mens
moet afrond, dan doen jy dit gewoonlik
mos na twee of drie.
Ek wens mense wil vir my 'n analise gee
van wat in die verkiesing aangegaan het.
Wat ek op die Net kry, vertel nie die
storie nie. Ek is nie geinteresseerd
in die ANC nie, maar in die res van die
storie.
Gloudina
|
|
|
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23638 is 'n antwoord op boodskap #23295] |
Fri, 04 June 1999 00:00   |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
>> @igs.net wrote:
>>>
>>> lou writes:
>>>
>>>> Net een statistiek Gloudina - 66.66666667%
>>>
>>> En waar kry jy die 7 vandaan?
>>>
>>> Ou Lou, kom ons gaan 'n weddenskap aan.
>>> Die ANC gaan omtrent 55 % kry. As ek
>>> reg is, eet jy jou hoed op. As hulle
>>> meer as 66.6666666666666666666666...
>>> kry, gooi ek my hoed in die lug op.
>>>
>>> Gloudina
>>
>>
>> Afgerond my ou dier. Vra jou man - 2/3 gee nooit 'n heel getal nie, hy
>> repeteer in sy .. uh repeteer tot in oneindigheid in!.
>
> Ou Lou, ek weet dit repeteer in die
> oneindigheid in. Dus is jou keuse
> om dit af te rond, arbitrer. Wat
> het jou laat besluit om dit na sewe
> desimale punte af te rond? As mens
> moet afrond, dan doen jy dit gewoonlik
> mos na twee of drie.
Wat beteken arbitere nou weer? Verstaan jy nou? Het jou man toe mooi
verduidelik?
>
> Ek wens mense wil vir my 'n analise gee
> van wat in die verkiesing aangegaan het.
> Wat ek op die Net kry, vertel nie die
> storie nie. Ek is nie geinteresseerd
> in die ANC nie, maar in die res van die
> storie.
>
> Gloudina
Korliks die DP het heelwat stemme by die NP geneem (sjym ou Martiens),
Inkatha doen ook baie goed en die twee (dis nou DP en IVP) is nek en nek
as amptelike oposisie. Constant Viljoen en die PAC het ook soos die NP
heelwat stemme verloor. Bantu en Roelfie het redelik goed gedoen maar
sal seker eers volgende keer inroads in die ANC meerderheid maak.
Koalisie tussen DP, NNP en CDM praatjies in die kaap.
My persoonlike mening - die DP,NP, VV en AEB beaklei vir 'n klein poel
stemme en maak nie 'n hond haaraf teen die ANC.
66.65493493493493' is die ANC tans :)
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23804 is 'n antwoord op boodskap #23295] |
Tue, 08 June 1999 00:00  |
lou[1]
Boodskappe: 579 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
@igs.net wrote:
>
> lou writes:
>
> Ou Lou, ek weet dit repeteer in die
>>> oneindigheid in. Dus is jou keuse
>>> om dit af te rond, arbitrer. Wat
>>> het jou laat besluit om dit na sewe
>>> desimale punte af te rond? As mens
>>> moet afrond, dan doen jy dit gewoonlik
>>> mos na twee of drie.
>>
>> Wat beteken arbitere nou weer? Verstaan jy nou?
> Het jou man toe mooi
>> verduidelik?
>
> Ou Lou, wat bedoel jy met "arbitere."
> Bedoel jy "arbitrer"? (met 'n kappie
> op die e, net soos jou geliefde tannie.)
> Ek ken ook die woord "arbiter." Dit
> beteken iemand wat oordeel, en wie se
> oordeel gerespekteer word. "Hy is 'n
> arbiter van smaak."
Sjees Gloudina - bietjie stadig né. Spel check as jy nie weet wat om
verder te sê nie. Laat ek mooi verduidelik - jy sê dis my keuse hoe
lank ek dit afkort (arbitrer) (reg gespel vir jou spesifiek) en dan vra
jy my hoekom ek sewe desimale gebruik. Arbitrer my liewe
Watson-Holomisa, Arbitrer! :) Maar as ek nou moet uitbrei - sewe is een
van die nommers wat gereeld in die Bybel genoem wod en ook dan as 'n
gelukkige nommer bekend staan. Dit is ook so dat ons in die sesde maand
van die jaar is wat een minder as sewe is en dat my pos op die einde van
die vyfde maand (wat twee minder as sewe is) gepos was. Maar dan kan ons
ook sê dis na sewe repitisies wat my vinger moeg geraak het.. :)
>
> Nou, laat ek nou weer mooi herhaal.
> Wiskundig word twee-derdes in desimale
> uitgedruk as 66.666666666.... Einde
> van storie.
Praat met jou man voor jy jou vellie in jou mond sit. Regte
wiskundiges sal dit skryf as 6.66'. Dankie en amen. Einde vannie storie
Sela en Goebaai!
|
|
|
Re: Wat 'n sirkus [boodskap #23805 is 'n antwoord op boodskap #23295] |
Tue, 08 June 1999 00:00  |
Simon van der Schans
Boodskappe: 263 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
lou wrote in message ...
> ......en dan vra
> jy my hoekom ek sewe desimale gebruik. Arbitrer my liewe
> Watson-Holomisa, Arbitrer! :) Maar as ek nou moet uitbrei - sewe is een
> van die nommers wat gereeld in die Bybel genoem wod en ook dan as 'n
> gelukkige nommer bekend staan. Dit is ook so dat ons in die sesde maand
> van die jaar is wat een minder as sewe is en dat my pos op die einde van
> die vyfde maand (wat twee minder as sewe is) gepos was. Maar dan kan ons
> ook sê dis na sewe repitisies wat my vinger moeg geraak het.. :)
Sewe desimale punte, in die huidige konteks (die verkiesing in
Suid-Afrika), is geensins arbitrer nie. As 'n mens aanneem dat
daar in die orde van 10 tot die mag 7 (10 miljoen) kiesers is,
dan is dit presies die aantal desimale punte wat nodig is om te
kan onderskei tussen twee getalle kiesers wat slegs met 1 van
mekaar verskil, uitgedruk as 'n fraksie van die totale aantal
kiesers. 'n Mens het nie nodig om meer akkuraat te wees nie.
Swart Simon ( wat eens op 'n tyd somme kon doen)
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:44:34 UTC 2025
|