Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Engels???
Engels??? [boodskap #23093] |
Thu, 20 May 1999 00:00  |
afro...
Boodskappe: 23 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Hoekom is Engels onwelkom en Duits of Hollands is goed genoeg vir die
NG. Het Engels nie ook 'n bydrae gehad tot die vorming van Afrikaans
nie. Of is dit die selfde vooroordeel as wat my Oupa en Ouma (Manie
Maritz mense) teenoor die Engelse gehad het.
--== Sent via Deja.com http://www.deja.com/ ==--
---Share what you know. Learn what you don't.---
|
|
|
|
Re: Engels??? [boodskap #23124 is 'n antwoord op boodskap #23093] |
Fri, 21 May 1999 00:00   |
afro...
Boodskappe: 23 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Nee kyk, ek voel ook soos julle. Het maar net gevra hoekom julle so is,
sien ek is eintlik Ingels.
I had rout in Africins to favoor the anty in kanada. As evrybody can
see pres myself out better in English, but to plees evry body I will go
beck to try my hand at Africins. (I have been out of the land for very
long nou, tomorrow it shall be 14 months)
So ek moet my Afrikaans oefen.
Tot weersiens
(Moet erken mens praat ook baie moeiliker, enige taal, met jou tong in
jou kies.)
In article ,
"PAT" wrote:
>
> Ek kan nie genoeg saamstem nie. Hoekom dink julle ons sit en tjit tjat op
> hier nuusgroep, omdat ons eensaam en sonder vriende is? Nei, dis omdat ons
> graag die taal wil behou. In my geval is dit bietjie moeilik, want ek het
> grootgeword met gemixde Engels wat ons as "cool" jongmense gepraat het (nie
> dat ek ooit n mengsel in die huis mog praat nie, ons moes suiwer hou anders
> is ons berispe!)
>
> Ek gaan n poging maak om net suiwer Afrikaans te besig, en kritiek word
> verwelkom
>
> Pat Puntenerig
>
>> Nouja, miskien gee mense in SA nie om dat
>> Engels die Afrikaanse nuusgroep oorneem nie.
>> Maar ons hier in die buiteland wat graag
>> in Afrikaans met mekaar in kontak wil kom,
>> gee om.
>>
>> Gloudina
>>
>
--== Sent via Deja.com http://www.deja.com/ ==--
---Share what you know. Learn what you don't.---
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Engels??? [boodskap #23294 is 'n antwoord op boodskap #23093] |
Wed, 26 May 1999 00:00   |
afro...
Boodskappe: 23 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article ,
lo...@hotmail.dinges.com wrote:
> Johan wrote:
>>
>> On 21 May 1999 19:18:45 GMT, wrote:
>> |
>> | Soos ek gesê het, Johan. Ons is nie
>> | onder 'n kalkoen uitgebroei nie.
>> |
>> | Sherlock-Holomisa
>> |
>> |
>> Moenie jou so hoog ag nie - jy is op die meeste onder 'n mossie
>> uitgebroei en dit blyk ook maar 'n miskraam te wees.
>>
>> Waaroor praat jy hier? Ek het baie lanklaas deelgeneem; of praat jy
>> met Johan Le Rische? As dit die geval is, vra ek om verskoning dat ek
>> tussenin gechip het.
>>
>> Johan
>
> Nee Johan
>
> Jou alter eggos Squirrel, AfroOzzie etc etc was baie besig. Maar julle
> is elke slag uitgevang deur die super internet snooper Anti Gloudina. So
> stop nou die nonsens om as ander te pos - Gloudina het jou measure! :)
> Sy is nie onder 'n kalkoen uit gebroei nie, eerder 'n gompou of
> tarentaal :)
>
> Cheers
> Lou
>
Arme speurder, sy sal eers moet ophou speur. Dit lyk na 'n lelike ding
wat sy kop aan die uitsteek is die AGB. As so iets nie gou in die kiem
gesmoor werd nie kan dit baie erge gevolge hê.
Skerm vir die agterhoede tannie. Die vyand omsingel jou.
Sterkte
Johan- nee, Gert- nee, Koos- nee, Piet- nee, Sarel- nee, Simon- nee,
Shit wie is ek/ons nou weer - O-Ja
Groete
Afrozzie
--== Sent via Deja.com http://www.deja.com/ ==--
---Share what you know. Learn what you don't.---
|
|
|
Re: Engels??? [boodskap #23358 is 'n antwoord op boodskap #23093] |
Thu, 27 May 1999 00:00   |
NastyQuaker
Boodskappe: 8 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
MY LIEWE LAND Gloudina!! Ek het nou-pas die ander kerel sleggese dat die see
hom nie kan afwas nie, en nou lees ek jy se dieselfde lelike dinge oor hom.
Eerstens: enigiemand was weet, sal jou se dis nie "in Afrikaans" nie, maar
"op Afrikaans" as jy dan so presies en korrek wil wees.
Verder, dink jy werklik as nie-Afrikaners belangstelling toon, en op hul eie
taal hier by ons kom sit en 'n biertjie saamdrink, en padlangs gesels ....
dink jy werklik dit gaan Afrikaans ondermyn????
Luister jong, dis juis die blerrie geslotenheid wat dinge ondermyn. As jy
stagneer, en as niemand weet jy bestaan nie, en as jy hul belangstelling in
hul gesigte teruggooi ....... dan sal jy definitief in jou selfsugtige
stilte stilletjies verdwyn, en niemand sal eens weet jy's weg nie.
Deel ons ryk kultuur. Vertel Boerestories. Jy behoort self te weet, g'n siel
oorsee weet dat Afrikaans eens bestaan nie. Komaan!
|
|
|
Re: Engels??? [boodskap #23395 is 'n antwoord op boodskap #23093] |
Fri, 28 May 1999 00:00   |
Pijotter
Boodskappe: 107 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Top man! Mnr NastyQuaker
Presies wat ek wou se. As jy oogklappe op het sal jy nooit die ander
paadjies sien nie.
NastyQuaker wrote in message ...
> MY LIEWE LAND Gloudina!! Ek het nou-pas die ander kerel sleggese dat die see
> hom nie kan afwas nie, en nou lees ek jy se dieselfde lelike dinge oor hom.
> Eerstens: enigiemand was weet, sal jou se dis nie "in Afrikaans" nie, maar
> "op Afrikaans" as jy dan so presies en korrek wil wees.
>
> Verder, dink jy werklik as nie-Afrikaners belangstelling toon, en op hul eie
> taal hier by ons kom sit en 'n biertjie saamdrink, en padlangs gesels ....
> dink jy werklik dit gaan Afrikaans ondermyn????
>
> Luister jong, dis juis die blerrie geslotenheid wat dinge ondermyn. As jy
> stagneer, en as niemand weet jy bestaan nie, en as jy hul belangstelling in
> hul gesigte teruggooi ....... dan sal jy definitief in jou selfsugtige
> stilte stilletjies verdwyn, en niemand sal eens weet jy's weg nie.
>
> Deel ons ryk kultuur. Vertel Boerestories. Jy behoort self te weet, g'n siel
> oorsee weet dat Afrikaans eens bestaan nie. Komaan!
>
|
|
|
Re: Engels??? [boodskap #25604 is 'n antwoord op boodskap #23093] |
Fri, 27 August 1999 00:00   |
trevor sheldon
Boodskappe: 1 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Pijotter skryf in boodskap news:927892977.507499@ns0.klm.nl...
> Top man! Mnr NastyQuaker
>
> Presies wat ek wou se. As jy oogklappe op het sal jy nooit die ander
> paadjies sien nie.
>
>
> NastyQuaker wrote in message ...
>> MY LIEWE LAND Gloudina!! Ek het nou-pas die ander kerel sleggese dat die
> see
>> hom nie kan afwas nie, en nou lees ek jy se dieselfde lelike dinge oor hom.
>> Eerstens: enigiemand was weet, sal jou se dis nie "in Afrikaans" nie, maar
>> "op Afrikaans" as jy dan so presies en korrek wil wees.
>>
>> Verder, dink jy werklik as nie-Afrikaners belangstelling toon, en op hul
> eie
>> taal hier by ons kom sit en 'n biertjie saamdrink, en padlangs gesels ....
>> dink jy werklik dit gaan Afrikaans ondermyn????
>>
>> Luister jong, dis juis die blerrie geslotenheid wat dinge ondermyn. As jy
>> stagneer, en as niemand weet jy bestaan nie, en as jy hul belangstelling in
>> hul gesigte teruggooi ....... dan sal jy definitief in jou selfsugtige
>> stilte stilletjies verdwyn, en niemand sal eens weet jy's weg nie.
>>
>> Deel ons ryk kultuur. Vertel Boerestories. Jy behoort self te weet, g'n
> siel
>> oorsee weet dat Afrikaans eens bestaan nie. Komaan!
>>
>
> Wie skryf hierdie Krap?
|
|
|
Re: Engels??? [boodskap #25630 is 'n antwoord op boodskap #23093] |
Sat, 28 August 1999 00:00  |
BOB...
Boodskappe: 2 Geregistreer: August 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
ha,ha,wat gaan hier aan
trevor sheldon wrote in article
...
>
> Pijotter wrote in message
> news:927892977.507499@ns0.klm.nl...
>> Top man! Mnr NastyQuaker
>>
>> Presies wat ek wou se. As jy oogklappe op het sal jy nooit die ander
>> paadjies sien nie.
>>
>>
>> NastyQuaker wrote in message ...
>>> MY LIEWE LAND Gloudina!! Ek het nou-pas die ander kerel sleggese dat
die
>> see
>>> hom nie kan afwas nie, en nou lees ek jy se dieselfde lelike dinge oor
> hom.
>>> Eerstens: enigiemand was weet, sal jou se dis nie "in Afrikaans" nie,
> maar
>>> "op Afrikaans" as jy dan so presies en korrek wil wees.
>>>
>>> Verder, dink jy werklik as nie-Afrikaners belangstelling toon, en op
hul
>> eie
>>> taal hier by ons kom sit en 'n biertjie saamdrink, en padlangs gesels
> ....
>>> dink jy werklik dit gaan Afrikaans ondermyn????
>>>
>>> Luister jong, dis juis die blerrie geslotenheid wat dinge ondermyn. As jy
>>> stagneer, en as niemand weet jy bestaan nie, en as jy hul
belangstelling
> in
>>> hul gesigte teruggooi ....... dan sal jy definitief in jou selfsugtige
>>> stilte stilletjies verdwyn, en niemand sal eens weet jy's weg nie.
>>>
>>> Deel ons ryk kultuur. Vertel Boerestories. Jy behoort self te weet,
g'n
>> siel
>>> oorsee weet dat Afrikaans eens bestaan nie. Komaan!
>>>
>>>
>>
>> Wie skryf hierdie Krap?
>
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 05:24:37 UTC 2025
|