Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Hoop almal gaan stem...
Hoop almal gaan stem... [boodskap #22793] |
Thu, 06 May 1999 00:00  |
svjaa
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Ek het onlangs met 'n paar mense gepraat wat gesê het dat hulle nie gaan
stem nie. Hulle argument is "Wat sal dit in elkgeval help ?". HOE DOM KAN
MENS WEES ? Ja, ek weet baie mense voel dit help nie... Ja, ek weet jou
party gaan in elgeval min tot nul sê hê in die regering... Ja, ek weet jy
voel jy mors jou tyd...
Ek gaan niks teen enige party sê nie... ek dink tog dat 'n land waar een
party meer as 2/3 stemme het, nie 'n demokrasie is nie. So, al het ek die
ANC in die verlede ondersteun (en ek het nie) dan sal ek nie nou nie. Dit
het niks uit te waai met hulle sienings nie, maar met die feit dat ek nie
hou van 'n monopolie nie. (Ekonomies en polities).
As jy nie stem nie, is dit so goed soos 'n stem vir die monopolie. Maak nie
saak vir wie jy stem nie, dit is 'n stem teen die monopolie. Of hulle nou
jou belange verteenwoordig of nie. Elke mens het tog sy eie sienings en mens
sal nooit 'n party kry met wie jy regtig saamstem nie...
As jy nie geregistreer is nie, hoop ek jy voel skuldig... en onthou as dinge
nie gaan soos jy daarvan hou nie - jy het jou kans gehad om jou sê te sê. As
jy het, baie dankie.
--
Stephen
Pretoria, South Africa
sv...@mweb.co.za
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #22800 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Fri, 07 May 1999 00:00   |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , "svjaa" wrote:
> Ek het onlangs met 'n paar mense gepraat wat gesê het dat hulle nie gaan
> stem nie. Hulle argument is "Wat sal dit in elkgeval help ?". HOE DOM KAN
> MENS WEES ? Ja, ek weet baie mense voel dit help nie... Ja, ek weet jou
> party gaan in elgeval min tot nul sê hê in die regering... Ja, ek weet jy
> voel jy mors jou tyd...
>
> Ek gaan niks teen enige party sê nie... ek dink tog dat 'n land waar een
> party meer as 2/3 stemme het, nie 'n demokrasie is nie. So, al het ek die
> ANC in die verlede ondersteun (en ek het nie) dan sal ek nie nou nie. Dit
> het niks uit te waai met hulle sienings nie, maar met die feit dat ek nie
> hou van 'n monopolie nie. (Ekonomies en polities).
>
> As jy nie stem nie, is dit so goed soos 'n stem vir die monopolie. Maak nie
> saak vir wie jy stem nie, dit is 'n stem teen die monopolie. Of hulle nou
> jou belange verteenwoordig of nie. Elke mens het tog sy eie sienings en mens
> sal nooit 'n party kry met wie jy regtig saamstem nie...
>
> As jy nie geregistreer is nie, hoop ek jy voel skuldig... en onthou as dinge
> nie gaan soos jy daarvan hou nie - jy het jou kans gehad om jou sê te sê. As
> jy het, baie dankie.
>
Op alle punten helemaal mee eens.
Ik vind het zelfs eng dat een partij die oa met steun uit
democratisch Europa/USA in de regering is terechtgekomen, dat diezelfde
partij nu een politieke situatie (gekwalificeerde (2/3) meerderheid)
nastreeft die bij mijn weten nergens in een (gezond) democratisch land
aanwezig is.
Het feit dat men zo'n 2/3 meerderheid nodig acht is een slecht teken voor
de bereidheid om op belangrijke onderwerpen samen te werken, of een echte
regeringscoalitie te vormen, zoals in bijna elk ander democratisch land.
Ik schaam me er zelfs voor dat dit meerderheids-streven vanuit Nederland in
feite aktief ondersteund wordt.
(tijdens het bezoek van Mandela werden deze argumenten weggewimpeld door
Nederlandse anti-apartheidsactivisten, zelfs toen een in SA
gestationeerde journalist ook vraagtekens plaatste bij het recht op vrije
meningsuiting na zo'n 2/3 meerderheid)
PS: na hoeveel dagen wordt de uitslag van de verkiezingen
eigenlijk verwacht?
Dat zal wel niet gelijk de volgende dag bekend zijn, zoals hier?
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #22802 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Fri, 07 May 1999 00:00   |
Willem-Jan Markerink
Boodskappe: 331 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
In article , wrote:
> w.j.ma...@a1.nl (Willem-Jan Markerink) writes:
>
>
>> In article
>
> wrote:
>
> . ek dink tog dat 'n land waar een
>>> party meer as 2/3 stemme het, nie 'n demokrasie is nie.
>
>
>> Het feit dat men zo'n 2/3 meerderheid nodig acht is een slecht teken
> voor
>> de bereidheid om op belangrijke onderwerpen samen te werken,
> of een echte
>> regeringscoalitie te vormen, zoals in bijna elk ander
> democratisch land.
>>
>> Ik schaam me er zelfs voor dat dit meerderheids-streven
> vanuit Nederland in
>> feite aktief ondersteund wordt.
>
>
> Ek wonder of julle twee wat sit en kikker
> oor "demokrasie" wel verstaan wat demokrasie
> beteken. Hier in Kanada was ek in 'n provinsie
> waar AL die setels een jaar deur een party
> gewen is (McKenna in New Brunswick.) Die vorige
> Konserwatiewe regering onder Hatfield het hulle
> so onpopuler gemaak dat selfs Konserwatiewes
> teen Hatfield gestem het. Dit was die wil van
> die bevolking van New Brunswick dat 100 persent
> van die setels daardie jaar in die hande van
> een party was (die Liberals.)
Da's relatief lokaal/regionaal, waar (als het goed is) de strijd gaat om
lokaal/regionaal beleid....daar zijn de aanwezige tegenstellingen al wat
minder dan op landelijk niveau. Niet helemaal vergelijkbaar....hoe
kleiner/lokaler, hoe minder moeite ik heb met zulke stemresultaten....er is
dan altijd wel een hogere authoriteit die de excessen binnen de perken weet
te houden (op globale schaal blijft alleen de UN over, en die is knap
machteloos).
> In 1993 het omtrent dieselfde gebeur met die
> Konserwatiewes in die federale verkiesing, toe
> hulle uit die regering uitgeskop is en NET TWEE
> federale Konserwatiewes hulle setels behou het
> in die verkiesing. Wil julle nou vir my vertel
> dat ons toe nie 'n demokratiese regering in
> Kanada gehad het nie? Bog. Die bevolking het
> gepraat. En in SA praat die bevolking ook. Dis
> net julle ouens wat sit en huil omdat julle
> "groep" nou die mag verloor het, wat sit en
> agoniseer oor wat in SA aangaan. Daar is verskil-
> lende partye in SA. Hulle word toegelaat om
> openlik vir hulle partye te werk. As na die
> verkiesing die ANC nog die meerderheid het,
> dan moet julle dit respekteer. Die bevolking
> het gepraat. (Vir die eerste keer in die
> geskiedenis van SA sedert 1652 word die hele
> bevolking in SA toegelaat om te praat in
> hierdie dekade.)
Ik snap best dat dit de konsequentie van democratie is, maar dat maakt zo'n
uitkomst nog niet de meest wenselijke, *ongeacht* welke doelstellingen zo'n
partij heeft (goed of slecht). Temeer ook omdat men die 2/3 meerderheid
nodig heeft om de grondwet te wijzigen. Theoretisch kun je met zo'n
grondwetswijziging 1/3 van de bevolking buiten de wet stellen. Juist daarom
is een samenwerking of coalitie vele malen eleganter.
In een 2-partij stelsel kan ik zo'n 2/3 meerderheid nog begrijpen (ik ben
overigens ook niet zo dol op zulke 2-partij stelsels, zoals in de USA),
maar gezien de diversiteit in SA is dat eigenlijk nog minder wenselijk dan
normaal....juist dan is samenwerking en coalitievorming essentieel.
Polariseren van een samenleving door een dicatuur van de meerderheid over
de minderheid is niet zo moeilijk, samenwerken wel.
Zou jammer zijn als de fouten van het verleden worden herhaald....tegen
elkaar ipv met elkaar.
Trouwens, nog een ander argument dat hierbij meespeelt: ik krijg de indruk
dat men ook stemmen uit 'onvrede' probeert te winnen, dus 'als je wilt dat
het anders gaat, stem dan op ons', daarbij ook de suggestie wekken dat die
grondwetswijziging absoluut nodig is om dat doel te halen. Is een beetje
kort door de bocht in mijn ogen, en dat maakt het voor mij ook eng. Net
alsof men de afgelopen 5 jaar niet de gelegenheid heeft gehad om dingen
anders te doen, en alsof men nog radicalere veranderingen wil doordrukken.
En een kat in het nauw kan rare sprongen maken....zonder een 2/3
meerderheid is dat echter lang zo gevaarlijk niet.
--
Bye,
Willem-Jan Markerink
The desire to understand
is sometimes far less intelligent than
the inability to understand
[note: 'a-one' & 'en-el'!]
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #22815 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Sat, 08 May 1999 00:00   |
hen...
Boodskappe: 133 Geregistreer: June 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Gloudina skryf:
> Ek wonder of julle twee wat sit en kikker
> oor "demokrasie" wel verstaan wat demokrasie
> beteken.
> En in SA praat die bevolking ook.
> As na die
> verkiesing die ANC nog die meerderheid het,
> dan moet julle dit respekteer. Die bevolking
> het gepraat.
Ek dink die meeste ouens met 'n basiese begrip van demokrasie, sal saamstem
met die punte wat jy noem.
Die probleem wat baie waarnemers het, is die seine wat vanuit die ANC self
gestuur word. Die provinsies het hul partylyste opgestel volgens die
demokratiese wil (neem ons aan) van die partystrukture binne die provinsies,
maar op sentrale vlak wysig die NUK van die ANC daardie lyste na willekeur.
In 3 provinsies (Mpumalanga, Gauteng en Vrystaat) is ander premier kandidate
aangewys as wat die inwoners wou hê. Dit is volgens die meeste waarnemers 'n
aanduiding van groter sentralisasie van mag wat onder Mbeki verwag kan word.
Die vermindering van die magte van provinsies (wat nie noodwendig sleg sal
wees nie), is dus 'n baie sterk moontlikheid in die geval van 'n
2/3-meerderheid.
Dit is ook opvallend (moontlik bloot toevallig) dat 2 van die 3 premiers wat
die mees versoenend opgetree het teenoor Afrikaanssprekendes, reeds verwyder
is, nl. Patrick Lekota en Mathews Phosa. (Die 3de is Manne Dipico van
Noordkaap).
Baie vrae ontstaan rondom Phosa. Dit word blykbaar teen hom gehou dat hy dit
durf waag het om Jacob Zuma te opponeer in die verkiesing van die NUK 2 jaar
gelede. Grootskaalse blootlegging van korrupsie in Mpumalanga is ook 'n
faktor. Die vraag wat niemand nog beantwoord het nie, is of daar wel meer
korrupsie in Mpumalanga was, as bv. in Noordwes en Oos-Kaap, en of dit net
beter blootgelê is omdat daar behoorlik ondersoek gelas is daarna. Wat sê die
ANC nou eintlik as hy summier wegdoen met die een premier wat daadwerklik
iets teen korrupsie probeer doen het, en mense wat in die proses uitgewys is,
en deur hom afgedank is, heraanstel?
Maar, die groot vraag is eintlik, as die ANC nie in eie geledere gesien word
as synde sy optrede demokraties is nie, wat lê vir ons voor as hy wel 'n 2/3
meerderheid kry?
Groete
Henri
-----------== Posted via Deja News, The Discussion Network ==----------
http://www.dejanews.com/ Search, Read, Discuss, or Start Your Own
|
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #22899 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Fri, 14 May 1999 00:00   |
Pw Botha
Boodskappe: 19 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Harde woorde die , maar elke ou het sy mening
Ek dink al wat moet gebeur is om maar al ons geld terug the hou en sodoende
te verseker dat daar geen inkomste vir die staat en plaaslike regerings is
om te steel nie. Dit sluit alle betalings ,VAT LBS ent dienste in. Sodra
hulle fondse opraak kan hulle niks don nie. Dan slaan ons terug.
Die biologiese ingeniers van die land moes lank terug al begin het om 'n
"turbo" vir aids te ontwikkel wat die tempo kan versnel. Ek dink dit is 'n
groter uitdaging as om dit te genees. Verder moet hulle iets soos Ebola
kruis met uids , net die metode van oordrag verander van Ebola. Dus net 'n
paar dae dan grond toe.
Boere groete
Frikkie Potgieter wrote in message ...
> On Thu, 6 May 1999 22:28:07 +0200, "svjaa" wrote:
>
>> Ek het onlangs met 'n paar mense gepraat wat gesê het dat hulle nie gaan
>> stem nie. Hulle argument is "Wat sal dit in elkgeval help ?". HOE DOM KAN
>> MENS WEES ? Ja, ek weet baie mense voel dit help nie... Ja, ek weet jou
>> party gaan in elgeval min tot nul sê hê in die regering... Ja, ek weet jy
>> voel jy mors jou tyd...
>
>
> Ja van dom gepraat...
> Dis jammer om te sien daar is so baie Blankes in die lannd wat
> geregistreer het om te stem, want nou kan die hele wêreld ook sien met
> die lae klas mense hulle te doen het en wat omtrent NUL integriteit
> het nie.
>
> Onthou net een ding.. Hierdie kommunuste gaan die verkiesing wen.. Jy
> wat vir wie ookal stem sê ook dat indien jou VERRAAIER Party vir wie
> jy stem nie iewers kom nie dat jy die meerderheids party
> ondersteun.... Dis mos nou `n Demokratiese land is dit nie..
>
> Nee man, dit gaan nie oor jy mors jou tyd nie... Dit gaan oor Hoe
> stupid die mense is.
>
> Die NP sê mos:
> Hang moordenaars en verkragters.....
> Moet lees:
> Hang moordenaars, verkragters en VERRAAIERS??????
>
> Frikkie
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #22996 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Mon, 17 May 1999 00:00   |
ProPacem
Boodskappe: 320 Geregistreer: January 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
> Pw Botha" skryf:
> Se dit vir al die vrouens , kinders en oumas wat deur hierdie gewetenlose
> aids draers verkrag is.
EN
"Tobie" Skryf:
> en het jy al 'n boer en sy familie se lyke gesien wat stukkend gekap is?
> Gaan kyk bietjie in die Boerant se web bladsy
Moord is afskuwelik, en wanneer dir gepaard gaan met grusame mutilasie selfs
meer so. Ek hoop nie ek is ooit ooggetuie tot so 'n daad nie - niemand behoort
te wees nie.
Om egter te spring vanaf moord op boere na die "biologiese ingenieuring" van 'n
gevaarliker AIDS virus (gekruis met EBola, nogal), het niks te doen met die
bekamping of bestryding van sodanige geweld nie, en meer te doen met die
behoefte om 'n etniese en rassegroep "uit te wis". Die feit dat julle miopiese
ideologie nie logika kan waardeer nie (almal wat HIV positief is, is nie swart
nie en pleeg nie moord nie), is verdere bewys vir jul bose, blinde vooroordeel.
Julle is niks minder as Hitler-Wannabes nie wat massamoord bepleit en
voorstaan. En dan is julle verwaand genoeg om moralisties verontwaardig te vra
of ek al boere-moorde gesien het. Ek vra weer: watter siek en onheilige
sameloop van konteks en persoon produseer monsters soos julle twee.
Terloops, die vriend wat ek sien sterf het aan AIDS was 'n universiteitsmaat -
wit, afrikaans, en van Malmesbury. Maar dan was hy gay en in julle oë is dit
seker ook rede genoeg.
Leswin
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #23025 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Tue, 18 May 1999 00:00   |
Jean-Pierre Botha
Boodskappe: 85 Geregistreer: January 1996
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
In skrywe het
prop...@aol.com die volgende te sê gehad ...
>
> Waar val julle uit? Watter siek agtergrond, persoonlikheid, sosialisering of
> wat ookal produseer sulke bose, enge, onmenslike sieninge? Het jy al iemand
> sien sterf aan Aids?
>
Agtergrond: kontemporêre Suid-Afrika.
Siening: was eens net so polities-korrek en idealisties soos joune, maar
is in die afgelope paar jaar gewelddadig hervorm a.g.v. deurlopende
blootstelling aan Agtergrond.
'n Agtergrond wat die hoogste moord en verkragtingsyfers per wereld
insluit. En waar daar nog steeds gemiddeld een plaasmoord elke drie dae
plaasvind. Waar die misdadiger meer regte as die slagoffer het, in die
rare gevalle waar die misdadiger ooit gevang word.
Nee, ek het nog nie iemand sien sterf aan Aids nie, maar ek verstaan dit
is 'n 'whimper'. Het jy al iemand sien sterf met 'n 'bang'? Hoe gereeld?
Mense wat jy ken? Saam met hulle kinders?
Waarskynlik nie, daarom kan jy bekostig om kritiek te lewer.
___
Johan le Riche (JLR)
Bfn.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #23154 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Sat, 22 May 1999 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Thu, 20 May 1999 22:01:10 +0200, "Boerseun" wrote:
>
> ProPacem wrote in message ...
>>> Pw Botha" skryf:
>>
>
>> Moord is afskuwelik, en ...
>> meer so. Ek hoop nie ek is ooit ooggetuie tot so 'n >daad nie - niemand
> behoort
>> te wees nie.
>>
>
>
> My magtig man, dink jy nou werklik omdat jy so pieperig is dat almal so moet
> word.
>
>> Julle is niks minder as Hitler-Wannabes nie wat >massamoord bepleit en
>> voorstaan.
>
> Bring die bewyse. Dan is jy ook nog erger as Hitler aangesien hy NOOIT kon
> droom van soveel mense doodmaak soos wat vigs regkry. Hy kon by jou geleer
> het.
>
>
>> Ek vra weer: watter siek en onheilige
>> sameloop van konteks en persoon produseer monsters >soos julle twee.
>>
>> Terloops, die vriend... sien sterf.. aan AIDS was 'n >..maat -wit,
> afrikaans, en.. Maar was gay en .. julle is >dit seker ook rede genoeg.
>>
>> Leswin
>
> Die meeste van hulle gee nie 'n HEL om hoeveel ander besmet word met die
> terminale siekte en moet met klippe doodgegooi word - so OOK jy wat dit
> goedpraat.
> Dan praat jy van Hitler ????
> Word wakker ou.
>
> Boerseun
>
>
Hallo Boerseun,
goed uiteengesit, maar lyk my hierdie ou is nog `n MOFFIE ook...
Frikkie
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #23244 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Tue, 25 May 1999 00:00   |
Henri Burger
Boodskappe: 317 Geregistreer: February 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Leswin skryf:
> So terloops, ek is geinterreseerd in die verskillende organisasies regs van die
> Nasionale Party. Kan julle (of enigiemand anders) vir my verduidelik hoe
> hulle dieselfde is en hoe hulle verskil? Wie praat vir die Boerevolk? Hoe
> verskil die AWB van Boerevolk? Waar pas die Vryheidsfront in? Wie is die HNP
> se erfgename? Watter literatuur gebruik die verskillende regse groepe vir
> inspirasie? En so meer. Ek is ernstig - ek wil graag weet.
Leswin, die ou wat hierdie kan antwoord, verdien 'n PhD. Niemand, behalwe
Thabo Mbeki en Gloudina weet wie die 'Afrikaner' is nie. Dan is daar ouens
wat praat van 'ware Afrikaners' , 'Boerevolk', 'Boereafrikaners', ens. O ja,
daar is 'Bruin Afrikaners' ook, maar hulle noem hulleself eerder
'Afrikaanses', en die helfte van die ouens wat hulleself 'Afrikaners' noem,
ontken dat daar so iets soos 'n 'Bruin Afrikaner' bestaan. En dis net
kultureel-etnies.
Nou gooi jy nog politieke beskouing ook by. Dan moet jy besef dat almal na
die sg. 'Afrikaner' vry, van die PAC, ANC, deur tot by die Boerestaatparty.
En hoe weet jy die PAC is 'links' van die NP? Ek meen, Eerw. Stanley
Mokgoba, hulle leier, het gesê misdadigers se ledemate moet afgekap word -
hoe links of regs is dit.
Niemand kan jou vraag antwoord nie, want almal dink hulle weet, maar eintlik
weet niemand nie.
Groete
Henri
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #23477 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Mon, 31 May 1999 00:00   |
PAT
Boodskappe: 141 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Boerseun, ek dink jy yl, en ek dink jy is n Engelse seun, want jou
Afrikaans is sommer vrot. Sommer jou heel eerste sin is vol foute, mens
sê nie hy "wie" na die Afrikaner vry is nie, maar hy "wat" ens. Al jou
poste is deurspek met Anglismes ens. wat probeer jy nou eintlik te bewys.
Duh huh.....
Pat
Boerseun wrote in article
...
> Hy wie na die Afrikaners vry is nie 'n ware Boer nie. Of jy is deel van die
> polities verdwaaldes.
>
> Die Afrikaner (term) is net 'n politieke mite om die Boer se eiendom te
> steel (erf).
>
> As jy Afrikaner is, is jy eenvoudig net Cape-Dutch of 'n Boer wie nie sy
> verlede ken nie.
>
> Behalwe vir die is jy enige ietes anders -behalwe 'n Boer.
>
> Boerseun
>
> Henri Burger wrote in message ...
>
>>
>> Leswin, die ou wat hierdie kan antwoord, verdien 'n PhD. Niemand, behalwe
>> Thabo Mbeki en Gloudina weet wie die 'Afrikaner' is nie. Dan is daar ouens
>> wat praat van 'ware Afrikaners' , 'Boerevolk', 'Boereafrikaners', ens. O
> ja,
>
|
|
|
|
|
|
|
|
Re: Hoop almal gaan stem... [boodskap #23608 is 'n antwoord op boodskap #22793] |
Thu, 03 June 1999 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Mon, 31 May 1999 08:36:14 +0200, "Neef" wrote:
>
> PAT wrote in message ...
>> Boerseun, ek dink jy yl, en ek dink jy is n Engelse seun, want jou
>> Afrikaans is sommer vrot. Sommer jou heel eerste sin is vol foute, mens
>> sê nie hy "wie" na die Afrikaner vry is nie, maar hy "wat" ens. Al jou
>> poste is deurspek met Anglismes ens. wat probeer jy nou eintlik te bewys.
>> Duh huh.....
>>
>> Pat
>
>
> Boerseun praat soos 'n mens praat.
> Dit is net taalkundiges en Gloudina/PAT
> wat met elke sin die regte taaluitleg
> ontleed voordat die woorde uitgelê word
> op watter media ookal gebruik word.
>
> Ten spyte van my en Boerseun se swak taalkundigheid
> het jy blykbaar tog verstaan wat hy bedoel het.
>
> Groete
> Neef
>
>
Dit is soos jy sê Neef,
Net die wat die foute wil raaksien en gaan soek sal hulle vind, maar
snaaks genoeg soos jy oplet, almal verstaan tog die brief en wil ook
maar net gehoor word, want glo my Niemand wil hulle tog sien nie....
Frikkie
|
|
|
|
Bladsye (2): [1 ] |
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Thu Mar 06 22:49:14 UTC 2025
|