Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: speak in english
|
|
|
|
|
Re: speak in english [boodskap #22891 is 'n antwoord op boodskap #22782] |
Fri, 14 May 1999 00:00  |
Sybrand Burger
Boodskappe: 9 Geregistreer: September 1997
Karma: 0
|
Junior Lid |
|
|
Faan Kuypers wrote:
> skryf in boodskap news:7h76dc$ba$1@news.igs.net...
>> Sybrand Burger writes: >
>>
>>> Some speak Afrikaans, but are neither African nor Afrikaner.
>>
>> And pray, who might they be?
>
> . . . Mense in die straat wou nie met ons speel nie omdat ons Hollanders was.
> Selfs in die kerk het ek dit teegekom.
Ek was in 'n Afrikaanse skool saam met Nederlanders, Italianers en Duitsers.
Ons het mekaar soms eienaardig gevind, maar het mekaar sonder probleme aanvaar.
Dit is jammer dat u dit anders beleef het.
> . . . en ons praat nog steeds Afrikaans met mekaar. Dit maak my nog steeds
> nie 'n Afrikaner nie!!!! ...
En dit maak u natuurlik ook nie 'n Afrikaan nie. U antwoord is wat ek in
gedagte gehad het met my bewering dat sommiges Afrikaans praat, maar nie
Afrikaner of Afrikaan is nie. Baie dankie vir u reaksie.
|
|
|
|
 |
Gaan na forum:
[ XML-voer ] [  ]
Tyd nou: Fri Mar 07 15:58:20 UTC 2025
|