Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » bieutiefoel m^onieng
bieutiefoel m^onieng [boodskap #23337] Do, 27 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Ou what 'n bieutiefoel m^onieng!

Aai relie endjoi werrie matsj ol the diskassjins ebiauut what lengghwhietsj
ies soetebil for joes in this nieusghroep. Iessint iet lawlie toe whatsj ol
the h^er end fethers flaaieng eriaaunt? This ies niaau sou tippiekil of as
Siaauth-Efriekins, aai kennot jelp bat laaf toe maiself 'n laaf of
rekoghniesjin. Sou this ies maai first littel kontribeeusjin, ritten ien en
es jet anrekoghnaaizd Siaauth-Efriekin daaielekt, whietsj aai'm sjoor moust
piepel whil bie ybel toe anderstent.

En ag siestog, moe nou nie so hard wees vi arme ou Gloudina'tjie nie, sy
probeer ok ma ha bes, en by the way issit nogal oulike ou gediggetjies wat
sy instuur. Sy moet net miskien probeer om 'n bietjie nicer te wees, hoewel
ek het nou noggie hie iemand gesien wat eintlik 'n voorbeeld vi ha sou kon
gewees het nie.

Nou ja, tot die volgene keer dan vi ammal totsiens en koebaai.
Aai whil kiep whatsjieng the sjou!

Hansie Donsie
Den Haag
Re: bieutiefoel m^onieng [boodskap #23381 is 'n antwoord op boodskap #23337] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
hvl skryf in boodskap news:7ik5vm$qc8$1@reader.wxs.nl...
> Ou what 'n bieutiefoel m^onieng!
>
> Aai relie endjoi werrie matsj ol the diskassjins ebiauut what lengghwhietsj
> ies soetebil for joes in this nieusghroep. Iessint iet lawlie toe whatsj ol
> the h^er end fethers flaaieng eriaaunt? This ies niaau sou tippiekil of as
> Siaauth-Efriekins, aai kennot jelp bat laaf toe maiself 'n laaf of
> rekoghniesjin. Sou this ies maai first littel kontribeeusjin, ritten ien en
> es jet anrekoghnaaizd Siaauth-Efriekin daaielekt, whietsj aai'm sjoor moust
> piepel whil bie ybel toe anderstent.
>

Aai anderstent, en aai'm laafing niaau maiself!

'Maar as 'n Engelssprekende SAfrikaner neem ek aanstoot dat jy my en
my mense verkleineer deur so te skryf: dis glad nie snaaks nie - vra
om verskoning. En hou op om in Engels op hierdie ng te pos'
Re: bieutiefoel m^onieng [boodskap #23382 is 'n antwoord op boodskap #23337] Vr, 28 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
hvl  is tans af-lyn  hvl
Boodskappe: 17
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Vra om verskoning? As ek hier in Holland vra vir verskoning, dink die mense
ek vra dat iemand my boude vir my af moet vee. But come to think of it...

Hansie Donsie

nomad skryf in boodskap news:7ikgcf$27l$1@newsource.ihug.co.nz...
>
>
> hvl wrote in message
> news:7ik5vm$qc8$1@reader.wxs.nl...
>> Ou what 'n bieutiefoel m^onieng!
>>
>> Aai relie endjoi werrie matsj ol the diskassjins ebiauut what
> lengghwhietsj
>> ies soetebil for joes in this nieusghroep. Iessint iet lawlie toe
> whatsj ol
>> the h^er end fethers flaaieng eriaaunt? This ies niaau sou tippiekil
> of as
>> Siaauth-Efriekins, aai kennot jelp bat laaf toe maiself 'n laaf of
>> rekoghniesjin. Sou this ies maai first littel kontribeeusjin, ritten
> ien en
>> es jet anrekoghnaaizd Siaauth-Efriekin daaielekt, whietsj aai'm
> sjoor moust
>> piepel whil bie ybel toe anderstent.
>>
>
> Aai anderstent, en aai'm laafing niaau maiself!
>
> 'Maar as 'n Engelssprekende SAfrikaner neem ek aanstoot dat jy my en
> my mense verkleineer deur so te skryf: dis glad nie snaaks nie - vra
> om verskoning. En hou op om in Engels op hierdie ng te pos'
>
Re: bieutiefoel m^onieng [boodskap #23421 is 'n antwoord op boodskap #23337] Sa, 29 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Leendert van Oostrum  is tans af-lyn  Leendert van Oostrum
Boodskappe: 1880
Geregistreer: Julie 2000
Karma: 0
Senior Lid
In article ,
"nomad" wrote:
>
> Aai anderstent, en aai'm laafing niaau maiself!
>
> 'Maar as 'n Engelssprekende SAfrikaner neem ek aanstoot dat jy my en
> my mense verkleineer deur so te skryf: dis glad nie snaaks nie - vra
> om verskoning. En hou op om in Engels op hierdie ng te pos'
>

As Engelssprekende Suid-Afrikaner moet jy sekerlik ook bekend wees met
Rowbone Malong se boekie "Ah Big Yaws?"

Soos hy skryf: "Indera whas - birninit downa freewhy. In surrenli imma
riavumirra azesazziz blowbouchi. Ahkintellu, awis nippon strawsay!" (Of
so iets - ek het die boek iewers, as jy Robin Malan se outentieke
spelling soek. Yvonne Briceland het geposeer vir baie van die fotos wat
die "gesegdes" vergesel :-)

Sent via Deja.com http://www.deja.com/
Share what you know. Learn what you don't.
Re: bieutiefoel m^onieng [boodskap #23422 is 'n antwoord op boodskap #23337] Sa, 29 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
crunch  (()) :c 8 |]]  is tans af-lyn  crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102
Geregistreer: Mei 1998
Karma: 0
Senior Lid
Leendert van Oostrum skryf in boodskap news:7inesf$fpe$1@nnrp1.deja.com...
> As Engelssprekende Suid-Afrikaner moet jy sekerlik ook bekend wees met
> Rowbone Malong se boekie "Ah Big Yaws?"
>
> Soos hy skryf: "Indera whas - birninit downa freewhy. In surrenli imma
> riavumirra azesazziz blowbouchi. Ahkintellu, awis nippon strawsay!" (Of
> so iets - ek het die boek iewers, as jy Robin Malan se outentieke
> spelling soek. Yvonne Briceland het geposeer vir baie van die fotos wat
> die "gesegdes" vergesel :-)
>

Leendert,

Ek sal dit waardeer as jy net die ISBN kan pos-dan probeer ek die boek
opspoor by die plaaslike biblioteek (Verbasend miskien, maar daar is
tog 'n goeie kans).

(BTW: Ek hoop jy het daardie aanhalingstekens
opgemerk.................?)
Vorige onderwerp: Johan, die verspreider van virusse op die nuusgroep
Volgende onderwerp: PASELLA
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 21:59:45 MGT 2024