Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Stellenbosch
Stellenbosch [boodskap #22879] |
Thu, 13 May 1999 00:00  |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Ek luister die ander aand na 'n CD van Valiant Swart ("Kopskoot") met 'n
paar verwysing na Stellenbosch, soos "...sy drink haar bier in die Akker..."
Hoe gaan dit daar?
Die Dros, het die Lanzerac nog 'n "cheeselunch"? Gaan die boys (en girls!)
nog Koelbaai toe?
Wonder maar net.
Bees
|
|
|
Re: Stellenbosch [boodskap #22898 is 'n antwoord op boodskap #22879] |
Fri, 14 May 1999 00:00   |
Key Bored
Boodskappe: 84 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Volle Lid |
|
|
On Thu, 13 May 1999 23:42:20 -0600, "Bees" wrote:
> Ek luister die ander aand na 'n CD van Valiant Swart ("Kopskoot") met 'n
> paar verwysing na Stellenbosch, soos "...sy drink haar bier in die Akker..."
> Hoe gaan dit daar?
>
> Die Dros, het die Lanzerac nog 'n "cheeselunch"? Gaan die boys (en girls!)
> nog Koelbaai toe?
>
"Die Dros" is nou 'n franchise, en opgedollie maar nog op die ou plek
(helaas, verander in 'n "mall"). Lanzerac behoort glo aan die Wieses,
en die cheese lunch kos deesdae 'n arm en 'n been. Soos ek op die
radionuus verneem, het die drinkplekke op die bos ook deesdae las van
ouens wat "date rape" dwelms in die meisjes se drank gooi. (Dis of
dit, of die meisies ly maar eenvoudig aan die newe-effekte van die
voggies.) En Koe�lbaai is nou 'n erkende spot en dra swaar skares
op mooi dae.
|
|
|
|
|
|
Re: Stellenbosch [boodskap #23195 is 'n antwoord op boodskap #22879] |
Mon, 24 May 1999 00:00  |
Bees
Boodskappe: 186 Geregistreer: October 1998
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Nee, jammer.
Na-graads, buitestudent in 87/88.
Groete
Bees (een van 'n hele paar)
M_Mouse skryf in boodskap news:240519991636575197%nowhere@somewhere.com...
> In article , Bees wrote:
>
>> Ek luister die ander aand na 'n CD van Valiant Swart ("Kopskoot") met 'n
>> paar verwysing na Stellenbosch, soos "...sy drink haar bier in die Akker..."
>> Hoe gaan dit daar?
>>
>> Die Dros, het die Lanzerac nog 'n "cheeselunch"? Gaan die boys (en girls!)
>> nog Koelbaai toe?
>>
>> Wonder maar net.
>>
>> Bees
>
>
> Bees!
>
> Wil net gou vir jou vra. Was jy dalk in Paul Roos gewees?
|
|
|
Re: Stellenbosch [boodskap #23196 is 'n antwoord op boodskap #22879] |
Mon, 24 May 1999 00:00  |
M_Mouse
Boodskappe: 1 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
In article , Bees wrote:
> Ek luister die ander aand na 'n CD van Valiant Swart ("Kopskoot") met 'n
> paar verwysing na Stellenbosch, soos "...sy drink haar bier in die Akker..."
> Hoe gaan dit daar?
>
> Die Dros, het die Lanzerac nog 'n "cheeselunch"? Gaan die boys (en girls!)
> nog Koelbaai toe?
>
> Wonder maar net.
>
> Bees
Bees!
Wil net gou vir jou vra. Was jy dalk in Paul Roos gewees?
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Sat Mar 08 03:28:27 UTC 2025
|