Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Squirrel = ons eie intellekuele dorpsboemelaar
Squirrel = ons eie intellekuele dorpsboemelaar [boodskap #22772] Wo, 05 Mei 1999 00:00
Bees  is tans af-lyn  Bees
Boodskappe: 186
Geregistreer: Oktober 1998
Karma: 0
Senior Lid
Pat,

Jy kry die idee.

Hierdie klein knaagdiertjie is ons eie intellektuele dorpsboemelaar. (My
vertaling vir "village idiot")

Hy is onseker van homself, skisofrenies, onsamehangend, ek vermoed redelik
stadig, en eintlik 'n rassis. (Hy probeer dit wegsteek, maar kan homself nie
help nie. Sien sy beskrywing van Kiwis.)

Hy kom waarskynlik uit 'n groep mense wat glo hulle is beter as Afrikaners
net omdat hulle "eerste" taal daardie dialek is wat deurgaan vir Engels in
(veral) dele van Natal.

Hy het vroeg in Januarie gese hy verlaat die nuusgroep maar, getrou aan sy
aard, nie sy belofte gestand gedoen nie.

Hy werk glo as 'n HR persoon - die liewe Here behoed die maatskappy. (Wat is
die naam van jou maatskappy squirrel - ek wil julle aandele "short".) Dit
behoort jou neurone te laat misfire vir 'n lang ruk.

Bees

PAT skryf in boodskap news:01be974a$3db070a0$6531c0d1@ms660966.mindspring.com...
> Is dit net ek, of weet ander mense ook nie waarna hierdie ou verwys meeste
> van die tyd nie? Hy val sommer in die deur met retoriese vrae, en
> antwoorde op goed wat iemand iewers gepos het, maar wat ek nie van weet
> nie. Is ek die stupid een, of is hierdie man se liggie aan, maar niemand
> is tuis nie :-))
>
> Pat
>
> Squirrel wrote in article
> ...
>> How disappointing it must have been for poor old nomad to be
>> refused entry into Australia.
>>
>> Australia of course only accepts, well qualified individuals of
>> sound character.
>>
>> Ag shame ... never mind though as you can hang around with the
>> sheep shaggers for 2 years and then come to a real country
>> afterwards.
>>
>> Squirrel
Vorige onderwerp: EK WIL HUISTOE GAAN
Volgende onderwerp: twaalfhonderd literaire links
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 17 12:22:53 MGT 2024