Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » PINOCCHIO
PINOCCHIO [boodskap #22938 is 'n antwoord op boodskap #22968] So, 16 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
Sharl  is tans af-lyn  Sharl
Boodskappe: 1
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Baie jare terug op TV was die tekenprent reeks van Pinocchio.

Ek wonder of enige iemand vir my die afrikaanse temalied
se woorde kan verskaf?

Al wat ek en my vrou kan onthou is "Klein kabouter, jy's 'n stouterd.."

Baie dankie

Sharl
Sydney
Re: PINOCCHIO [boodskap #22968 is 'n antwoord op boodskap #22938] Sa, 15 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Dit klink soos iets wat Sonja Herholdt sou sing....(het sy 'n website?)
Pat

Sharl wrote in article
...
> Baie jare terug op TV was die tekenprent reeks van Pinocchio.
>
> Ek wonder of enige iemand vir my die afrikaanse temalied
> se woorde kan verskaf?
>
> Al wat ek en my vrou kan onthou is "Klein kabouter, jy's 'n stouterd.."
>
> Baie dankie
>
> Sharl
> Sydney
>
Re: PINOCCHIO [boodskap #22969 is 'n antwoord op boodskap #22968] So, 16 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Griet  is tans af-lyn  Griet
Boodskappe: 45
Geregistreer: November 1996
Karma: 0
Volle Lid
Wat van Mynie Grove?

Margreet

Sharl skryf in boodskap news:ysm%2.30948$MB3.47330@newsfeeds.bigpond.com...
> Baie jare terug op TV was die tekenprent reeks van Pinocchio.
>
> Ek wonder of enige iemand vir my die afrikaanse temalied
> se woorde kan verskaf?
>
> Al wat ek en my vrou kan onthou is "Klein kabouter, jy's 'n stouterd.."
>
> Baie dankie
>
> Sharl
> Sydney
>
Re: PINOCCHIO [boodskap #23031 is 'n antwoord op boodskap #22968] Di, 18 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Michelle Jerling-Less  is tans af-lyn  Michelle Jerling-Less
Boodskappe: 8
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
.....as jy vir haar dit moeilik maak
jou klein kalant
Pinocchio

Marius Grobler wrote in message ...
> Hout kabouter
> Jy's 'n stouterd
> Jy laat jou alte maklik vang
> en raak dan altyd vreeslik bang
> jou klein kalant
>
> Wie's jou maatjie
> platpoot vaatjie
> haar naam is Gina en sy kwaak
> ........
Re: PINOCCHIO [boodskap #23032 is 'n antwoord op boodskap #22968] Di, 18 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Marius Grobler  is tans af-lyn  Marius Grobler
Boodskappe: 12
Geregistreer: Mei 1999
Karma: 0
Junior Lid
Hout kabouter
Jy's 'n stouterd
Jy laat jou alte maklik vang
en raak dan altyd vreeslik bang
jou klein kalant

Wie's jou maatjie
platpoot vaatjie
haar naam is Gina en sy kwaak
........

Dit is al wat ek kan onthou. Hoop dit "trigger" jou

Groetnis

Sharl wrote in message ...
> Baie jare terug op TV was die tekenprent reeks van Pinocchio.
>
> Ek wonder of enige iemand vir my die afrikaanse temalied
> se woorde kan verskaf?
>
> Al wat ek en my vrou kan onthou is "Klein kabouter, jy's 'n stouterd.."
>
> Baie dankie
>
> Sharl
> Sydney
>
Vorige onderwerp: The Future of Afrikaans (Chapter 2)
Volgende onderwerp: Anglo Boere Oorlog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:16:58 MGT 2024