Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die vriendelike Afrikaner
Die vriendelike Afrikaner [boodskap #22992 is 'n antwoord op boodskap #22994] |
Mon, 17 May 1999 00:00  |
Neef
Boodskappe: 20 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek sien 'n swaar toekoms vir Afrikanerdom as hierdie NG 'n voorbeeld is van
die gemiddelde Afrikaner!
Vir 'n paar dae het ek nou hierdie NG dopgehou, en die grootste gros
boodskappe is van ouens wat mekaar probeer kap en intellektueel
superieer wil voorkom.
Komaan, as iemand 'n onskuldige, vriendelike boodskap laat, aanvaar dit in
die gees waarmee dit bedoel is. (Ek wag in spanning vir die eerste een om
nou
bloed te trek uit hierdie boodskap.)
Groete
Neef
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Die vriendelike Afrikaner [boodskap #23203 is 'n antwoord op boodskap #22994] |
Mon, 24 May 1999 00:00  |
crunch (()) :c 8 |]]
Boodskappe: 102 Geregistreer: May 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Neef skryf in boodskap news:7ib1ss$elb$1@hermes.is.co.za...
>
> Ongelukkig is die betekenis van 'kultuur' vir sommige daardie ding
> wat op een of ander manier in die yskas ontstaan het.
> Wat partykeer hier op die NG kop uitsteek blyk vir my van hierdie
> tipe kultuur te wees, of hoe?
>
> Groete
>
> Neef
>
Netso: Koud, NAT en suur, meestal wit. Partykeer grillerig ook.
|
|
|
Re: Die vriendelike Afrikaner [boodskap #23204 is 'n antwoord op boodskap #22994] |
Mon, 24 May 1999 00:00  |
Neef
Boodskappe: 20 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
roy...@my-dejanews.com wrote in message ...
> ... Nou na 'n paar maande hier het ek maar
> die onvermydelike aanvaar: kultuur beteken sulke verskillende dinge
> vir so baie mense dat 'n mens maar die ou gekibbel moet laat
> verbygaan. So af en toe maak iemand darem sin iewers. ...
Ongelukkig is die betekenis van 'kultuur' vir sommige daardie ding
wat op een of ander manier in die yskas ontstaan het.
Wat partykeer hier op die NG kop uitsteek blyk vir my van hierdie
tipe kultuur te wees, of hoe?
Groete
Neef
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Wed Mar 12 05:17:48 UTC 2025
|