|
|
|
|
| Re: Objeksie yer onner - objeksie [boodskap #2280 is 'n antwoord op boodskap #2234] |
So., 24 Augustus 2003 11:26  |
Lorinda[2]
Boodskappe: 531 Geregistreer: Mei 2003
|
Senior Lid |
|
|
DD skryf in boodskap news:...
>>
>> Dis alweer die Kardinaal! En jy onthou wat laas keer gebeur het toe
>> die Kardinaal by jou gekuier het?:-)
>>
>> Lorinda
>
> Duidelik! En die 's' na aptydwekertjietjie was natuurlik 'n spelfout!
> Die kardinaal het my laaskeer byna in 'n verleentheid beland,
> en nou watch ek out!
Watter verleentheid? Vertel. Ek onthou hoe jy iemand daar oorkant
ingeklim het, maar dis darem seker nie 'n verleentheid nie?:-)
Lorinda
|
|
|
|