Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Taalmonument
Taalmonument [boodskap #23368] |
Thu, 27 May 1999 00:00 |
Jacques du Plessis
Boodskappe: 1 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek is besig om 'n webwerf op te rig vir die aanleer van Afrikaans.
Ek wil 'n ou gunsie vra indien iemand kan uithelp. Ek is op soek na 'n
goeie foto van die TAALMONUMENT, wat ek op my webwerf wil gebruik.
M.a.w. as enige van julle oor 'n foto beskik (elektronies) en die foto
het nie 'n kopiereg probleem nie, maak so biejtie lawaai asb.
Jacques
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 10:56:17 UTC 2025
|