Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: nomad = 2nd Best
Re: nomad = 2nd Best [boodskap #22766] Wo, 05 Mei 1999 00:00 na volgende boodskap
PAT  is tans af-lyn  PAT
Boodskappe: 141
Geregistreer: April 1999
Karma: 0
Senior Lid
Is dit net ek, of weet ander mense ook nie waarna hierdie ou verwys meeste
van die tyd nie? Hy val sommer in die deur met retoriese vrae, en
antwoorde op goed wat iemand iewers gepos het, maar wat ek nie van weet
nie. Is ek die stupid een, of is hierdie man se liggie aan, maar niemand
is tuis nie :-))

Pat

Squirrel wrote in article
...
> How disappointing it must have been for poor old nomad to be
> refused entry into Australia.
>
> Australia of course only accepts, well qualified individuals of
> sound character.
>
> Ag shame ... never mind though as you can hang around with the
> sheep shaggers for 2 years and then come to a real country
> afterwards.
>
> Squirrel
>
Re: nomad = 2nd Best [boodskap #22836 is 'n antwoord op boodskap #22766] Ma, 10 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
e...@dot.com (Johan) writes: > On 5 May 1999 22:57:04 GMT,

"PAT" wrote:
>
> |Is dit net ek, of weet ander mense ook nie waarna hierdie ou verwys meeste
> |van die tyd nie? Hy val sommer in die deur met retoriese vrae, en
> |antwoorde op goed wat iemand iewers gepos het, maar wat ek nie van weet
> |nie. Is ek die stupid een, of is hierdie man se liggie aan, maar niemand
> |is tuis nie :-))
>
> Sien jy 'n liggie aan!?!?!?! :^)

Siedaar, nommer twee op my lysie
van verdagtes. Hy woon in 'n staat
wat met 'n M begin. Bees dink Squirrel
woon in Australia en is dom. Ek dink
hy woon in Noord-Amerika en is dom.
Ek wonder wie is reg?

Piggy Sherlock-Holmes
Re: nomad = 2nd Best [boodskap #22837 is 'n antwoord op boodskap #22766] Ma, 10 Mei 1999 00:00 Na vorige boodskap
Errol Back-Cunningham  is tans af-lyn  Errol Back-Cunningham
Boodskappe: 1029
Geregistreer: Augustus 1996
Karma: 0
Senior Lid
On 5 May 1999 22:57:04 GMT, "PAT" wrote:

|Is dit net ek, of weet ander mense ook nie waarna hierdie ou verwys meeste
|van die tyd nie? Hy val sommer in die deur met retoriese vrae, en
|antwoorde op goed wat iemand iewers gepos het, maar wat ek nie van weet
|nie. Is ek die stupid een, of is hierdie man se liggie aan, maar niemand
|is tuis nie :-))

Sien jy 'n liggie aan!?!?!?! :^)
Vorige onderwerp: Bekostigbare web ontwerp
Volgende onderwerp: Dear Squirrel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 07:52:36 MGT 2024