Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Who Is SASby
Re: Who Is SASby [boodskap #22939] Sa, 15 Mei 1999 00:00
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:

> Sasby is like the little piece of shit left on your bum that
> eventually starts to itch.
>
> This analogy extends beyond the itch mind you - to the stench it
> creates.

Ek dink dit word tyd om hierdie persoon
se werkgewers te nader en vir hulle te
vertel wat hy in die kuberruimte doen.
Ek weet wie hy is.

gloudina
Re: Who Is SASby [boodskap #22940 is 'n antwoord op boodskap #22939] Sa, 15 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina, ek dink hierdie mannetjie lag in sy mou as hy weet ons bloeddruk
styg met die lees van sy kaf. Ek dink hy doen dit aspris en hy wil hê ons
moet kwaad word. Wat my irriteer is die mense wat hom in alle erns (in
Engels nog!) breedvoerige verduidelikings gee en die (ons!) taal probeer
verdedig. Dis moeilik om hom te ignoreer, maar ek gaan probeer om nie meer
te antwoord op sy geskriftes nie.

Pat

@igs.net wrote in article ...
> squi...@echelon.alias.net (Squirrel) writes:
>
>> Sasby is like the little piece of shit left on your bum that
>> eventually starts to itch.
>>
>> This analogy extends beyond the itch mind you - to the stench it
>> creates.
>
>
> Ek dink dit word tyd om hierdie persoon
> se werkgewers te nader en vir hulle te
> vertel wat hy in die kuberruimte doen.
> Ek weet wie hy is.
>
> gloudina
>
Vorige onderwerp: Rip van Winkel
Volgende onderwerp: Hardekoolvuur!
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 14 18:59:41 MGT 2024