Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wat dan ?
Wat dan ? [boodskap #22869] |
Wed, 12 May 1999 00:00  |
Saix
Boodskappe: 119 Geregistreer: April 1999
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
Net vir arguments onthalwe, kom ons sê Siener van Rensburg se voorspellings
word almal bewaarheid en die Boere/Afrikaaners, noem dit wat jy wil neem die
land terug.
Wie van julle sal dan die moed hê om te sê ja dit is reg so. Want op die
oomblik klink dit of baie van julle "links" gesind is.
Net vir die interesantheid
|
|
|
|
|
Re: Wat dan ? [boodskap #22903 is 'n antwoord op boodskap #22869] |
Fri, 14 May 1999 00:00   |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On Wed, 12 May 1999 21:27:57 +0200, "Riaan" wrote:
> Net vir arguments onthalwe, kom ons sê Siener van Rensburg se voorspellings
> word almal bewaarheid en die Boere/Afrikaaners, noem dit wat jy wil neem die
> land terug.
>
> Wie van julle sal dan die moed hê om te sê ja dit is reg so. Want op die
> oomblik klink dit of baie van julle "links" gesind is.
>
> Net vir die interesantheid
Ja Riaan,
Jy praat wraggies die waarheid.
Die Linkse kommunistiese ondersteuner wat uitbaster in Suid Afrika
hoor en sien hierdie dinge, maar wil nie die werklikheid raaksien nie.
Hoekom kom Siener se voorspellings waar.
Onthou net, tyd speel `n belangrike faktor..
Vergeet nou om soos die basters en hulle linkse broeders te dink..
Waar gaan Suid Afrika oor 10 jaar staan met die aids in die land.
Hel man, as die BOERE net vasbyt gaan ons darem weer kan vasstaan.
Kyk maar net na statestieke en onder wie is die sterftes so hoog.
Hel man, Aids is nie `n geplante Virus nie, hys gestuur, want niemand
kan niks daaraan doen nie.
Hulle moet maar lekker uitbaster,,,,,,,,,
DIE WIEL IS BESIG OM TE DRAAI NE...........
Groete
Frikkie
|
|
|
|
|
Re: Wat dan ? [boodskap #22930 is 'n antwoord op boodskap #22869] |
Sat, 15 May 1999 00:00  |
Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439 Geregistreer: November 2000
Karma: 0
|
Senior Lid |
|
|
On 14 May 1999 14:20:31 GMT, prop...@aol.com (ProPacem) wrote:
>> rsa...@intekom.co.za (Frikkie Potgieter)
>
> Soos gewoonlik die gewone dowwe snert wat jy kwytraak Frikkie, en ek verwerdig
> my nie eers 'n antwoord nie. Tog, ten opsigte van een sin van jou:
>
>> Vergeet nou om soos die basters en hulle linkse broeders te dink..
>
> Met 'n van soos Potgieter, dink jy regtig daar is geen swart bloed in jou
> agtergrond nie. Slaan maar die genealogie van die Potgieters na en ek wed jou
> meer as een kruispad met jou donkerder landsgenote. Ek weet nie waar jy woon
> nie, maar as jy van Port Elizabeth en omgewing kom (of jou voorsate) selfs meer
> rede vir hierdie aanname. Gaan kyk gerus - baster Frikkie.
Ja, ek sal nie stry nie, want dit is waar die Baster Afrikaner vandaan
gekom het uit alle hoeke en kante, maar gelukkig is `n van nie nou vir
my belangrik nie. Sien ek kyk nie nou meer na die verlede nie, maar
vorentoe en gelukkig ag ek myself `n BOER ongeag wat in die verlede
lê.
Dis nie soos nou wat my gesin moontlik soos joune wil uitbaster met
afrikaners nie, dis hoekom ek myself ook nie na die stemlokaal wend
nie, en dus is ek ook Regs.
Van Baster Frikkie gepraat... Is jou vrou wit...
Vra maar net... Jy hoef nie te antwoord nie, want die kanse is ook
miskien goed dat jy gaan LIEG..
Groete
Frikkie
|
|
|
Re: Wat dan ? [boodskap #22932 is 'n antwoord op boodskap #22869] |
Sat, 15 May 1999 00:00  |
Pluto
Boodskappe: 3 Geregistreer: May 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Jy was mos die ou wat gese het ek moet my geskiedenis gaan lees - hoekom
lees jy dan nie eers die pos voordat jy skeef inklim nie.
Blyk dat jy nog maar bra min gelees het, of net sekere leesstof.
Boerseun
Ferdi Greyling wrote in message ...
>
>
> Watter voorspellings?
> Terug van wie?
>
>
> Dat WAT reg is?
>
|
|
|
Re: Wat dan ? [boodskap #22934 is 'n antwoord op boodskap #22869] |
Sat, 15 May 1999 00:00  |
Charl Marais
Boodskappe: 12 Geregistreer: March 1999
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
> voorspellings
>> word almal bewaarheid en die Boere/Afrikaaners, noem dit wat jy wil neem die
>> land terug.>>
>
> Watter voorspellings?
> Terug van wie?
>
> op die
>> oomblik klink dit of baie van julle "links" gesind is.>>
>
> Dat WAT reg is?
Ferdi, kom 'n slag by en dink vir jouself. Moet 'n mens aanmekaar alles vir
jou U-I-T-S-P-E-L ? Waar's jou insig ? Probeer 'n slag 'n rukkie dink oor
vrae of stellings wat mense maak voordat jy net jou eenvoudige vragies vra.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 05:55:32 UTC 2025
|