Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Afrikaans tel punte in Oz
Afrikaans tel punte in Oz [boodskap #22942] So, 16 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Alwyn Nel  is tans af-lyn  Alwyn Nel
Boodskappe: 174
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Volgens die nuutste immigrasie reels sal voornemende immigrante na
Australie wat Afrikaans magtig is 5 punte by sy telling kan voeg.

Alwyn
Re: Afrikaans tel punte in Oz [boodskap #23009 is 'n antwoord op boodskap #22942] Di, 18 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
afro...  is tans af-lyn  afro...
Boodskappe: 23
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
In article ,
"Alwyn Nel" wrote:
> Volgens die nuutste immigrasie reels sal voornemende immigrante na
> Australie wat Afrikaans magtig is 5 punte by sy telling kan voeg.
>
> Alwyn

Dit gaan 'n klompie Afrikaans Sprekendes se harte verbly. Veral die wat
nie heeltemal so oortuig is dat alles wel is in die Nuwe SA, soos
sommiges hier beweer nie.

--== Sent via Deja.com http://www.deja.com/ ==--
---Share what you know. Learn what you don't.---
Vorige onderwerp: Re: speak in english(maar nie op hierdie ng nie!)
Volgende onderwerp: The Future of Afrikaans (Chapter 2)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 02 07:50:48 MGT 2024