Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Boodskap aan Bees
Boodskap aan Bees [boodskap #22808] Sa, 08 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Bees, wanneer ek op meeste van jou poste kliek,
kry ek die boodskap: Your newsserver doesn't
carry that group. The attempt to load news:
OgdW#HRm failed. Dit gebeur met geen ander pos
nie. Wat gaan aan? Kan iemand vir my sê wat
Bees in sy laaste pos sê - iets oor Squirrel.

By voorbaat dankie.
Gloudina
Re: Boodskap aan Bees [boodskap #22809 is 'n antwoord op boodskap #22808] Sa, 08 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Rood  is tans af-lyn  Hans Rood
Boodskappe: 11
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , wrote:

> ha...@mbnet.mb.ca (SH) writes:
>
>> Liewe Gloudina,
>>
>> Dit is net 'n ingeboude meganisme om jou en Bees uit mekaar te hou.
> ;-)
>>
>> Maar, laat ek vet op die vuur gooi, en vir jou die
> gevraagde boodskap aanhaal:
>>
>>> Hey Doudie
>
>>> Neewat, jy oorskat hom. Hy is nie brigtht genoeg om regtig
> lank te kan jok
>>> nie. In elk geval, sy boodskap se kuber-DNA se dit kom
> uit doer-onder.
>>>
>>> Bees
>
>
> Nouja, Stefan, wat dink jy oor Bees
> se opinie van jou? Jy bly mos nie
> te ver van hom nie. Hoekom gaan jy
> hom nie opd#*d#8r nie. Of sit hom
> onder narkose.

Dis nogal 'n onaangename ervaring om met "Secret Squirrel" verwar te word.

Gloudina, jy het regtig die vermoë om die sagmoedigste Neelsie se bloed te
laat kook. Kyk tog eers versigtig om jou voor jy slaan, want jy slaan nou
een van jou geheime ondersteuners.

--
Stefan Harms ha...@mbnet.mb.ca

LAMDI - Linux Anesthesia Modular Devices Interface
http://gasnet.med.yale.edu/lamdi/
Re: Boodskap aan Bees [boodskap #22810 is 'n antwoord op boodskap #22808] Sa, 08 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Hans Rood  is tans af-lyn  Hans Rood
Boodskappe: 11
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , wrote:

> Bees, wanneer ek op meeste van jou poste kliek,
> kry ek die boodskap: Your newsserver doesn't
> carry that group. The attempt to load news:
> OgdW#HRm failed. Dit gebeur met geen ander pos
> nie. Wat gaan aan? Kan iemand vir my sê wat
> Bees in sy laaste pos sê - iets oor Squirrel.
>
> By voorbaat dankie.
> Gloudina

Liewe Gloudina,

Dit is net 'n ingeboude meganisme om jou en Bees uit mekaar te hou. ;-)

Maar, laat ek vet op die vuur gooi, en vir jou die gevraagde boodskap aanhaal:

> Hey Doudie
>
>
>> vermoede is dat hy eintlik in Noord-
>> Amerika bly. Hy bly of in Kanada in
>> 'n provinsie waarvan die naam met M
>> begin, of in die VSA in 'n staat waar
>> die naam met M begin
>
> Neewat, jy oorskat hom. Hy is nie brigtht genoeg om regtig lank te kan jok
> nie. In elk geval, sy boodskap se kuber-DNA se dit kom uit doer-onder.
>
> Bees

Die ding wat my nog steeds ietwat verwonder, is dat jou boodskappe soms
met abnormale afkappingstekens (soos in: 'n) hier by my aankom het, maar
nou is dit beter. Wat het gebeur?

--
Stefan Harms ha...@mbnet.mb.ca

LAMDI - Linux Anesthesia Modular Devices Interface
http://gasnet.med.yale.edu/lamdi/
Re: Boodskap aan Bees [boodskap #22822 is 'n antwoord op boodskap #22808] So, 09 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
ha...@mbnet.mb.ca (SH) writes:

> Dis nogal 'n onaangename ervaring om met "Secret Squirrel" verwar te word.
>
> Gloudina, jy het regtig die vermoë om die sagmoedigste Neelsie se bloed te
> laat kook. Kyk tog eers versigtig om jou voor jy slaan, want jy slaan nou
> een van jou geheime ondersteuners.
>
> --
> Stefan Harms ha...@mbnet.mb.ca

OK Stefan, gee my darem punte vir
traai. Ek sal nou voortgaan na die
volgende een op my lysie, die een
wat in 'n staat bly wat begin met
'n M. Hoekom het jy "Squirrel's
End" op jou tuisblad? Is dit die
naam van jou huis?

Piggy Sherlock-Holmes
Re: Boodskap aan Bees [boodskap #22823 is 'n antwoord op boodskap #22808] So, 09 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Hans Rood  is tans af-lyn  Hans Rood
Boodskappe: 11
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Junior Lid
In article , wrote:

> ha...@mbnet.mb.ca (SH) writes:
>
>> Dis nogal 'n onaangename ervaring om met "Secret Squirrel"
> verwar te word.
>>
>> Gloudina, jy het regtig die vermoë om die sagmoedigste Neelsie
> se bloed te
>> laat kook. Kyk tog eers versigtig om jou voor jy slaan,
> want jy slaan nou
>> een van jou geheime ondersteuners.
>>
>> --
>> Stefan Harms ha...@mbnet.mb.ca
>
>
> OK Stefan, gee my darem punte vir
> traai. Ek sal nou voortgaan na die
> volgende een op my lysie, die een
> wat in 'n staat bly wat begin met
> 'n M. Hoekom het jy "Squirrel's
> End" op jou tuisblad? Is dit die
> naam van jou huis?
>
> Piggy Sherlock-Holmes

Ja, elke huis behoort 'n naam te hê, dink jy nie ook so nie?
Die verduideliking is op die blad.

--
Stefan Harms ha...@mbnet.mb.ca

LAMDI - Linux Anesthesia Modular Devices Interface
http://gasnet.med.yale.edu/lamdi/
Vorige onderwerp: Oop voordeur
Volgende onderwerp: Bekostigbare web ontwerp
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 16:47:26 MGT 2024