|
|
|
|
|
|
| Re: Bobbejaan Abattoir [boodskap #23155 is 'n antwoord op boodskap #23101] |
Sa., 22 Mei 1999 00:00  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 438 Geregistreer: November 2000
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 20 May 1999 17:41:58 GMT, jo...@icon.co.za (Johan Bornman) wrote:
> On Thu, 20 May 1999 12:33:40 +0200, "PW" wrote:
>
>> Gehoor van die bobbejaan abattoir wat hulle by Warmbad gaan oopmaak ?
>
> Yup.... hulle beplan om heelwat politici daar te slag and boeliebief van hulle
> te maak. Daar is blykbaar 'n wonnerlike mark in Afrika vir sagte, vet vleis.
Jammer die eerste een wat geslag kon word sit in Kanada....?????
> Johan Bornman
Is julle seker dit gaan nie in die gewese Shell House wees nie.
Dit is nou soos die ou in die Kruger Wildtuin wat ongelukkig is dat hy
nie kan gaan stem nie, aangesien hy nie naby sy stemlokaal is nie.
Hy het toe maar besluit om daar in die Wildtuin kruisies te trek want
nou kan hy ook maar vir enige bobbejaan stem.
Frikkie
|
|
|
|