Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Geskenk vir Katryn (Not)
Geskenk vir Katryn (Not) [boodskap #2332] |
Do., 28 Augustus 2003 05:07 |
Lorinda
Boodskappe: 557 Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Katryn, ek sien vandag die volgende in die Guardian:
"President Bush is now unarguably a model president. That is to say, a
12-inch model of the president dressed as a fighter pilot is on the market".
Dink jy die kindertjies in die VSA gaan almal een vir Kersfees wil hê?:-))
Lorinda (wat nou darem weet wat Katryn nie vir Kersfees wil hê nie).
|
|
|
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Di. Apr. 15 19:59:04 UTC 2025
|