Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Wat dan ? - femmonk (1).jpg (0/1)
Re: Wat dan ? - femmonk (1).jpg (0/1) [boodskap #22931] Sa, 15 Mei 1999 00:00
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
On 14 May 1999 22:17:55 GMT, wrote:

Kyk bietjie hier na JOUSELF.
Hel man is jy nie skaam om nog jou naam te noem nie...

Groete
Frikkie

>
> Ha, ha, ha. Frikkie woon in Port Elizabeth!
>
> Piggy Sherlock-Holmes
>
Re: Wat dan ? - femmonk (1).jpg (0/1) [boodskap #22933 is 'n antwoord op boodskap #22931] Sa, 15 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter) writes:

> On 14 May 1999 22:17:55 GMT, wrote:
>
> Kyk bietjie hier na JOUSELF.
> Hel man is jy nie skaam om nog jou naam te noem nie...
>
> Groete
> Frikkie
>
>
>>
>> Ha, ha, ha. Frikkie woon in Port Elizabeth!
>>
>> Piggy Sherlock-Holmes


My wereld, Frikkie, ek het gedink
ek is op jou kill file, en dat jy
my nie kan lees nie. Dis wat jy
'n ruk gelede gesê het. Frikkie,
my seun, hoekom noem jy jouself
rsaboy? Hoekom gebruik jy die taal
wat jy kla jou eie taal verdring?
As jy nie rsapenkop wil gebruik nie,
hoekom gebruik jy nie rsaumfaan nie?

Gloudina
Vorige onderwerp: Re: Sou jou kon glo as...!
Volgende onderwerp: Rip van Winkel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 15:51:35 MGT 2024